+67
Selfsorg in Pellissier

Charrie's Corner

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 462 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lelani K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Met die intrap slag het ons tuis gevoel! Alles so mooi en pynlik netjies. Ons het so lekker gebly, ons wou nie eens verder ry nie! Lucinda het ons so tuis laat voel! Alles is lieflik skoon en ons het baie lekker geslaap. Alles wat jy nodig het, is daar! Die area is lekker stil en naby aan alles, absoluut 'n pluspunt. Skoon, veilig en rustig! Die stilte en 'n goeie nagrus was net wat ons nodig gehad het na die langpad! Nogmaals dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Amazing - die beste. Ongelooflik, geen woorde om te sê dit was great. Dankie. Gasvrou - die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Host very friendly. Enjoyed it, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justine L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Rustig. Baie lekker gebly. Vriendelike mense en baie mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè E
Lang verblyf
5.0
Mrt 2026

Regtig baie aangename verblyf, veilig en rustig. Alles wat ek nodig sou hê. Hoog. Vir 8 dae baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Kan dit aanbeveel. Baie lekker gebly. Ontvangs was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik en veilig. Lucinda was so behulpsaam en vriendelik. Alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag
5.0
Feb 2026

Dit was aangenaam en 'n goeie ondervinding. Ek het lekker gebly. Die diens was baie goed en die kamer goed toegerus en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiisetso M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Enjoyed the stay and friendly host. We enjoyed our stay and the host was friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeff M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker geslaap. Ons het 'n baie verwelkoming gehad deur die host. Alles was in orde. Miskien kyk net na die internet spoed. Dit was bietjie hinderlik om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 462

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a881013b2cbd4ef5e2e85fdd1b82bac433cd2b1c14cbac06fd11d1bbf7f4021ba8e05b83594032aa1c86ff6ec536000fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 462 5 1 5 1 Liefste Maryn Cresent Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.163709 26.177646

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang