+67
Selfsorg in Pellissier

Charrie's Corner

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf en 2 gaste-kamers in Pellissier, 'n suidelike buitewyk van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is naby die N1 geleë.

Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Albei slaapkamers het ingeboude kaste en beddegoed word voorsien. Daar is ekstra slaapplek op 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en gratis toiletware word voorsien.

Charrie's Corner 1 is 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die toilet is apart.

Charrie's Corner 2 is 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Charrie's Corner is naby die Windmill Casino, Checkers Hipermark, Pick 'n Pay en Training Edge-gimnasium geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 467 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Cecilia E
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrou, stil omgewing, veilig, skoon en waarde vir geld. Ons verblyf was aangenaam en alles wat ons benodig. Sal hul beslis aanbeveel.
Apr 2026
Delmarie P
Besigheidsreis
5.0
Rustig, gerieflik en veilig. Baie lekker. Skoon, netjiese kamer. Net wat ons nodig gehad het. Baie hartlik ontvang.
Apr 2026
Elmarie W
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker plek na 'n lang pad. Dit was 'n heerlike stille omgewing.
Apr 2026
Dawne S
Saam met lewensmaat
5.0
Clean. Safe. Peaceful. We have enjoyed our stay. The place smelled so nice. It's in a secure area. The place is very clean and has ever...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Brian S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful and pleasant. Great! Spacious and neat. Very friendly host. Even advised me on where I could get diesel.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 467

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Charrie's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a881013b2cbd4ef5e2e85fdd1b82bac433cd2b1c14cbac06fd11d1bbf7f4021ba8e05b83594032aa1c86ff6ec536000fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 467 5 1 5 1 Liefste Maryn Cresent Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.163709 26.177646

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang