Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Erasmuskloof

Chateau Vue Guesthouse

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 96 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Pieter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Perfek. Baie lekker gebly. Kan hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drika K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Net wat ons wou hê! Heerlike rustige verblyf. Ons het 2 nagte oorgeslaap. Die bed en beddegoed is van uitstaande gehalte! 'n Aangename verrassing was dat die gasvrou ons verblyf opgegradeer het net omdat sy wou. Silwerskoon eenheid met alles wat nodig is. Ons sal graag weer daar vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Chateau Vue Guesthouse
Ek is so bly julle het lekker gebly Drika! Ek sien uit na julle volgende besoek!

Rudolf H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gekuier en sal vir seker weer daar gaan kuier. Chateau Vue gastehuis was 'n aangename verrassing. Ons kamer was baie netjies en skoon. Dit is baie gerieflik en ons het lekker geslaap. Ons is baie vriendelik ontvang deur Marlise.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Chateau Vue Guesthouse
Ek is baie bly julle het lekker gebly, Rudolf! Kom kuier gerus weer!

Liezel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Clean, comfortable and stylish stay. We had a great stay. Very comfortable. Friendly and made you feel welcome. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marelise
Chateau Vue Guesthouse
It was such a pleasure to accommodate you, Liezel. If you are happy, we are happy!

Liandra S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Pragtig, skoon, sal weer daar bly. Ons het baie lekker gebly, die plek is skoon en netjies. Marlise is daar om ons te ontmoet en alles te wys. Die kamer was groot met alles wat nodig is. Ons sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Grand. Stay was wonderful. The apartment is cozy and was equipped with everything necessary for our short trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isolde B
1 nag
5.0
Mrt 2025

Ruim, gemaklik, silwerskoon en baie veilig! Marelise was 'n uitstekende gasvrou! Sy het my dadelik tuis laat voel. Kamer 4 het aan al my vereistes voldoen, van 'n lugverkoeler ("aircon") en 'n dakwaaier vir die warm Pretoria weer, tot 'n muurverwarmer vir daai koue aande. Die kamer was ruim en baie gemaklik met 'n yskassie, mikrogolfoond, en die nodige om self te kan sorg. Daar was tot 'n strykyster en strykplank in die hangkas! Die buurt is afgebaken met veiligheidswagte. Ek het alleen vir besigheid gereis en ek sal vir seker weer van Chateau Vue gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons sal beslis weer gaan. Jy is sommer dadelik tuis daar. Ons het baie lekker gebly. Die plek is pragtig en baie gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 96

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

697 William Nicol Street, Erasmuskloof, Pretoria, 0048 , Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAItLcWxsXjTTAchpiaa5bhlnn8geyf4ATXub5ZnOhoj6wTQatxT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 96 5 1 5 697 William Nicol Street Erasmuskloof 0048 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.814912 28.272996

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang