3 gaste
1 slaapkamer
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Cilliers Tuis Huis is in Tobie Muller-straat in Philippolis in die Vrystaat. Dit is selfsorgverblyf wat 'n hartlike en verwelkomende wegbreek aan gaste bied.
Verblyf word aangebied in 4 eenhede wat slaapplek bied aan tot en met 13 gaste. Eenheid 1 het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook lugversorging, 'n kombuis, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en 'n braai-area.
Eenheid 2 het 2 slaapkamers en slaapplek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook lugversorging, 'n kombuis, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en 'n braai-area.
Eenheid 3 het slaapplek vir 2 gaste en daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook lugversorging, 'n kombuis, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale.
Eenheid 4 het 1 slaapkamer en slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook lugversorging, 'n kombuis, sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met eksklusiewe DStv-kanale en 'n braai-area.
Geriewe op die perseel sluit selfsorggeriewe en 'n braai-area in. Troeteldiere is welkom mits dit vooraf so gereël is. Gaste kan die nabygeleë aktiwiteite geniet wat perdry, wildritte, bergfietsry, voëlkyk, wildkyk, visvang en fietsry insluit.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 18 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
- Gaste dink Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Tobie Muller Street, Philippolis, 9970, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang