LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street | LekkeSlaap
+14

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Arie F - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arie F
Enkelreisiger

Heerlike plattelandse verblyf.

Die gastehuis het al die nodige geriewe gehad. Alles was perfek. Uitstekende waarde vir geld.

Frans C - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie keuse vir waarde vir geld, sentraal in die dorp, rustigheid.

'n Goeie keuse indien jy 'n klein plattelandse dorp atmosfeer verlang. Die ontvangs was baie vriendelik. In die dorp is ons ook vriendelik ontvang. Ons kon deur die kerk stap en ook Waterkloof besoek.

Maretha E - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha E
Gesin met tieners

Gesellige, skoon, mooi Karookuier. Lieflike braaiplek.

Karaktervolle plekkie in mooi skoon Karoodorp.

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street's terugvoer

Baie dankie dat u die moeite gedoen het om so n positiewe review te skryf, ons sien uit om julle weer te ontvang
Groete
Cilliers Tuis Huis

Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street
Leon V - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verblyf. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Absoluut ’n tuis verblyf weg van die huis. Skoon en netjies, met alles wat mens nodig het byderhand. Unieke dorp met baie besienswaardighede.

Ina D - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike ervaring om deel van die dorp te voel en die vriendelike saamwees van die inwoners te ervaar.

Sien ster-gradering.

Louis V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Enkelreisiger

Vriendelik en skoon.

Ek wil net twee punte opper. Sien dit asb as positiewe kritiek. Daar is kookgerei in die kamer, maar geen stoof/warmplaat nie. Daar is ook breekware, maar geen eetgerei nie. Dit maak net nie lekker sin nie. Verder was als in orde.

Lucille S - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille S

Mooi, skoon, gerieflik, ouwêrelds.

Die verblyf is hondevriendelik, wat vir ons die belangrikste vereiste was. Veilige parkering. Volledig omhein vir die honde. Gerieflike braaiplek. Binne stapafstand van alles in die dorp. Goeie kwaliteit wit linne, lekker kussings en genoeg komberse. Goed toegeruste kombuis vir 'self-catering', daar kort net 'n plastiekbeker wat in die mikrogolf gebruik kan word. Pragtige, moderne stort, ons het net gesukkel om die water temperatuur gereguleer te kry - was of net baie warm of te koud. Ons beveel die verblyf ten sterkste aan.

Evert K - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K
Gesin met tieners

Baie lieflike verblyf.

Ons was aangenaam verras oor die verblyf. Dit is baie netjies en skoon. Ons was gaande oor die oudhede en die houtvloer. Die kamers is baie ruim. Ek sal enige iemand aanbeveel om die moeite te doen om ten minste een nag daar te oornag. Dit gaan vir ons 'n gereelde oornagplek wees.

Gerrie V - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and enjoyable.

Very quiet, they were very helpful and accommodating. Clean and comfortable. Good value for money.

Frikkie D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was in algemeen baie goed.

Alles in die huis was perfek behalwe vir 2 punte: Een handdoek was vuil. Daar was nie badseep in die stort/badkamer nie.

Martin A - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin A
Enkelreisiger

Aangename en voldoende verblyf vir enige reisiger.

My resensie is meer gebaseer op "potensiaal" as wat ek regtig beleef het, want met my aankoms het die eienaars my geskuif van hulle gevestigde eenheid na die nuwer eenheid waaraan daar nog gewerk word, want daar was 'n probleem met die geyser in die gevestigde eenheid. Dit is bv. baie deurmekaar agter in die tuin maar dit is a.g.v. die bouery en dus nie regverdig om iemand negatief daaroor te beoordeel nie.

Francois D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Gesin met klein kinders

Ons oornagverblyf was gemaklik, baie skoon en netjies.

Ons het heerlik uitgerus vir die volgende dag se verder ry. Die akkommodasie was puik. Marietjie het ons baie vriendelik ontvang en heeltemal tuis laat voel. Sal beslis weer hier oornag.

Minette O - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Minette O
Gesin met klein kinders

Netjies, maar sluit nie als in soos hul adverteer nie.

Netjies en skoon, maar geen TV nie, alhoewel dit so geadverteer word. Ons eenheid het ook geen koffiebekers gehad nie, wat nie aanvaarbaar is vir 'n self-catering plek nie.

Willem S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Gesin met tieners

Baie lekker oorslaapplek op pad Kaap toe vir mense wat meer soek as net 'n slaapplek.

Baie netjiese blyplek in die "Tuis Huis" van die Cilliers familie. Onthou om Marietjie voor die tyd te vra oor eetplek op dorp. Ons het ongelukkig nie geweet nie en toe koue kitskos geëet wat ons in Colesberg gekoop het. Ons sal beslis weer hier oorbly, net langer om omgewing te geniet.

Lynette O - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette O

Verwelkomende verblyf in 'n pragtige, rustige dorp.

Die huisie was baie mooi, ruim en volledig toegerus vir selfsorg. Daar was iemand om ons te ontvang en rond te wys. Die enigste wat ons graag sou wou sien bygevoeg word, is 'n bankie/ stoel/ oppervlak in die badkamer om toiletware/ klere op neer te sit. Heerlike plek om af te pak ná 'n lang dag se reis.

Victoria G - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die huis is volledig toegerus. Die badkamer is groot en die bed perfek.

Tharina C - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aan verwagtinge voldoen nie.

Toe ons in Philippolis arriveer en die nommer van me. Cilliers skakel, antwoord sy nie haar foon nie. Ons laat 'n boodskap en vra dat sy ons terugskakel. Hoor niks van haar. Vind in die dorp gelukkig uit dat die persoon geweet het dat sy by 'n sekere besigheid is. Sy is in 'n vergadering. Ons kry die sleutel by 'n ander dame. Daar is wel 'n TV, maar geen HTMI-kabel nie. Ons stuur vir me. Cilliers 'n SMS en noem dit en die volgende dag antwoord sy eers. Ons is reeds weg daar. Daar was geen handdoeke nie, slegs 'n handehanddoekie. Die geiser werk nie effektief nie - die drukking is te swak om die gas-geiser te laat werk. Dan is die water te koud en dan te warm.

Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tobie Muller Straat, Philippolis, 9970, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIwOWNiNWE2LWY3YmEtNGYxNC04M2Y2LTdlNzQ1MDQ0ZGY1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 17 5 1 5 18 Tobie Muller Street Philippolis 9970 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.261276950164 25.271858512898
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!