Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Cilliers Tuis Huis is in Tobie Mullerstraat in Philippolis in die Vrystaat geleë. Hierdie blyplek bied selfsorgverblyf met al die hartlike gasvryheid wat jy nodig het om lekker te ontspan.

Die verblyf word aangebied in 1 van ons 2 eenhede. Eenheid 1 bied slaapplek vir 2 mense en eenheid 2 bied slaapplek vir 3 mense. Elke eenheid het 'n sitkamerarea met 'n TV en DStv en 'n kombuis wat toegerus is vir selfsorg. Daar is parkeerplek van die straat af beskikbaar én 'n vermaakarea agter die huis met braaigeriewe.

Philippolis is in die middel van Suid-Afrika geleë, so dis die ideale blyplek as jy halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad wil oorbly. Dit is 'n rustige, plattelandse omgewing waar jy jou skoene kan uitskop en jou saans aan die sterre kan verkyk. Daar is nie 'n industriële gebied en winkelsentrums nie, so jy kan jouself verlustig in die stil, unieke atmosfeer wat in Philippolis heers.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cilliers Tuis Huis - Tobie Muller Street gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za