16 gaste
1 slaapkamer
1 bed
2 badkamers
- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- Site 21 Welgevonden Private Game Reserve, Waterberg, Vaalwater, 0530, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Clifftop Exclusive Safari Hideaway is in die Welgevonden Privaat Wildreservaat in die malariavrye Waterberge. Dié area is bekend vir sy wild, insluitend die bedreigde jagluiperde en die Groot 5. Omdat dit 'n malariavrye reservaat is, bied dit ook gemoedsrus.
Clifftop Exclusive Safari Hideaway beskik oor 8 luukse suites wat elk op die kant van 'n krans geleë is. Gaste het dus 'n pragtige uitsig oor die ongerepte landgoed en af tot in die Sterkstroomvallei vanaf die privaat swembadjie op die dekke.
Elke suite is rookvry en het 'n dubbelbed, asook 'n binne- en 'n buitestort. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n direkte telefoonlyn, haardroër, hotelskryfbehoeftes, 'n yskassie, kluis, elektriese komberse, 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste kan 'n stewige maaltyd by die Clifftop's Restaurant op die dek geniet. Hiér is 'n uitsig oor die Sterkstroom-rivierkloof met die rivier wat verblyvloei en voëls wat in die bome kwetter. Die wynkelder bevat 'n groot versameling Suid-Afrikaanse wyne.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Toilet
Badkamer
Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 49
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Site 21 Welgevonden Private Game Reserve, Waterberg, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Gaste dink Clifftop Exclusive Safari Hideaway het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Site 21 Welgevonden Private Game Reserve, Waterberg, Vaalwater, 0530, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 16 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang