10% af Kry 10% af vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vanaf 1 Mei 2020 tot 30 Sep 2020.
Welgevonden  Akkommodasie by Clifftop Exclusive Safari Hideaway | LekkeSlaap
+36

Clifftop Exclusive Safari Hideaway

1 resensie
Wildsplaas
  • Naweekaanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R8 798 R7 918 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden, erf 21, Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Clifftop Exclusive Safari Hideaway lê in die Welgevonden Privaat Wildreservaat in die malaria-vrye Waterberge. Dié area bied tientalle snuisterywinkels en restaurante, en is 'n gewilde stilhouplek vir reisigers onderweg na die Waterberge en Botswana. Clifftop Exclusive Safari Hideaway is die perfekte wegbreekplek vir mense wat op soek is na 'n luukse ervaring in die Afrika-wildernis.

Clifftop Exclusive Safari Hideaway beskik oor 8 suites wat slaapplek vir 16 gaste bied. Rook is in alle suites verbode. Elke suite het 'n dubbelbed en daar is 'n binne- en 'n buitestort. Lugversorging, 'n telefoon, hotelskryfbehoeftes, 'n yskassie, 'n kluis, elektriese komberse, 'n sitarea en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar in elke kamer. Daar is ook 'n privaat plonspoel, 'n buite-sitarea en 'n dek wat pragtige uitsigte bied.

Daar is 'n swembad, voëlkyk-geleenthede en konferensiegeriewe op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Nagportier
  • Restaurant op Perseel
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Drankies ingesluit
  • Alle Etes Ingesluit

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Clifftop Exclusive Safari Hideaway
Netheid
2.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Welgevonden, erf 21, Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Gaste dink Clifftop Exclusive Safari Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R8 798
Vanaf R7 918
per nag (vir 2 persone)
was R8 798
Vanaf R7 918
per nag (vir 2 persone)
was R8 798
Vanaf R7 918
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Welgevonden, erf 21, Privaat Wildreservaat, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhMjkwOGRjLWExMzQtNGU4OS1hZGNkLTYxOTQyNTFhYTI3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R8 798, nou Vanaf R7 918  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 Site 21, Welgevonden Private Game Reserve 0530 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -24.306911505732 27.912379950285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za