Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifftop Exclusive Safari Hideaway

Wildsplaas
Suite
Vanaf
Vanaf R15 966
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke suite het ononderbroke uitsigte oor die Sterkstroomrivier en Waterberg se omgewing. Elke suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n aparte bad. Die eenheid het 'n binne- en buite-stort en sy eie sitarea met glasdeure wat van die plafon tot die vloer strek. Gaste het ook 'n privaat houtdek met 'n plonspoel en sitplek. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging, telefone met direkte skakels, 'n haardroër, kroegie, kluis, tee- en koffiemaakgeriewe en elektriese komberse in.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Minikroeg
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit

Huisreëls

- Bewaringsfooie word gehef. In 2022 kos dit R210 per persoon per dag en in 2023 kos dit R235 per persoon per dag. Dié bedrae kan verander sonder vooraf-kennisgewing.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
- Clifftop maak gebruik van die reservaat se oostelike hek waar gaste hul voertuie kan parkeer en na die lodge vervoer word. Die rit duur ongeveer 15 min.
- Pendeldienste, premium-drankies, persoonlike items, toegangsfooie by die hek en bewaringsfooie moet direk aan die lodge betaal word wanneer gaste vertrek. Dit kan moontlik opgaan sonder vooraf-kennisgewing.
- Debietkaarte word nie aanvaar nie.
- 'n Ekstra diensfooi van 5% word op die finale rekening gehef.
- Die lodge maak voorsiening vir Halaal, Kosher en enige ander dieetbehoeftes, mits dit vooraf gereël word.
- Privaat aandetes in die kamer, 'n borrelbad, romantiese kamervoorbereidingsdienste en wynkelder-aandetes is op aanvraag beskikbaar.
- Kinders tussen 0 en 12 jaar word ongelukkig nie by die lodge toegelaat nie.
- Kinders 13 jaar en ouer word as volwassenes beskou en moet hul eie kamers bespreek.
- Let asb. dat daar geen selfoonopvangs by Die Clifftop Exclusive Safari Hideaway is nie, maar daar is fone in die kamers en WiFi in die hoofarea wat gaste kan benut.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R15 966
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 21, Welgevonden Privaat Wildreservaat, Waterberg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa19b70d51e0469f367cbba3952e6af00f83320379bbe40c38347a134d7df94c0abd45f5dae138607a3709b7a89a102324742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 966 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Site 21 Welgevonden Private Game Reserve Waterberg 0530 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -24.30643 27.912383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem