Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifftop Exclusive Safari Hideaway

Wildsplaas
Prys sluit in
Suite
Alle etes is ingesluit
Huisreëls

- Bewaringsfooie word gehef. In 2022 kos dit R210 per persoon per dag en in 2023 kos dit R235 per persoon per dag. Dié bedrae kan verander sonder vooraf-kennisgewing.
- Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
- Clifftop maak gebruik van die reservaat se oostelike hek waar gaste hul voertuie kan parkeer en na die lodge vervoer word. Die rit duur ongeveer 15 min.
- Pendeldienste, premium-drankies, persoonlike items, toegangsfooie by die hek en bewaringsfooie moet direk aan die lodge betaal word wanneer gaste vertrek. Dit kan moontlik opgaan sonder vooraf-kennisgewing.
- Debietkaarte word nie aanvaar nie.
- 'n Ekstra diensfooi van 5% word op die finale rekening gehef.
- Die lodge maak voorsiening vir Halaal, Kosher en enige ander dieetbehoeftes, mits dit vooraf gereël word.
- Privaat aandetes in die kamer, 'n borrelbad, romantiese kamervoorbereidingsdienste en wynkelder-aandetes is op aanvraag beskikbaar.
- Kinders tussen 0 en 12 jaar word ongelukkig nie by die lodge toegelaat nie.
- Kinders 13 jaar en ouer word as volwassenes beskou en moet hul eie kamers bespreek.
- Let asb. dat daar geen selfoonopvangs by Die Clifftop Exclusive Safari Hideaway is nie, maar daar is fone in die kamers en WiFi in die hoofarea wat gaste kan benut.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 maande voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R15 966
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R15 966
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R15 966
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 21, Welgevonden Privaat Wildreservaat, Waterberg, Vaalwater, 0530, Limpopo
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa19b70d51e0469f367cbba3952e6af00f83320379bbe40c38347a134d7df94c0abd45f5dae138607a3709b7a89a102324742?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R15 966 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Site 21 Welgevonden Private Game Reserve Waterberg 0530 Limpopo 021 201 8901 13:00-19:00 11:00 -24.30643 27.912383
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem