+150
Hotel in Tuine

Cloud 9 Boetiekhotel en Spa

  • 109 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 12 Kloof Nekweg, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is geleë aan die voet van Tafelberg, perfek geleë in die hartjie van die trendy Tamboerskloof, Kaapstad. Die hotel word omring deur skemerkelkiekroeë, eetplekke en vermaak, terwyl die V&A Waterfront sowel as die strande slegs 10 minute weg is.

Die hotel bied 'n verskeidenheid en suite-kamers met twee enkelbeddens, koningingrootte beddens of koninggrootte beddens, lugversorging, 'n Nespresso-masjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Ultra HD-TV met Netflix en vinnige veselinternet.

Cloud 9 verbind vyf pragtige erfenis-eiendomme via 'n sentrale ontvangs en afgesonderde binnehof. Die hotel beskik oor 'n skouspelagtige dubbelverdieping-dakrestaurant, genaamd Mountain Club, met 'n plonspoel en 'n 360-grade-uitsig oor die stad en Tafelberg. Geriewe sluit in 'n spa/haarsalon met drie behandelkamers, 'n hysbak, 24-uur-ontvangs, sekuriteit en gasteparkering. Daar is ook 'n voorportaal wat ook as 'n galery dien wat kuns van Afrika-kunstenaars vertoon, en 'n swembad met 'n sondek vir gaste.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Gimnasium
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Shadre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 12 Kloof Nekweg, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cloud 9 Boetiekhotel en Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 981
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 981
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 981
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Kloof Nekweg, Tamboerskloof, Cape Town, 8001, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 109 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03bcde25e48b23ebbe868810cfe41aeeeab13ab50244b7445e8eef717a504c2ae12a9e9f90e487c3c583cecf5d8c92d0a47e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 981 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 12 Kloof Nekweg Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -33.929869004899 18.408456873985

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang