LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cloud 9 Boutique Hotel & Spa | LekkeSlaap
+44

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Olaf K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Olaf K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very kind service and a nice room with lovely terrace.

Very central on a road crossing, but it is calm. We will come back on our next stay.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Dear Olaf,

Thanks for taking the time to comment and review our property, we appreciate your feedback. Love having you stay with us and hope to see you again real soon.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Ruan C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, mooi en gerieflik.

Pragtig, gemaklik en goed geleë.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Vreeslik baie dankie, Ruan vir jou resensie! Gelukkige Nuwe Jaar vir jou en jou geliefdes:)

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Simone O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Simone O
Enkelreisiger

Ongelooflike uitsig op die rooftop.

Naby alles, letterlik stapafstand. Maklik om te vind. Baie mooi skoon, netjiese kamer. Die ontbyt-buffet wat ingesluit was, was ongelooflik lekker en baie aan te bevele. Die uitsig van die rooftop bar is iets van sprokiesverhale.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Vreeslik baie dankie, Simone vir die ongelooflik mooi resensie. Ons waardeer dit opreg!

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Dieketseng T - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieketseng T
Saam met vriende

Pragtig en rustig.

In die middel van al die doendinge. Pragtig en rustig.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Beautiful and peaceful.

Located in the centre of every attraction. Beautiful and peaceful place.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Thank you for your lovely comments regarding our property! It was a pleasure having you here by us and we hope to see you again soon!

Kind regards
Shadre

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Conrad B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

As jy Kaap toe gaan, is dit die plek waar jy moet woon.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Baie dankie, Conrad! Jy maak n mens se dag met so n resensie:) Hoop ons sien jou gou weer!

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Pieter C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C
Besigheidsreis

Great location, great service.

In die hartjie van die Bo-Kaap, so goed geleë. Baie mooi kamers en lekker geriewe. Baie vriendelike behulpsame diens. Sal maklik weer daar bly.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Dankie, Pieter! So 'n resensie maak 'n mens se dag!!

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Burger F - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Burger F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Baie goed, sal graag weer daar wil bly.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Vreeslik baie dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer dit opreg. Hoop om julle gou weer te sien!

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Abraham W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld met vriendelike personeel.

Regtig goeie waarde vir geld. Vriendelike en bekwame staf. Pragtige uitsig op die berg.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Baie dankie, Abraham! Ons waardeer die resensie en hoop om julle gou weer te sien.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Theo En Annelie K - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo En Annelie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa is 'n baie mooi hotel. Vriendelike diens, skoon en mooi kamer en die lekkerste ontbyt! Sal definitief teruggaan. Die Rooftop Bar is 'n groot bonus!

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Sjoe, baie dankie Theo en Annelie vir die fantastiese resensie! Ons waardeer dit opreg en is so bly julle het julle tydjie by ons geniet! Ons hoop om julle weer te sien met julle volgende kuiertjie in die Kaap.

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Lizelle B - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut heerlik!

Cloud 9 is sentraal geleë naby Breestraat. Alhoewel dit in 'n besige area is, was kamers tjoepstil. Dubbel vensters verseker 'n heerlike nagrus. Kamers was baie skoon en netjies. Die ontvangs was vriendelik. Ek sal beslis weer daar bly!

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa's terugvoer

Lekker om van jou te hoor en baie dankie vir die pragtige resensie van ons hotel en personeel. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Shadré

Cloud 9 Boutique Hotel & Spa
Vanaf R2 446
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 446
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 446
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 91 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kloofnekweg 12, Tamboerskloof, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6980141debf4694d1891661c8099f1b1d9193c3569467ec873b6b662935664d125b254f7e7c8e33fd5afa8b0ee830a7d672b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 446  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 12 Kloof Nek Road Tamboerskloof 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 11:00 -33.929869004899 18.408456873985
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!