Le Bas De Laine Self-catering
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Akademie Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R29 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Le Bas De Laine Selfsorg het 'n villa in die hartjie van Franschhoek, met pragtige privaat buite-onthaal- en eetareas wat uitkyk oor die groot swembad.
Die villa bied slaapplek vir tot 12 gaste in 6 ruim en suite-slaapkamers. Daar is 4 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed, terwyl die vyfde slaapkamer 'n dubbelbed het en die laaste slaapkamer 2 enkelbeddens het. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl daar 2 badkamers is wat toegerus is met 'n stort en bad. Daar is 2 slaapkamers op die grondvloer, en die ander slaapkamers is op die eerste verdieping geleë.
Die villa beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met al die nodige toestelle om maaltye voor te berei. Geriewe sluit in lugversorging, WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad waar gaste in die somer kan afkoel, sowel as veilige parkering en 'n sekuriteitstelsel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 10 Akademie Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Le Bas De Laine Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 10 Akademie Street, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang