Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Le Bas De Laine Self-catering

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls

Inklokdatum is elke dag van 14:00 tot 19:00 uur. As gaste vroeër of later wil inklok, moet hulle die gasheer laat weet, en die gasheer sal kyk of dit moontlik is.
Uitkloktyd: 11:00

Laat uitklok word soos volg gehef:
11:00 tot 13:00 is 20% van die daaglikse tarief.
Ná 13:00 is 'n volle nag se verblyf.

Geen troeteldiere of rook word toegelaat in die huis nie.

Kennisgewing:
Hou die bure in ag en moet asb. nie raas of harde musiek na 22:00 speel nie.
Sekuriteitskameras is aan die voor- en agterkant van die eiendom geleë.
Geen huispartytjies word toegelaat nie. Gaste sal gevra word om die eiendom onmiddellik te verlaat.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R22 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R22 000
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R22 000
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Akedemiestraat 10, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb129b7313f092ec94c6d29ef097aff72fa85aa2e6d3f46d362dc2112def7006ccd28b697d70f12eafed03e4ee8d908a94c2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R22 000 per nag, vir 12 mense 10 Akedemie Street Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.912232379886 19.123164543022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem