+30

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1783 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Sandra W
1 nag
5.0
Mei 2026

Clean, neat place to stay. Safe off street. Clean, neat place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Beste waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Babs R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie skoon en netjies. Baie rustig en skoon. Het die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sal hoogs aanbeveel. Heerlik oornag na 'n lang pad. Pragtige plek vir 'n aand se oornag. Alles wat ons nodig gehad het en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Fantastic and value for money. We had a wonderful experience here! The lady who received us was incredibly friendly and went out of her way to be helpful with everything we needed for the night. The rooms were very neat and fully equipped with all the essentials for our stay. I’d definitely recommend this place to anyone looking for a peaceful, well-rested night!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet D
1 nag
5.0
Apr 2026

Rustig, veilig en waarde vir geld. Baie lekker gebly, maklik om gastehuis te kry en was baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike E
1 nag
5.0
Apr 2026

Ontvangs is altyd vriendelik, kamer foutloos netjies. Ja, altyd gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynarda V
1 nag
5.0
Apr 2026

Ons het een aand oornag oppad terug huistoe. Beslis waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Gasheer was baie behulpsaam. Veilige parkering. Die kamer is baie netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Perfek vir oornag. Ons gesin het baie lekker oorgeslaap. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desmond F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Waarde vir geld. Baie lekker oorgeslaap, pragtige atmosfeer en netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1783

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MDk3YzJjLTA2MzItNGYxYS1iZTcyLTE2ZjQ3NzI0OTQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1783 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang