Opsomming van Resensie
Nadine V - Jan 2021
Gemiddeld
Vriendelik, skoon en baie gerieflik.
Cherese K - Jan 2021
Gemiddeld
Uitstekend.
Nickie P - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjiese en gerieflike oorslaapplek.
Heidi B - Jan 2021
Gemiddeld
Netjies met alle nodige geriewe vir oornag tydens reis.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Heidi Dankie vir jul positiewe terugvoer...Groete Nihan Zandberg
Mariette D - Jan 2021
Gemiddeld
Rustig, pragtig en ontspanne!
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Mariette...Dankie vir jul positiewe terugvoer...Ons waardeer! Groete Nihan Zandberg
Mari N - Jan 2021
Gemiddeld
Klein, maar skoon en mooi met welkome klein ekstras.
Lees meerYolandie M - Jan 2021
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Yolandi
Dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Salome F - Jan 2021
Gemiddeld
Gemaklike beddens, lekker stort, vars melk, water en beskuit was beskikbaar.
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Salome. Dankie vir jul meer as positiewe terugvoer. Ons waardeer opreg. Groete, Nihan.
Henriette C - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelik ontvang. Netjies en skoon.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Henriette. Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Pieter N - Des 2020
Gemiddeld
Sien sterre.
AJ (Kobus) S - Des 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en gasvry, sal beslis weer by Coles Corner oorslaap.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Kobus.
Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer!
Groete
Nihan
Eddie O - Des 2020
Gemiddeld
Baie baie tevrede.
Ilse E - Des 2020
Gemiddeld
Perfect, clean overnight stay. Would recommend to anyone.
Jenna O - Des 2020
Gemiddeld
Baie netjies.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Jenna
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Bernelee V - Des 2020
Gemiddeld
Dit was baie lekker, perfekte plekkie om by oor te slaap op pad Kaap toe.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Bernelee, Dankie vir jou positiewe terugvoer,ons waardeer.
Groete
Nihan
Lalla F - Des 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld. Skoon. Netjies.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Lalla...Dankie vir jou positiewe terug, ons waardeer! Groete Nihan Zandberg
Elmarie C - Des 2020
Gemiddeld
Gerieflike eenheid vir oornagverblyf.
Jean L - Des 2020
Gemiddeld
Wonderlik!
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Jean Dankie vir jul positiewe terugvoer...ons waardeer opreg! Groete Nihan Zandberg
Deon D - Des 2020
Gemiddeld
Die beskuit is uitstekend.
Claudia F - Des 2020
Gemiddeld
Great stay with no complaints at all.
Coles Corner's terugvoer
Good morning Claudia, thank you for the positive review. We appreciate it. Regards, Nihan Zandberg.
Gf S - Des 2020
Gemiddeld
Uiters netjies.
Maryna W - Des 2020
Gemiddeld
Rustige oornag.
Coles Corner's terugvoer
Goeiedag Maryna, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Ido V - Des 2020
Gemiddeld
Mooi, skoon, bekostigbare akkomodasie.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemiddag Ido. Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete
Nihan
Luisa C - Des 2020
Gemiddeld
Perfekte oorslaap plek vir jou reis tussen Johannesburg en Kaapstad.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Luisa, Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Deon L - Des 2020
Gemiddeld
Dit was ons derde oornagverblyf by Coles Corner - netjiese, goed toegeruste, veilige akkommodasie en waarde vir geld.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Deon. Dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Benjamin O - Nov 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies, en bekostigbaar.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Benjamin Dankie vir jul positiewe terugvoer...ons waardeer Groete Nihan Zandberg
Ruard B - Nov 2020
Gemiddeld
Baie netjies en puik vir 'n oornagstop.
Riekie M - Nov 2020
Gemiddeld
Wat 'n pragtige plekkie, ware rusoord, super skoon en netjies. Beskuit heerlik! Baie dankie.
Coles Corner's terugvoer
Goeie .iddag Riekie. Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Tom M - Nov 2020
Gemiddeld
Die heel beste toegeruste oornagfasiliteit wat ek al teëgekom het.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Tom, baie dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete
Nihan
Katrien W - Nov 2020
Gemiddeld
Dit is altyd lekker om vriendelik ontvang te word.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Katrien. Dankie vir jul terugvoer,ons waardeer.
Groete ,
Nihan Zandberg.
Janet B - Nov 2020
Gemiddeld
Netjies en skoon. Ideaal om een nag oor te slaap.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Janet
Dankie vir jul terugvoer, ons waardeer.
Sien jy nou, so moeilik om almal tevrede te stel na peiling a.g.v. gaste se kommentaar het ons die bo-lakens afgehaal maar het dit so spoedig moontlik weer opgesit. Nou sien ons dat van die gaste dit aftrek en netjies opvou. Jammer vir julle ongerief. Terloops ek verkies ook 'n bo-laken.
Groete Betsey
Tharina C - Nov 2020
Gemiddeld
Ons oornag in die laaste tyd nooit meer op 'n ander plek nie.
Lees meerColes Corner's terugvoer
Hallo Tharina
Dankie vir julle terugvoer, ons waardeer.
Sien jy nou, so moeilik om almal tevrede te stel na peiling a.g.v. gaste se kommentaar het ons die bo-lakens afgehaal, maar het dit so spoedig as moontik weer opgesit. Nou sien ons dat van die gaste dit aftrek en netjies opvou. Jammer vir julle ongerief. Terloop ek verkies ook 'n bo-laken.
Groete Betsey
Antionette P - Nov 2020
Gemiddeld
Waarlike rusplek vir reisigers van ver.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Antoinette, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Anton K - Nov 2020
Gemiddeld
Aangenaam.
Coles Corner's terugvoer
Dankie Anton vir jou terugvoer, ons waardeer.
Groete
Nihan
Magda L - Nov 2020
Gemiddeld
Baie rustig en netjies.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Magda. Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer. Groete, Nihan Zandberg
Marinda S - Nov 2020
Gemiddeld
Oulike oorslaapplek.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemiddag Marinda
Dankie vir die terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg Coles Corner
Heila V - Okt 2020
Gemiddeld
Sien sterre.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemiddag Heila,
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer.
Groete
Nihan
Graham N - Okt 2020
Gemiddeld
Relaxing, attention was given to the small details, e.g. milk in the fridge, earbuds, etc.
Coles Corner's terugvoer
Good morning Graham, thank you for your review. We appreciate it. Regards, Nihan Zandberg.
Neels K - Okt 2020
Gemiddeld
Uiters netjies
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Neels, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Johan F - Okt 2020
Gemiddeld
Fantastiese plek.
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Johan.
Dankie vir jul positiewe terugvoer ons waardeer
Groete
Nihan
Anette V - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike Karoo gasvryheid met die gemak van jou huis. Pragtige kamers. Salig na ‘n lang rit.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Anette
Dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Aletta F - Okt 2020
Gemiddeld
Baie dankie. ons was baie beindruk.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemiddag Aletta
Dankie vir julle gawe terugvoer.
Ons waardeer dit opreg.
Groete Nihan Zandberg
Aletta F - Okt 2020
Gemiddeld
Baie dankie. ons was baie beindruk.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Aletta, dankie vir jul gewaardeerde terugvoer. Groete, Nihan Zandberg.
Barbara L - Okt 2020
Gemiddeld
Baie gerieflike en netjiese oornag akkommodasie.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Barbara, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Adri F - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Adri, dankie vir jou posistiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Valerie S - Okt 2020
Gemiddeld
Ons het oorgeslaap by Coles Corner. Baie gerieflik.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Valerie
Dankie vir julle terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Betsey
Alida D - Okt 2020
Gemiddeld
Besondere netjies en veilige ligging
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Alida,
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer.
Groete,
Nihan
Arnold J - Okt 2020
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs, goeie kommunikasie, netjies, skoon, rustige omgewing.
Coles Corner's terugvoer
Good afternoon Arnold, thank you for your review. Regards, Nihan Zandberg.
Estelle B - Okt 2020
Gemiddeld
Baie netjies en skoon.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Estelle, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete. Betsey.
Riaan C - Okt 2020
Gemiddeld
Uitstekende verblyf in 'n rustige omgewing. Skoon, netjies, ruim en gerieflik.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Riaan
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Lizelle T - Okt 2020
Gemiddeld
Friendly staff that went an extra mile.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Lizelle. Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg Groete Nihan Zandberg.
Herman J - Okt 2020
Gemiddeld
Baie lekke gekuier daar
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Herman.
Dankie vir jul terugvoer. Ons waardeer.
Groete,
Nihan
Annolien D - Okt 2020
Gemiddeld
Baie goeie ondervinding. Skoon, netjies en goeie ligging.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Annolien, dankie vir jul gawe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Hein V - Okt 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies en baie goeie waarde vir geld.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Hein. Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg. Groete, Nihan Zandberg
Chris V - Okt 2020
Gemiddeld
Puik voel soos ons eie huis.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Chris, dankie vir jul terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete,
Nihan Zandberg
Johan F - Okt 2020
Gemiddeld
Skoon, Netjies, Veilig en rustigheid van self
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Johan. Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer.
Groete
Nihan
Conrad P - Sep 2020
Gemiddeld
Baie vriendelike personeel en baie behulpsaam. Kamer wat mooi netjie en het selfs gekom met beskuit.
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Conrad.
Dankie vir positiewe terugvoer ons waardeer opreg.
Groete,
Nihan
Jan V - Sep 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam, alles wat jy benodig vir 'n goeie nagrus.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Jan. Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer
Groete
Nihan
Andri D - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker!
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Adri. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer opreg,
Groete
Nihan
Anchen D - Sep 2020
Gemiddeld
Mooi omgewing. Goeie restuarante.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Anchen. Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer. Groete Nihan Zandberg
Anton D - Sep 2020
Gemiddeld
Baie lekker oor geslaap
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Anton. Dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer.
Groete, Nihan
Hendrik Albertus S - Sep 2020
Gemiddeld
Fantasties, so ruim en silver skoon
Lees meerColes Corner's terugvoer
Goeie Middag Hendrik....dankie vir jul meer as positiewe terugvoer...ons waardeer dit opreg, komende van net sulke puik gaste!...Groete Nihan Zandberg
B B - Sep 2020
Gemiddeld
Netjies veilig vriendelik
Coles Corner's terugvoer
Goeie more B.
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete,
Nihan
Carol H - Sep 2020
Gemiddeld
Great place to stay as an overnight stop.
Coles Corner's terugvoer
Good morning Carol, thank you for your positive review. We appreciate it. Regards, Betsey.
Henk B - Sep 2020
Gemiddeld
Uitstekend.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Henk, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Charlene S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie rustig en skoon, sal vir seker aanbeveel.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Charlene, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Peet & Marinda V - Sep 2020
Gemiddeld
Slegs oornag op pad na Weskus.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Peet & Marinda,
Dankie vir jul positiewe terugvoer...ons waardeer.
Groete,
Nihan Zandberg
Perry D - Sep 2020
Gemiddeld
Skoon, gerieflik en vriendelik.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Perry,
Dankie vir jul terugvoer, ons waardeer.
Groete,
Nihan Zandberg
Gert S - Sep 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam en sal weer daar oornag.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Gert, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Jaco B - Sep 2020
Gemiddeld
Baie netjies.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Jaco. Dankie vir julle terugvoer. Ons waardeer dit opreg.
Groete Nihan Zandberg Coles Corner
Hester N - Sep 2020
Gemiddeld
Baie aangenaam en baie netjies.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Hester.
Baie dankie vir julle terugvoer.
Ons waardeer
Groete Nihan Zandberg
Christo M - Sep 2020
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Christo, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Destitia P - Sep 2020
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Destitia...dankie vir jou terugvoer...ons waardeer opreg. Groete Nihan Zandberg
Judit G - Sep 2020
Gemiddeld
Rustige, skoon en netjiese verblyf.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Judit, dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons waardeer opreg.
Groete
Nihan
Jacobus W - Sep 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies, veilig, als werk.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Jacobus,
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer.
Groete,
Nihan Zandberg
Perry D - Aug 2020
Gemiddeld
Gemaklik, gerieflik, skoon en baie behulpsaam.
Coles Corner's terugvoer
Nogmaals, baie dankie vir jou terugvoer, Perry.
Groete,
Nihan Zandberg
Marjean G - Aug 2020
Gemiddeld
Veilig en vriendelik.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Marjean Dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit baie.
Groete
Nihan Zandberg
Anika M - Aug 2020
Gemiddeld
Ons het regtig baie lekker gebly. Daar het soveel moeite in die decor ingegaan.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Anika Dankie vir jou positiewe terugvoer...Ons waardeer! Nihan Zandberg
Neil E - Aug 2020
Gemiddeld
Heerlike rusplek op 'n langpad.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Neil. Dankie vir jou gawe terugvoer ons waardeer!
Groete
Nihan Zandberg
Chante D - Aug 2020
Gemiddeld
Luuks, gerieflik, skoon.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Chante, Dankie vir jou positiewe terugvoer ons waardeer opreg.
Groete
Nihan Zandberg
Johrina H - Aug 2020
Gemiddeld
Net te kort daar gebly.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Johrina
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer opreg.
Groete Nihan Zandberg
Jo N - Aug 2020
Gemiddeld
Friendly reception, recommended.
Coles Corner's terugvoer
Good Morning Jo...thanks for your positive review. We appreciate. Regards Nihan Zandberg
Lise V - Aug 2020
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Lise.
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer opreg.
Groete Nihan Zandberg
Iwan V - Jun 2020
Gemiddeld
Satisfied with our experience.
Coles Corner's terugvoer
Good Morning Iwan,
Thanks for your review.
We really appreciate it.
Best Regards
Nihan Zandberg
Louisa V - Mrt 2020
Gemiddeld
Skoon en netjies.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Louisa,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoering.
Ons waardeer dit.
Groete Nihan Zandberg
Jack V - Mrt 2020
Gemiddeld
Veilig en keurig gemeubileer in rustige omgewing.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Jasper
Dankie vir julle terugvoer, ons waardeer.
Groete
Nihan Zandberg
Marina T - Mrt 2020
Gemiddeld
Skoon en netjiese verblyf met alles wat nodig is.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Marina
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer.
Groete
Nihan Zandberg
Bennie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Uitstekend. Sal beslis weer daar aandoen. Voldoen aan al die vereistes.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Bennie,
Baie dankie vir jou meer as positiewe terugvoering.
Ons waardeer dit.
Groete Nihan Zandberg
Aubrey B - Mrt 2020
Gemiddeld
Alles perfek en netjies. Doen moeite om ‘n mens tuis te laat voel.
Coles Corner's terugvoer
Middag Aubrey
Dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Leon L - Mrt 2020
Gemiddeld
Skoon, netjies en goed geleë.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Leon, baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Ons waardeer.
Groete,
Nihan
Karin O - Mrt 2020
Gemiddeld
Netjies, skoon, veilig.
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Karin dankie vir jul terugvoer, ons waardeer!
Groete,
Nihan
Zandberg
Elba S - Mrt 2020
Gemiddeld
Ongelooflik gasvrye ontvangs en heerlike verblyf!
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Elba, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Elrina B - Mrt 2020
Gemiddeld
Gerieflik en veilig.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Elrina. Dankie vir jou positiewe terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Jackie D - Mrt 2020
Gemiddeld
Feeling very welcome on arrival. Place is clean and neat. Wonderful place to stay.
Coles Corner's terugvoer
Good afternoon Jackie, thanks for your response.
Regards,
Nihan
Marion H - Mrt 2020
Gemiddeld
Good place to sleep over.
Coles Corner's terugvoer
Good Afternoon Marion.
Thanks for your response.
Regards Nihan Zandberg
Piet V - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie veilig, gemaklik en netjies.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Piet.
Dankie vir jou terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Annemari K - Mrt 2020
Gemiddeld
Beste waarde-vir-geld-oorslaap.
Coles Corner's terugvoer
Goeie more Annemari, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Greta W - Mrt 2020
Gemiddeld
Heerlike en netjiese verblyf.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Greta, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Elsabe D - Mrt 2020
Gemiddeld
Nice and clean.
Coles Corner's terugvoer
Good Afternoon Elsabe, thanks for your response.
We appreciate it.
Regards,
Nihan
Katrien W - Mrt 2020
Gemiddeld
Soos die vorige keer wat ons daar tuis was, is alles nog steeds netjies net soos op die foto's.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Koos
Dankie vir julle positiewe terugvoer.
Ons waardeer.
Groete Nihan Zandberg
Jan E - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie lekker en alles was gereed en daar.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Jan, dankie vir jou terugvoer, ons waardeer.
Groete,
Nihan Zandberg.
Johan O - Feb 2020
Gemiddeld
Sal nêrens anders weer bly in Colesberg.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Johan Baie baie dankie vir jou positiewe terugvoer Ons waardeer opreg Groete Nihan Zandberg
Youlandie W - Feb 2020
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Youlandie, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Michelle D - Feb 2020
Gemiddeld
Goed.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Good.
Good place for one night.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Coles Corner's terugvoer
Good afternoon Michelle, thank you for the response. Regards, Betsey.
Zelda V - Feb 2020
Gemiddeld
Warm ontvangs.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Zelda, dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Adele M - Feb 2020
Gemiddeld
Uiters gerieflike oornagverblyf.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Adele,
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete,
Nihan
Jean H - Feb 2020
Gemiddeld
Perfekte oorslaapgeleentheid.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Jean
Ons waardeer julle positiewe terugvoer.
Groete Nihan Zandberg
Rochelle V - Feb 2020
Gemiddeld
Ongelooflik.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Rochelle.
Dankie vir jul positiewe terugvoer, ons waardeer opreg.
Groete,
Nihan
Jacques M - Feb 2020
Gemiddeld
Alles goed, great waarde vir geld.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
All good, great value for money.
Clean, good size of room, coffee and rusks provided, DStv, everything very good.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Coles Corner's terugvoer
Good afternoon Jacques, thank you for your positive response. We appreciate it. Regards, Nihan Zandberg.
Susie H - Feb 2020
Gemiddeld
'n Ontspanne rusplek na 'n lang dag op die pad.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Theuns, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Tersia C - Feb 2020
Gemiddeld
Wonderlike oornagverblyf.
Coles Corner's terugvoer
Goeiemore Tersia
Ons waardeer jou positiewe terugvoer.
Groete Nihan Zandberg
Jochelle O - Feb 2020
Gemiddeld
Clean, comfortable, value for money, amazing service!
Coles Corner's terugvoer
Good Afternoon Jochelle, thanks for your positive response, we really appreciate it.
Regards
Nihan Zandberg.
Faan G - Feb 2020
Gemiddeld
Puik waarde vir geld.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Faan, dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit opreg. Groete, Nihan Zandberg.
Johan B - Feb 2020
Gemiddeld
Gerieflike oornagplek op pad na P.E.
Coles Corner's terugvoer
Goeie middag Johan, dankie vir jou positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Groete, Nihan Zandberg.
Stefan B - Feb 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly!
Coles Corner's terugvoer
Goeie Middag Stefan, dankie vir jou terugvoer, ons waardeer!
Groete
Nihan Zandberg.
Ben D - Feb 2020
Gemiddeld
Rustig, veilig, skoon.
Coles Corner's terugvoer
Goeie More Ben,
Dankie vir jou positiewe terugvoer, ons waardeer!
Groete,
Nihan
Johan V - Feb 2020
Gemiddeld
Netjiese en dienlike oornagverblyf.
Coles Corner's terugvoer
Hallo Johan, dankie vir jul terugvoer, ons waardeer. Groete Nihan Zandberg.