Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1712 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Louise S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Gasvry, mooi, toegerus, waarde vir geld. Sal. Baie goed ingerig. Lekker gebly. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amina P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Suitable stop en route to Cape Town. Pleasant overnight stay. Friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Reception was very friendly. Very clean, comfortable and calm place for a sleepover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Vriendelike ontvangs, baie netjies! Sal weer daar bly! Voortreflik, baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mientjie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Amazing. Baie lekker gebly, pragtige plek. Alles wat ons nodig gehad het en meer vir ons oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker rustig, netjies en ruim. Coles Corner is my gunsteling oorslaapplek in Colesberg. Jy word altyd hartlik verwelkom en die verblyf is netjies en ruim. Die lugversorging was 'n bonus aangesien dit baie warm was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustige, veilige en skoon oornag verblyf 10/10. Heerlik gebly in kamer 1, kamer skoon en netjies en met sorg versier. Goeie nagrus na 'n lang dag op die pad. Kan Coles Corner aanbeveel en sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gerieflik, veilig en skoon. Ons slaap gereeld daar. Gerieflik, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlike na lang reis! Baie goed geleë, skoon, netjies, vriendelike, behulpsame gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Clean, comfortable and convenient. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1712

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MDk3YzJjLTA2MzItNGYxYS1iZTcyLTE2ZjQ3NzI0OTQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1712 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang