+30
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Coles Corner bied gemaklike oornagverblyf in Colesberg, 'n stil Karoo-dorpie naby besienswaardighede soos die Oviston-natuurreservaat en die Colesberg-Kemper Museum.

Die gastehuis beskik oor 4 slaapkamers met en-suite badkamers. Kamers 1 en 3 het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat met 'n stort ingerig is. Die 2de kamer het 2 enkelbeddens, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamers 5 en 6 het 'n dubbel en 'n enkelbed. Hierdie twee kamers is ook toegerus met 'n mikrogolf en opwasbak. Geriewe in die kamers sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, elektriese komberse en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Bykomende geriewe sluit 'n braai-area, swembad en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek in.

Daar is heelwat doendinge vir gaste om te geniet, soos wildritte, voetslaan, visvang, bergfietsry en swem.

Let asb. daarop dat rook binne die gebou streng verbode is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 1753 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Adrian M
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. A very nice stay, we always stay at Coles Corner.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Allayne K
Gesin met klein kinders
5.0
Lekker. Very nice place to stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Andrew W
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, welcoming and very convenient. A welcome overnight oasis after a long day on the road.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Reinette O
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was skoon, netjies en gerieflik. Uitstekende waarde vir geld. Ons het heerlik gebly soos altyd. Ons kies elke keer Coles Corner wanneer ons oorsla...
Sien meer
Feb 2026
Linda T
5.0
Pleasant. Very tidy, neat little place with excellent surroundings. Home away from home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1753

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Coles Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

35 Torenberg Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3MDk3YzJjLTA2MzItNGYxYS1iZTcyLTE2ZjQ3NzI0OTQ5MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 1753 5 1 5 35 Torenberg Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.729878325654 25.087121177316
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang