+35
Selfsorg in Southern Cross

Columbasingel 33

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Hannelie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Welcoming, helpful. Value for money. Oom Willem en tannie Maryna. Dit is met 'n groot onwilligheid dat ons vandag in die kar klim vir die pad terug Phalaborwa toe! Julle plekkie was perfek, ons het dadelik tuis gevoel! Die lekker beskuit en sjokolade was 'n groot bederf, julle tuin 'n lushof. Dankie vir elke dag se inloer om seker te maak dat alles nog reg is. Ons gaan julle beslis aanbeveel by ons vriende! Groetnis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doretha T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2026

Dit was 'n baie lekker week met 'n lieflike uitsig oor die rivier. Ons het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Royston R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Dit was lekker gewees. Ek sal weer daar 'n naweek spandeer. Ek het my tyd geniet, die area is baie stil, goeie atmosfeer vir wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Heerlike ontspanning. Dit was 'n plesier om daar te kon bly saam met my kinders wat vanaf Engeland gekom het. Die gasvryheid waarmee ons ontvang is, was uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Voorwaar 'n baie mooi plekkie met baie mooi uitsig. Baie netjiese plek en was vriendelik ontvang deur die eienaar en was baie behulpsaam om my te akkommodeer met my fiets en al. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Abuhurairah A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Perfect stay. The stay was perfect. Nice view, the place was clean and the hospitality was excellent. Will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadasjna L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Absolutely 5 star, will definitely be back. The most beautiful view, breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Als wat jy nodig het. Stil en rustig en naby winkel sentrum. Baie lekker gebly. Waarde vir geld en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent location. Highly recommend. From the minute we walked in to that amazing view we were hooked. All the amenities were 100%. Friendly interaction was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

33 Columba Circle, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caa6311581ccb226e0610ffe09dd4d44d37d755fb5f693cfaecda29b1d4e86c166b7e1a0942ed0ff097a9aaf129bdd6b559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 66 5 1 5 33 Columba Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057237 22.224743
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang