+35
Selfsorg in Southern Cross

Columbasingel 33

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Royston R
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Dit was lekker gewees. Ek sal weer daar 'n naweek spandeer. Ek het my tyd geniet, die area is baie stil, goeie atmosfeer vir wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abuhurairah A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Perfect stay. The stay was perfect. Nice view, the place was clean and the hospitality was excellent. Will definitely use again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadasjna L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Absolutely 5 star, will definitely be back. The most beautiful view, breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2026

Voorwaar 'n baie mooi plekkie met baie mooi uitsig. Baie netjiese plek en was vriendelik ontvang deur die eienaar en was baie behulpsaam om my te akkommodeer met my fiets en al. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Als wat jy nodig het. Stil en rustig en naby winkel sentrum. Baie lekker gebly. Waarde vir geld en vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Excellent location. Highly recommend. From the minute we walked in to that amazing view we were hooked. All the amenities were 100%. Friendly interaction was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Lekker. Baie lekker. Vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leoni S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Heerlike weg-van-die-huis wegbreek plekkie. "Oom Willem en Tannie Maryna. Julle gasvryheid was besonders en die huisie netjies. Ons het baie lekker gebly en sal beslis terugkeer. Van die lekkerste beskuit ooit! Weereens dankie vir 'n heerlike afpak, weg-van-die-huis plekkie."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Oscar V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Have met all my requirements for a short stay with family and kids. Can't complain about anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Baie netjiese verblyf in stil omgewing met pragtige uitsig. Lekker stil omgewing met pragtige uitsig. Vriendelike en behulpsame gasheer wat aangename verblyf vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

33 Columba Circle, Southern Cross, Great Brak River, 6525, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0caa6311581ccb226e0610ffe09dd4d44d37d755fb5f693cfaecda29b1d4e86c166b7e1a0942ed0ff097a9aaf129bdd6b559?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 33 Columba Circle Southern Cross 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.057237 22.224743

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang