Cooper 87
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooper-straat 87, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R2 340 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cooper 87 is 'n lieflike selfsorghuis in L'Agulhas en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat stapafstand van die winkels, restaurant en strand wil wees.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Bad en stort is beskikbaar in die derde badkamer.
Die ruim leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, 2 yskas-vrieskaste, 'n koffiemasjien, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 2 etenstafels. Die aparte opwasarea het 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die kombuis lei na die sitarea wat sitplek en 'n TV met 'n volledige DStv-pakket het. Die huis het binne- en buitebraaigeriewe, en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in 'n enkelmotorhuis, asook ekstra parkeerplek op die oprit.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Sanelle Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 67
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Cooper-straat 87, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Cooper 87 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cooper-straat 87, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap