Cornelia's Field Guest Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Twee Rivieren, Off the R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cornelia's Field Guest Cottage is 'n snoesige kothuis op 'n kleinhoewe omring deur appelbome en het slaapplek vir 4 gaste, slegs 2 km vanaf Twee Riviere.
Dié kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad. Daar is ook 2 enkelbeddens in die sitkamer.
Die oopplan-kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n yskas, ketel, en broodrooster en al die nodige eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het ook 'n kaggel, en daar is 'n braai-area in die tuin.
Aktiwiteite op die plaas sluit voëlkyk, stap, fietsry, en swem en vang-en-vrylaat-visvang by die dam in. Verskeie wild soos rooi duikers, otters en nog meer kan op die plaas besigtig word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jacques Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 30
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Twee Rivieren, Off the R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
- Gaste dink Cornelia's Field Guest Cottage het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Twee Rivieren, Off the R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang