LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cornelia's Field Guest Cottage | LekkeSlaap
+30

Cornelia's Field Guest Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Belasting en Ekstras

Tariewe geld vir selfsorgverblyf.
Die kothuis maak gebruik van sonkrag, en die elektrisiteit voorsien nie genoeg krag vir 'n haardroër nie.
Let asb. daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet asseblief navraag doen oor die toestand van die grondpad voor die inklokdatum.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Twee Rivieren plaas, Langs die R62, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5pMadYX2O9BtmZdYTWLORor6Ix0GhpdD5I2zoG4HVaKJQtf2Ui?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 4 persone) 10 5 1 5 Farm Twee Rivieren Off the R62 6411 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.848233140999 23.884457398952
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!