Cornelia's Field Guest Cottage
Beskrywing
Cornelia's Field Guest Cottage is 'n snoesige kothuis op 'n kleinhoewe omring deur appelbome en het slaapplek vir 4 gaste, slegs 2 km buite Twee Riviere.
Dié kothuis gebruik sonkrag en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad. 'n Gas-geyser voorsien warm water. 2 enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatgasstoof, 'n gas-yskas, en al die nodige eetgerei en breekware. Die leefarea het ook 'n snoesige kaggel. Die kothuis beskik oor 'n alarmstelsel. Die kothuis beskik oor 'n braai-area en hout is te koop.
Doendinge op die plaas sluit voëlkyk, stap, fietsry, en swem en vang-en-vrylaat-visvang in die dam in. Verskeie wild soos rooi duikers, otters en nog meer kan op die plaas besigtig word.
Slaapplek
'n Bespreking by Cornelia's Field Guest Cottage sluit in:
1 x Dubbelbed
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Kenmerke
- Afrikaans
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Badkamer
- Bad
- Seep
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Stoof
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Cornelia's Field Guest Cottage gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |