+66
Gastehuis in Dan Pienaar

Cottonwood Guesthouse Oasis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 187 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Khotso M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Massive experience. Upon the arrival,the owner was so friendly,made sure everything we asked for was perfectly there. The room was very clean and it's also located in a very quiet place with beautiful neighborhood near shopping centre. Can't wait for my next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leona P
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Vriendelike diens, baie oulike plek, regtig die waarde vir jou geld. Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lieze B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Rustige, veilige, netjiese verblyf! Baie netjies, veilig en goeie kliëntediens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2026

Skoon, gerieflik en netjies! Gesin met klein kindertjies - heerlik gebly. Skoon, gerieflik en netjiese kamer. Sal beslis weer daar bly. Xx.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter D
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2026

Netjies, veilige skoon eenheid. Baie aangename, netjiese plek, die eenheid is baie goed toegerus, en die parkering was baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthony B
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

Cottonwood op die lang pad. Aai, my hart seer. Was voorheen hier en was regtig 'n plesier om daar af te pak na 'n lang dag op die bike. Nou onder nuwe eienaar en het nie 'n dranklisensie nie. Voorheen was kamers yskaste gelaai met koue drankies ens. wat mens kon koop en was nie nodig om weer te ry nie. My teleurstelling was tasbaar toe daar niks was nie. Sou gehelp het om te weet dinge het daar verander. Maar gee hulle 'n kans, hulle sal weer opstaan. Kon eienaar nie vind om te sien badkamer se toilet loop heeltyd nie. Mors water en steur krediet slaap .

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
ANTON
Cottonwood Guesthouse Oasis
Middag beste Mnr Anthony, Baie dankie vir die opregte terugvoering in Mnr se review. Jammer dit was nie soos Mnr se vorige besoek aan ons nie, om eerlik te wees, wil ek nie daardie kans wat met die drankies in die mini bar yskas was, voordat ek my lisensie in orde het nie. Ek belowe met volgende aankoms sal als weer in orde wees. Dankie dat Mnr ook laat weet het oor die toilet en dit is ook klaar uitgesort. Hoop ons sien Mnr weer met volgende roete. Vriendelike groete, Anton Cottonwood Guesthouse

Izel V
1 nag Gesin met tieners
4.0
Mrt 2026

Veilig, skoon en gasvry. Baie oulike plekkie. Sal dit vir seker aanbeveel. Dankie, ons het lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jude N
1 nag
3.6
Mei 2026

Not great. Felt very lacking for the cost compared to other location, very basic coffee and tea making facilities with no milk, no sink to wash cutlery. WiFi was slow for area and streaming services didn't work, customer service was atleast good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Goeie ervaring om by hulle te slaap. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Exactly as expected - great. It was comfortable, easy, convenient and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

ANTON Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 187

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek

124 Waverley Road, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9435c3570dc4c30a8acbc3b36a9dae10eeff035c85ee31119779b3d130df210f9bd47b7525c225115b811c1b4894c0d0e20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 187 5 1 5 124 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.086896279102 26.22165620327
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang