LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cottonwood Gastehuis | LekkeSlaap
+49

Cottonwood Gastehuis

71 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 71 resensies vir Cottonwood Gastehuis
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jp L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp L
Gesin met klein kinders

Net wat ons nodig gehad het.

Ons was baie tevrede met die plekkie, dis netjies en skoon en hulle het op die laaste minuut vir ons ontbyt gereël wat baie gaaf was. Ons sal hulle weer gebruik veral omdat ons honde kinders ook 'n bietjie tuin gehad het om te geniet.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sal julle graag terug verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Ken H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ken H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful oasis.

Cottonwood was a welcome respite at the end of a long journey. It was clean and cool (air-conditioning) and the facilities were ample for an overnight stay. We had to change our booking due to unforeseen circumstances and they gladly accommodated our request.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Thank you so much for taking the time to give feedback on you stay with Cottonwood Guesthouse. Much appreciated and we will gladly welcome you back again.

Cottonwood Gastehuis
Danie ; Dalene B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie ; Dalene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Aangename oornagplek met eie ingang. Troeteldiervriendelik en afgeskorte plekkie vir ons worshond om rond te hardloop. Neem kennis van ligging, neem 'n rukkie om tot by die gastehuis te kom van die suide af met baie draaie maar die GPS neem jou maklik tot daar. Honesty bar met 'n paar items is 'n pluspunt, netjiese vol kombuisie is goed ingerig. Vol DStv diens is besonders. Areas vir verbetering: Geen handdoeke in badkamer, water dam op in die stort en loop stadig uit, winter paslaken op die bed in Desember?

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die omvattende terugvoer en resensie. Ons het die probleem areas onmiddelik hanteer. Groete

Cottonwood Gastehuis
Jake G - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jake G
Besigheidsreis

Aangenaam verras, skoon en met goeie diens.

Baie netjies en skoon, aangenaam verras om te sien tot op 'n Sondag kom 'n skoonmaker verby en sorg vir alles. Regtig lekker, regtig meer as genoeg vir die behoefte. Baie sentraal.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons waardeer julle terugvoer opreg.
Hoop om julle weer te verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Eddie V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Aan te beveel vir diegene wat verblyf soek na aan die middestad maar terselfdertyd stilte waardeer.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons waardeer jou terugvoer en resensie.

Cottonwood Gastehuis
Cecilia N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Wonderlike plek, skoon, alles wat mens nodig het en vriendelike mense. Baie dankie, het nou ons plek om te bly as ons in Bloem is.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Madeli K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeli K
Saam met vriende

Voldoende vir een nag.

Daar was een of ander partytjie gehou die aand toe ons daar geslaap het. Daar was jong mense oral op die perseel en in die oprit, dit was moeilik om in te ry. Die mense het tot na 01:00 die Sondagoggend nog gekuier, en mens kon al die geraas tot in die kamer hoor. Dit was baie steurend gewees. Maar die kamer self was baie goed toegerus en baie netjies.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons vra weereens omverskoning vir julle ongerief.
Ons probeer om ons raserige gaste teen 10 uur stil te hê.
Ons waardeer die opregte terugvoer.

Cottonwood Gastehuis
Janet R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Janet R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker warm geslaap.

Ons is gegroet deur 'n personeellid. Nie die eienaar self nie. Ons het ten minste lekker geslaap en gerus. Veilige parkering naby ons eenheid. Die familie-eenheid het nie 'n sofa waar 'n mens kan sit nie. Daar is 2 beddens. Verder is alles daar wat jy nodig het. Tot 'n toe plekkie vir jou woefkind.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Dankie vir u terugvoer.

Cottonwood Gastehuis
Kyla H - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dankie vir goeie diens.

Goeie ontvangs, kamer was netjies en skoon.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Dankie vir jou resensie en terugvoer, Groete.

Cottonwood Gastehuis
Annalie W - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Baie goeie waarde vir geld en 5-ster-geriewe!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir jou waardevolle terugvoer. Dis altyd lekker om positiewe terugvoer te kry.
Groete

Cottonwood Gastehuis
Riaan V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan V
Besigheidsreis

Reisiger-vriendelik.

Netjies skoon en veilig. Parkering is baie knap.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het.

Cottonwood Gastehuis
Sandy S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy S
Besigheidsreis

Lovely secure place with generous meal portions.

Clean, simple yet elegant room. Will definitely come again.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Thank you very much for your valuable feedback. You are welcome back anytime!

Cottonwood Gastehuis
Douglas J - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Douglas J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kort maar kragtig.

Net jammer geen ontbyt word bedien nie.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir u terrugvoer en resensie. Ons bedien wel 'n kontinentale ontbyt wat opsioneel ekstra is.

Cottonwood Gastehuis
Adrian S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Enkelreisiger

Easy check in comfortable stay, will definitely stay there again.

See stars.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Thank you so much for your review and for taking the time to give feedback. Your review is much appreciated.

Cottonwood Gastehuis
Venessa F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Venessa F

Gerieflik en netjies.

Ek was gelukkig met verblyf, dit was fantasties en ek't veilig gevoel.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer en resensie. Ons hoop om jou weer te sien.
Groete

Cottonwood Gastehuis
Stephan R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan R
Enkelreisiger

Lekker.

Ek het ingeklok en is dadelik deur vriendelike personeel wat gereed was vir my verskyning verwelkom en na my kamer vergesel. Die kamer self was netjies, skoon en alles het gewerk. Ek kon niks meer begeer as wat ek ontvang het nie. Baie dankie vir julle wonderlike diens.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir jou uitstekende resensie en terugvoer van Cottonwood Gastehuis. Ons is so bly dat jy die verblyf by ons geniet het.

Hoop om jou weer terug te verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Marisa J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa J
Gesin met tieners

Perfekte oornagverblyf.

Skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Perfekte oornagverblyf.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle die oornag by Cottonwood Gastehuis geniet het. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Marthie B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Ons oornag altyd hier as ons in Bloemfontein area wil oornag, want dit is so gerieflik, skoon en netjies en rustig by Cottonwood!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Ons sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Sybrand V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sybrand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Ons was hartlik ontvang. Die akkommodasie was skoon en netjies. Sou net graag 'n bankie of tafeltjie in die badkamer wou hê om toiletware tassie op neer te sit.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is werklik bly dat u die verblyf by Cottonwood Gastehuis geniet het. Ons maak werk van daai kassie.

Cottonwood Gastehuis
Beverley M - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Gesin met klein kinders

Soos gewoonlik baie lekker!

Weereens baie dankie vir die Cottonwood-span wat ons verblyf so lekker gemaak het. Die area is baie stil, kamers is altyd netjies en skoon, lieflike sagte handdoeke en wit skoon beddegoed. Die ontbyt wat gegee word is so lekker en eintlik te veel maar altyd welkom. Sien julle binnekort weer as ons weer vakansie kom hou in die Krugerwildttuin.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die resensie en dat u die tyd afgestaan het om vir ons sulke puik terugvoer te gee.

Cottonwood Gastehuis
Etienne F - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras, baie goeie waarde vir geld.

Goeie ligging, baie netjies, vriendelik ontvang. Algeheel ‘n baie aangename reis-ervaring.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle die oorbly by Cottonwood geniet het. Ons hoop om julle weer te sien.

Cottonwood Gastehuis
Gerda S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustige, netjiese, gemaklike oornag verblyf.

Ons het 'n warm ontvangs van ons gasvrou ontvang na 'n uitputtende reis. Sy het alles in haar vermoë gedoen om ons gerieflik in te rig vir die nag. Die plekkie het alles wat mens nodig het om 'n goeie nagrus te verseker en ons sal dit vir almal aanbeveel wat deur Bloemfontein moet reis.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is baie bly dat julle die oornag by ons geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Cottonwood Gastehuis
Alricia D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alricia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring.

Ons het dit baie geniet. Die kamer was net en skoon en die dekor was pragtig. 'n Wonderlike ervaring.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer en resensie. Ons is bly julle het die oornag by ons geniet.

Cottonwood Gastehuis
Muriel R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Muriel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaangenaam.

Mense langsaan raas. Parkering spasie min. Geen breakfast. Ek bly gereeld in Cottonwood en dis die eerste keer dat ek so slegte ervaring het.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is nogals trots daarop dat ons gaste meestal baie lekker by ons bly. Ons vra om verskoning namens die bure vir die geraas.

Cottonwood Gastehuis
Adrian S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S
Gesin met tieners

Super guesthouse.

Easy check-in and check-out, clean and beautifully furnished. Will definitely stay there again. Kwik Spar and fuel station all in close proximity to guesthouse.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Thank you for your feedback and for taking the time to review Cottonwood Guesthouse. We hope to see you soon again.

Cottonwood Gastehuis
Edna G - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en behulpsame ontvangs gehad en kamers was netjies en het alles gehad wat ons nodig gehad het en meer.

Sien sterre.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is werklik baie bly dat die verblyf by Cottonwood Gastehuis 'n goeie ervaring was. Ons hoop om u gou weer te verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Danie D - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Enkelreisiger

Ongelooflik rustig en netjies.

Baie dankie vir alles.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Dis 'n groot plesier. Hoop om jou weer te sien.

Cottonwood Gastehuis
Dr Andrew V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Andrew V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Kamer het slegs een stoel en daarby ook nie baie gemaklik nie. Tuinstoele het nie kussings nie.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Cottonwood is trots daarop dat ons ver gaan om ons gaste gemaklik te maak. Ons kamers het genoegsame tuin meubels en kussings beskikbaar.

Cottonwood Gastehuis
Helet C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat vir ons lekker was is dat dit privaat is en baie netjies. Dankie.

Ons is van Vereeniging en was baie jare gelede in Bloemfontein. Ons het Cottonwood bespreek en dit was vir ons lekker omdat die eenhede privaat is en baie netjies.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

We really apologize for the inconvenience. Some of our other guests have moved around some garden furniture. Please accept our apologies.

Cottonwood Gastehuis
Salome V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en gerieflik!

Cottonwood, dankie weereens vir 'n heerlike kuier - was al ons 4de besoek en altyd 'n plesier! Hulle eenhede is skoon netjies en lekker ruim, ons ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Dankie Cottonwood, sien julle Desemeber weer!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer en ondersteuning. Sien uit daarna om julle weer te huisves.

Cottonwood Gastehuis
Gert M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Alles was reg. Oornag geslaap.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Dankie vir die terugvoer en resensie. Hoop om julle weer te sien.

Cottonwood Gastehuis
Carel M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome gemaklik skoon.

LekkeSlaap sal ek aan enige iemand voorstel. Ons was by Spes Bona en Cotttonwood gewees en ek sal weer van hulle of gebruik maak want dis bekostigbaar en skoon en netjies en beleefde mense bedryf die geriewe.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hoop om julle weer te sien.

Cottonwood Gastehuis
Noelene S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noelene S
Saam met vriende

Van die drie plekke wat ons bespreek het deur LekkeSlaap was Cottonwood Guesthouse tops. Die beste.

Cottonwood Guesthouse is in 'n goeie area naby winkels end die ontvangs was goed. Ons wou braai en alle braaigeriewe is voorsien binne minute. Die kamers was skoon met aircon en alles gehad wat ons benodig het vir ons verblyf. Ons sal definief weer daar wil bly en beveel dit hoogs aan vir alle reisigers. Dankie vir die lekker bly.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is baie bly dat julle Cottonwood Guesthouse geniet het. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Ron L - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ron L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, baie dankie.

Fantasties, awesome, lekker, gaan kyk maar self, julle sal my gou weer sien. Baie dankie.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is so bly dat julle die tyd hier by ons geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Cottonwood Gastehuis
Alida B - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida B
Gesin met klein kinders

Baie netjies en pragtig.

Ons het 'n pragtige, ruim en skoon oornag 2 slaapkamer plekkie gekry. Was maklik bereikbaar vanaf die N1. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons waardeer jul terugvoer van Cottonwood Gastehuis en is baie bly om te hoor dat julle tevrede was. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Maret B - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam. Sal dit aanbeveel en weer daar gaan bly!

Netjies, skoon en baie gerieflike verblyf. Vriendelike ontvangs. Sal beslis weer daar gaan bly!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is werklik bly dat u die verblyf by Cottonwood Gastehuis geniet het. Ons sien uit daarna om u weer te ontvang.

Cottonwood Gastehuis
Kyla H - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Het net 2 kamers bespreek. Het gevra vir ekstra kamer, terwyl al die kamers vol bespreek was. Daar is vir ons in die huis 'n kamer gegee en die diens was uitstekend. Gaan altyd terug na Cottonwood. Die ingang na die gastehuis is al wat ongemaklik is, die verkeer in straat is baie besig.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoer.

Cottonwood Gastehuis
Desire O - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire O
Besigheidsreis

Wonderful plek met rustige atmosfeer.

Plek is netjies an skoon. Personeel is vriendelik an behulpsaam. Dis ook baie rustig en niemand pla jou nie.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer en resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het.

Cottonwood Gastehuis
Beverley M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Fantastiese mense, skoon en netjies, lekkerste en warmste beddens en lekkerste ontbytpakkies. Dankie vir alles, ons sal julle definitief weer gebruik. Hou aan met die goeie diens!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie.
Ons streef altyd daarna om te verbeter!

Cottonwood Gastehuis
Beverley M - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley M
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Baie skoon en netjies, vriendelike en behulpsame staff. Doen soveel moeite. Dit was 'n plesier om daar te bly. Hulle maak die beste ontbyt pakkies wat 'n mens kan kry. Sal definitief weer by hulle kuier. Dankie vir die puik diens!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoer sien uit daarna om julle weer te ontvang!

Cottonwood Gastehuis
Petro T - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro T
Saam met vriende

Netjies.

Cottonwood was netjies en die personeel was vriendelik.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer en resensie.

Cottonwood Gastehuis
Villeen S - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Villeen S
Besigheidsreis

Pragtig, netjies, skoon en rustig!

Dankie Noeline, dis altyd lekker om by Cottonwood te bly. Pragtige kamers met alles wat benodig word.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Dis werklik vir ons lekker om die terugvoer te kry. Baie dankie vir die versekering dat Cottonwood Gastehuis dinge reg doen.

Cottonwood Gastehuis
Elvira V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvira V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese oornagfasiliteite.

Cottonwood is een van die netjieste gastehuise waar ek nog oorgebly het, als wat jy nodig het is daar. Sal beslis weer daar oornag.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Beste Elvira,

Dit is sulke terugvoer wat ons breëbors laat glimlag. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.

Cottonwood Gastehuis
Lenore L - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenore L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker omgewing.

Netjies en skoon. Baie lekker selfsorg. Ontbytmandjie was baie lekker omdat ons vroeg moes gaan boogskiet. Sal definitief weer hier tuisgaan.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Beste Leonore,

Baie dankie vir jul terugvoer en resensie. Hoop om julle weer te ontvang in die toekoms.

Cottonwood Gastehuis
Phillany A - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillany A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was wonderlik.

Skoon, netjiese en ruim kamer gehad. Was moeg na 'n lang reis en die Mr Delivery op yskas het so handig te pas gekom. Ons gaan beslis weer.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is baie bly dat julle oornag by Cottonwood Gastehuis vir julle lekker was en sal julle graag weer wil verwelkom.

Cottonwood Gastehuis
Willie A - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie A
Enkelreisiger

Aangename ervaring.

Baie lekker gekuier by julle. Sal julle beslis aanbeveel en weer kom kuier as ek Bloemfontein besoek.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Dankie dat julle Cottonwood Guesthouse gekies het vir julle oorslaap in Bloemfontein. Ons sal julle graag weer wil ontvang.

Cottonwood Gastehuis
Hein V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek, skoon en netjies met veilige parkering.

Die kamer was ruim en netjies met alles wat ons nodig sou kry. Ons was baie vriendelik ontvang. Die gastehuis is naby die N1 en maklik om te kry en naby 'n winkelsentrum met verskeie restaurante. Ons kan dit aanbeveel en sal weer daar oorslaap as ons in Bloemfontein kom. Ons dink dit was baie goeie waarde vir geld.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer en resensie. Ons sal julle graag weer wil akkommodeer.

Cottonwood Gastehuis
Carina W - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina W

Heerlik!

Ons het net 1 aandjie oorgeslaap maar het verseker ons blyplek in Bloem gekry. Het dadelik tuis gevoel en kamers is baie goed ingerig. Sal verseker weer hier kom bly.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Ons is baie bly om te hoor dat julle die oorslaap by Cottonwood geniet het en sien uit daarna om julle weer te ontvang. Groete

Cottonwood Gastehuis
Hezélle W - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hezélle W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon, ruim kamers, veilige parkering en baie hulpvaardige diens. Sal beslis aanbeveel.

Baie lekker gewees, uitstekende diens, sal beslis aanbeveel. Kamers skoon en ruim, veilige parkering.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het vir 'n resensie en terugvoering. Dis altyd lekker om te hoor dat ons dit regkry om gaste se oorslaap gerieflik te maak. Groete

Cottonwood Gastehuis
Shawn D - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shawn D
Besigheidsreis

Kamer en diens was wonderlik!

Na 'n lang dag was dit heerlik om so vriendelik ontvang te word. Die kamer was pragtig, baie dankie!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hi Shawn,
Baie dankie vir die resensie en terugvoering. Ons is baie bly dat jy die oorbly by Cottonwood Gastehuis geniet het en hoop om jou weer te ontvang.
Groete,
Noeline

Cottonwood Gastehuis
Rochelle B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle B
Besigheidsreis

Puik!

Waarde vir geld en gerieflik. Noeline is ongelooflik behulpsaam en stap die ekstra myl vir gaste. Ek sal Cottonwood beslis aanbeveel.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hi Rochelle
Baie dankie vir jou terugvoer. Dis werklik lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Hoop om jou weer te verwelkom.
Groete Noeline

Cottonwood Gastehuis
Ilse G - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse G

Heerlike verblyf en die gasvrou was baie akkommoderend vir ons baie laat aankoms-tyd. Baie dankie!

Vriendelike en bedagsame gasvrou. Ons moes ongelukkig baie laat arriveer en hulle was baie akkommoderend. Skoon en netjiese kamers en 'n heerlike ontbyt.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hi Laurence G

Baie dankie vir jou resensie en terugvoering. Dit was net 'n plesier.

Groete
Noeline

Cottonwood Gastehuis
Gysbert C - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gysbert C
Besigheidsreis

Dis mos nou 'n gastehuis.

Baie gasvry en behulpsaam. Netjiese uitleg en voorkoms. Goed geleë.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hi Karin
Dankie vir jou terugvoer en resensie op Cottonwood Gastehuis. Hoop om jou gou weer te verwelkom.

Groete
Noeline

Cottonwood Gastehuis
Anel V - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel V
Gesin met tieners

Baie aangenaam, sal beslis weer daar bly indien ons in Bloemfontein is.

Ons verblyf was baie aangenaam, die eienaars van Cottonwood was baie akkommoderend en het ons tegemoet gekom met alle versoeke.

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hi Anel V

Baie dankie vir jou resensie en terugvoer. Sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Groete
Noeline

Cottonwood Gastehuis
Hanru P - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanru P
Besigheidsreis

Verseker waarde vir geld en die kontinentale ontbyt is verfrissend en 'n goeie alternatief as 'n ou vroeg moet uit vir 'n sake-afspraak.

Die enigste rede hoekom ek nie 'n resensie van "uitstekend" gee vir kliëntediens nie, is die parkeerplek - veral vir SNV'e en bakkies met lang bakke. Ek sal baie graag weer by Cottonwood wil gaan slaap as ek my gesin Kaap toe vat, maar o weë, hoe gaan ek draai met my sleepwa en waar gaan ek dit parkeer?

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hi Hanru
Baie dankie vir jou resensie en eerlike terugvoer. Ons is bewus van die parkeer probleem - veral wanneer daar drie groot voertuie is. Ons argitek planne is feitlik klaar en goedgekeur om die parkering makliker te maak. Ons sal jou graag weer wil akkommodeer en kan vir jou van die ander parkerings aan die voorkant reel, wat dit, veral met 'n sleepwa, makliker sal maak.

Groete
Noeline

Cottonwood Gastehuis
Pieter S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Baie netjies en skoon. Sal definitief weer daar oornag. Vriendelike personeel!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hi Pieter

Dankie vir jou resensie. Ons sal jou graag weer akkommodeer.

Groete
Noeline

Cottonwood Gastehuis
Marius D - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaapplek.

Goeie kommunikasie vanaf die gastehuis. Maklik ingeboek. Lekker ruim kamer met lugversorging wat goed werk. Was 'n lekker ondervinding. Sal hulle aanbeveel!

Cottonwood Gastehuis's terugvoer

Hi Marius

Baie dankie vir jou terugvoer. Dis altyd lekker om te hoor wanneer ons iets reg doen.

Groete
Noeline

Cottonwood Gastehuis
Adrienne K - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrienne K
Gesin met tieners

Baie netjies en gerieflik.

Die eenhede is baie volledig toegerus en baie netjies en skoon. Veilige parkering.

Daleen S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen S
Enkelreisiger

Baie lekker plekkie.

Ek het net daar oorgeslaap, maar dit was baie mooi skoon en netjies. Ek sal dit verseker vir enige iemand aanbeveel.

Salome V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V
Gesin met klein kinders

Heerlik, ruim en gerieflik!

Cottonwood gee beslis goeie waarde vir geld en sal graag weer daar oorslaap. Kamer was netjies, ruim en goed ingerig. Mark was besonders vriendelik en hulpvaardig. Ontbyt was heerlik, sal Cottonwood by enige reisiger aanbeveel.

Wynand S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies en verseker waarde vir geld.

Baie lekker verblyf met uitstekende diens van die eienaar, Noeline. Ek sal dit verseker aanbeveel. Ons kon braai en daar is genoeg parkering. Naby genoeg aan die sakekern en aan Mediclinic. Bekostigbaar en verseker waarde vir jou geld. Ek sal verseker die Family Cottage aanbeveel. Plek is skoon en netjies. Die gratis WiFi was ’n groot plus vir ons.

Erna B - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna B
Saam met vriende

Baie lekker gebly. Alles skoon en netjies en eienaar baie vriendelik.

Ons verblyf was baie lekker. Diens baie goed. Alles skoon en netjies. Eienaars baie vriendelik. Kan regtig aanbeveel.

Carinda E - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carinda E
Gesin met klein kinders

Heerlik! Skoon en netjies!

Ons het heerlik gebly en die kinders kon lekker speel op die gras voor die eenheid en die ontbyt mandjies is baie oulik. Ons sal definitief weer by hulle oornag.

Linda C - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda C
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Uitstekende verblyf waarvan ons weer gebruik sal maak. Die kinders het veral die swembad geniet.

Colette C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was baie netjies, gemaklik en gerieflik.

Cottonwood is in 'n veilige omgewing en sal dit definitief aanbeveel.

Bobby C - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bobby C
Enkelreisiger

Alles is baie funksioneel.

Alles is gerieflik, maar die ontbyt is bietjie afgeskeep.

Maryna L - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna L
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf baie geniet.

Dis skoon, netjies en baie gerieflik. As dit nie so koud was nie, sou ons 'n heerlike ontbyt buite kon nuttig. Dis die ideale verblyf vir 'n gesin - selfs met jong kinders.

Liza-mari M - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza-mari M
Enkelreisiger

Kind, warm and friendly staff.

Noeline and Johan were fantastic hosts, and would definitely recommend Cottonwood Cottage to all, either for a short overnight stay or a long term one.

Novena F - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Novena F
Enkelreisiger

Puik! Kon nie vir beter vra nie.

Alles was puik! Die potte, dekor, ligging, uitleg, swembad, die grootte van die stort, en die ontbyt-pakkie!

Chris P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Besigheidsreis

Absolute value for money and a great and safe guest house.

Cottonwood is the ultimate guest house. Affordable, neat, safe and the hospitality world class. Well done.

Anita V - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V

Aangenaam, skoon en pragtig met 'n heerlike ontbyt.

Privaat, veilig, smaaklike ontbyt. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R910
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waverley-weg 124, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZjNDQ2ZmQ2LTYwNjktNDUxYy1hNGM1LTI4MWQwOTQ5NmRmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R910  per nag (vir 2 persone) 71 5 1 5 124 Waverley Road Dan Pienaar 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.085563016388 26.221776559525
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!