Cottonwood Gastehuis

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Cottonwood Cottage bied gerieflike B&B-verblyf in 6 ruim kamers. Die gastehuis is ideaal vir sakereisigers, gesinne en paartjies. Die lughawe en middestad is net 'n entjie se ry van ver.

Al die kamers is luuks ingerig en individueel versier en beskik oor privaat ingange en hul eie binnehowe of tuine. Elke kamer het 'n platskerm-TV met volledige DStv. Gratis, onbeperkte WiFi is in al die kamers beskikbaar. Verder het elke kamer 'n kroegie met voorraad, broodrooster, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Die kamers is en suite en handdoeke word voorsien. Elektriese komberse en verwarmers is beskikbaar en al die kamers het lugversorging.

Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

In die somer is 'n swembad en braaigeriewe op versoek beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottonwood Gastehuis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R680 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]