LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Country Cottages | LekkeSlaap
+25

Country Cottages

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 51 resensies vir Country Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Deon S - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid na Nieu-Bethesda vra vir hierdie tipe akkommodasie.

Saam met die atmosfeer van Nieu-Bethesda was ons akkommodasie 'n heerlike ervaring. Ligging in middedorp sodat mens oral kan stap. Daar is alles wat mens nodig het om gerieflik te bly. Was baie dankbaar vir die mini-bar tot ons beskikking.

Croonie K - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Croonie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie stil en lekker.

Kon eerstehandse informasie deel met begeleiers by die Owl House en die Kitching roete.

Madelize F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize F
Gesin met tieners

Was baie lekker, sal vir seker teruggaan.

Mense was almal vriendelik en gasvry. Geskiedenis van Nieu-Betesda, restaurante se kontaknommers, ens. was alles vervat in ‘n leêr in ons cottage wat van groot waarde was. Ons kon werklik oral stap waar ons wou wees, die gebrek aan straatligte was vir kinders ‘n ervaring. Daar is baie om te sien en ons sal volgende keer langer daar vertoef! So lekker geslaap dat ons die volgende oggend baie later in die pad geval het as wat die beplanning was. Werklik aan te beveel, plek waar jy regtig kan afskakel.

Maretha V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

Fantasties, baie rustig, ons almal wou agterbly.

Donkierit met 'n goed ingeligte gids, Jakob. Heerlike restaurant met persoonlike aandag aan elke individuele dis, heerlike kuierplekke. Pragtige padstal.

Jacobus Petrus H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus Petrus H

Baie ruim, goed toegeruste woonstel vir 3 persone.

Goeie waarde vir geld.

Vicky P - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky P
Gesin met tieners

Lekker stil plekkie en baie veilig.

Die plek is veilig en die mense is vriendelik. Jy worry oor niks. Jy moet net rustig verkeer. Dankie.

Dawid K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie volledig toegeruste kamer.

'n Ruim kamer met alles wat nodig is vir selfsorg. Lekker braaiplek op stoep. Baie vriendelike ontvangs.

Almarie S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige oornag op pad huistoe.

Ons het op die nippertjie besluit om oor te slaap in Nieu Bethesda en het gedink dit sou moeilik wees om plek te kry vir 'n Saterdagaand, maar hulle het ons dadelik geakkommodeer. Die eenheid was netjies en skoon met al die nodige geriewe. Het die aand tot laat op die stoep gesit en wyn drink en die rustigheid van die dorpie geniet.

Andre W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre W
Gesin met tieners

Baie gerieflike en skoon eenhede.

Sentraal geleë. Sal enige tyd weer daar bly.

Willie P - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies rustig. Alles loopafstand van blyplek. Beveel dit vir seker aan. Baie lekker gebly.

Werner R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R
Gesin met klein kinders

Baie goeie waarde vir geld.

Die verblyf was baie lekker en diens was puik!

Anina A - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik en baie tevrede.

Die plek is veilig, en het alles wat ons benodig. Dit is sentraal geleë en naby alles wat mens wou sien en doen.

Darrel P - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darrel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Accommodation gem in Nieu Bethesda

Wonderful accommodation in Nieu Bethesda. Clean and comfortable with everything you need. Small touches made all the difference. Did not notice the cold weather outside as we were warm and cosy. Awesome shower! Highly recommend.

Hannetjie S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hier vind jy rus vir jou siel.

Is vriendelik ontvang. Sal hul enige tyd aanbeveel.

Chanell C - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Chanell C
Gesin met klein kinders

Gerieflike gesinsverblyf met 'n rustige atmosfeer.

Alles wat ons nodig gehad het is voorsien. Die eenheid was silwerskoon en netjies. Country Cottages is sentraal geleë en ons kon die dorp te voet verken.

Esther R - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther R
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is very good value for money!

Very basic accommodation, but clean and the hot water shower is awesome! The best part is its proximity to the Owl House, Kitching's Fossil Centre and the Arts Centre! Everything is within walking distance! We loved our stay here and we will definitely use it again.

Wim V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V

Twee keer wat ek by Country Cottages tuisgaan en geniet die rustige atmosfeer van Nieu-Bethesda.

Country Cottages sal ek beslis aanbeveel. Alles wat jy nodig het teen bekostigbare pryse in 'n pragtige dorpie. Eienaars baie vriendelik en hulpvaardig gewees!

Alida K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was netjies en alles was beskikbaar wat nodig was om kos voor te berei en die eienaars was meer as behulpsaam en vriendelik.

Dit was meer as wat ons verwag het. Ons het nie 'n enkele ding gekort nie. Ons het veilig gevoel en dit was besonders lekker. Country Cottages is beslis die beste akkommodasie.

Country Cottages's terugvoer

Baie Dankie, Alida. Bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet en ons hoop om julle weer in die toekoms te verwerlkom.

Country Cottages
Karin S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S
Gesin met tieners

'n Werklik aangename verrassing en fantastiese ervaring.

Selfs in die ondenkbaarste plekkies kry mens juwele. Dit was werklik 'n wonderlike belewenis om nie net die gasvryheid van die eienaars te beleef nie, maar ook waarde vir geld te kry. Die web-foto's doen nie die werklikheid gestand nie - mens kry regtig meer. Ons sal beslis die plek aanbeveel.

Country Cottages's terugvoer

Baie dankie Karin vir julle positiewe terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te kon hê. Geniet julle vakansie verder. Vriendelike Groete

Country Cottages
Gerhard H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard H
Gesin met tieners

Regtig puik, jammer ons kon nie langer bly.

‘n Aangename verrassing - al die ‘basics’ was puik. Ekstra aandag gegee om die oornag ‘n heerlike ervaring te maak. Elke oomblik geniet, sal volgende keer langer bly.

Elsie J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie J

Veilige, rustige omgewing met skoon en netjiese verblyf.

Sien sterre.

Igna L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna L
Enkelreisiger

Ruim en goed ingerig.

Nuutgeboude eenheid, goed ingerig (ook met DStv) en heerlik ruim. Sentraal geleë. Wat baie gerieflik was, was die items wat in die eenheid op 'n "honesty"-beginsel beskikbaar was, asook melk in die yskas, so 'n mens kon dadelik met aankoms iets maak om te drink. Ek het baie lekker oornag en sal beslis weer daar aanbly.

Country Cottages's terugvoer

Dankie Igna.

Country Cottages
Helene R - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, rustigheid en vrede.

Ons was baie spyt dat ons net een nag daar oorgeslaap het. Dit is 'n pragtige eenheid, skoon en netjies en baie goed toegerus. Loopafstand vanaf al die besienswaardighede.

Hardy O - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie lekker gekuier en geslaap die dubbelbed was baie aangenaam sal definitief aanbeveel vir familie en vriende.

Wilma S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Wilma S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie koud!

Die cottages het baie potensiaal, maar die eienaar sal moet aandag gee aan die beddegoed en verhitting gedurende die winter. Die chalet is skoon en netjies, maar die gehalte van die linne asook die matrasse van veral die enkelbeddens is nie op standaard nie. Dit was ysig koud en daar was somerlakens en geen elektriese komberse op die beddens nie. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om nog komberse beskikbaar te stel waaroor ons baie dankbaar was. Ons het baie koud gekry. Die staafverwarmer kan mens nie aanlos wanneer jy die gebou verlaat nie om veiligheidsredes en daarom was die kamer ysig koud.

Karin N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik rustig.

Pragtige plekkie. Ons kon sien daar was baie liefde ingesit met die voorbereiding van die plekkie! Heinrich was baie behulpsaam met die probleem met ons voertuig.

Country Cottages's terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te help. Dankie dat julle by Country Cottages gebly het.
Vriendelike groete

Country Cottages
Wim V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf met alles wat jy nodig het vir so 'n klein dorpie.

Beveel Country Cottages beslis aan vir enige reisiger. Eerste besoek aan Nieu Bethesda en sal beslis weer by Country Cottage tuisgaan as ons in die toekoms Nieu Bethesda besoek.

Country Cottages's terugvoer

Baie dankie Wim. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Country Cottages
Mari H - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly in die country cottages.

Country Cottages's terugvoer

Dankie Mari. Bly om te hoor julle het lekker gebly.

Country Cottages
Dana B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dana B
Gesin met tieners

It was a very cold night and they were kind enough to bring extra blankets and heaters - just in case.

A lovely place that was just right for us and our daughter. We had specifically wanted a place we could all share, not separate rooms.

Country Cottages's terugvoer

Thank you for your kind review Dana.

Country Cottages
Petra V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petra V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

'n Elektriese kombers sou lekker gewees het - nogal koud in die nag!

John S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Alles was in plek, netjies en skoon.

Marcel V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Het baie lekker gebly. Die blyplek is baie sentraal geleë en jy kan somer stap waar jy wil wees.

Nico W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Het aan al ons verwagtinge voldoen.

Regina M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was heerlik om daar te slaap, alles is nuut en skoon.

Gawie V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gawie V
Saam met vriende

Baie aangenaam en lekker sentraal naby al die besienswaardighede.

Vanaf bespreking tot by ontvangs en diens was van uitstaande gehalte.

Bokkie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie B
Saam met vriende

Skoon, netjies, gerieflik.

Veilige, gerieflike verblyf. Baie vriendelike eienaar. Ekstra moeite gedoen om vir ons toegang tot besienswaardighede te kry! Baie dankie. Sal beslis weer van die diens gebruik maak.

Country Cottages's terugvoer

Baie dankie dat julle by ons oornag het.
Groetnis
Country Cottages

Country Cottages
Johan W - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik, skoon en veilig.

Ons was verras met ons verblyf! Baie lekker dankie!

Country Cottages's terugvoer

Dankie Johan, lekker dag verder.

Country Cottages
Thea D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Vriendelik ontvang. Baie rustig. Sal beslis weer daar oorbly.

Country Cottages's terugvoer

Dankie Thea.

Country Cottages
Cas B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cas B
Gesin met tieners

Sentraal geleë, goed toegerus en waarde vir geld.

Country Cottages is sentraal geleë. Die eenhede is baie goed toegerus, skoon en netjies. Doe beddens was almal baie gemaklik. Ons het baie lekker gebly en die opsie is definisie baie goeie waarde vir geld.

Country Cottages's terugvoer

Dankie Cas, kom maak gerus weer 'n draai eendag, groete.

Country Cottages
Nicola D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en ideale oornagfasiliteit

Netjies en skoon, alles wat mens nodig het om die dorpie se besienswaardighede te besoek.

Country Cottages's terugvoer

Dankie Nicola.

Country Cottages
Wendy Y - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike wooneenheid.

Gerieflike wooneenheid, maar kan doen met 'n dakwaaier teen die hitte en muskiete.

Chantelle D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Gesin met klein kinders

Vriendelike hartsverblyf.

Die plek is skoon, netjies en goed ingerig. Plek om jou goed neer te sit en handdoeke te hang is altyd vir my belangrik omdat soveel plekke dit nie het nie, maar hier was daar meer as genoeg. Ulrich was baie vriendelik en het die kindertjies sommer met 'n lekkerte bederf en ons goeie advies oor die dorpsplekke gegee.

Terssa C - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terssa C
Saam met vriende

Skoon, gerieflik en sentraal geleë - beslis aan te beveel.

Ons was vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. Die beddens is baie gerieflik. Ek sal beslis weer hier oornag indien ek weer Nieu-Bethesda besoek.

Country Cottages's terugvoer

Dankie en lekker vakansie hou verder.

Country Cottages
Anna V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna V

Netjies en gerieflik.

Alles reg en netjies. In pragtige Karoo-dorpie geleë. Alles wat mens nodig het is daar. Eienaars hulpvaardig en vriendelik.

Maggie S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie S
Gesin met tieners

Absolutely uitstaande verblyf.

Ons was verblyf was absoluut netjies, skoon en uitstekende sorg tot gemak gewaarborg. Beide eenhede is 100% toegerus.

Country Cottages's terugvoer

Dankie Maggie. Bly om te hoor julle het lekker gebly.

Country Cottages
Marna N - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marna N
Gesin met tieners

Heerlike, rustige verblyf.

Ons het so lekker gebly. Dit was sentraal, so ons kon loop na alles. Ulrich was baie behulpsaam.

Manie E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie E
Gesin met klein kinders

Heerlike oornagverblyf vir 'n gesin!

Ons beveel Country Cottages hoog aan.

Country Cottages's terugvoer

Dankie Manie, bly julle het dit geniet.

Country Cottages
Inge C - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ten volle geniet.

Baie tevrede met diens wat gelewer is.

Country Cottages's terugvoer

Baie dankie Inge

Country Cottages
Carla R - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, rustig en sentraal geleë.

Die ontvangs, en hele naweek se verblyf was voortreflik!

Jorika L - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jorika L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gewees.

Dit is baie netjies en gesellig. Naby al die besienswaardighede in die dorp. Net jammer oor die krag wat af was in die dorp. Ons wil net dankie sê vir Ulrich wat uit sy pad uitgegaan het om vir ons 'n gasstofie te reël aangesien ons 'n 7 maande oue babatjie gehad het.

Derick C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick C
Gesin met klein kinders

Goeie verblyf vir familie in middel van dorp.

Lekker gemaklike verblyf in die middel van die dorp. Ons was baie vriendelik ontvang. Die eenhede is goed toegerus en voorsiening word vir alles gemaak. Baie goeie opsie vir 'n 1 of 2 nag verblyf.

Country Cottages's terugvoer

Hi Derick,
Dankie vir die goeie woorde.
Groete,
Country Cottages

Country Cottages
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hudson-straat 230, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACnXgn08brK4vcWydZdhcpTLmRaAvW3pYDEjTvYZ46YidbQqtBg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 51 5 1 5 230 Hudson Street Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.866628712897 24.553979337215
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!