Beskrywing
Dié lieflike woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel bied 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die oopplan-leefarea met 'n kombuisie het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, braaipan, broodrooster, elektriese eierkoker, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. 'n Bababedjie is ook beskikbaar. Albei eenhede kan saam bespreek word om 2 gesinne te akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Die hele eenheid
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hier slegs slaapplek is vir 4 gaste - 2 volwassenes en 2 kinders.
Rook in die eenhede is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
'n Skoon stel linne sal voorsien word indien gaste langer as 7 dae bly.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.
Breekskade:
Indien enige items beskadig word gedurende die verblyf, word die gas finansieel verantwoordelik gehou vir die koste om die item te vervang. Gaste moet asb. met aankoms die eienaars in kennis stel indien daar enige teenstrydighede of spesiale versoeke is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié lieflike woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel bied 'n aparte slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Vars beddegoed word voorsien. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. Die oopplan-leefarea met 'n kombuisie het 'n stapelbed wat geskik is vir kinders. 'n Bababedjie is ook beskikbaar. Albei eenhede kan saam bespreek word om 2 gesinne te akkommodeer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderstapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Die hele eenheid
Huisreëls
Neem asb. kennis dat hier slegs slaapplek is vir 4 gaste - 2 volwassenes en 2 kinders.
Rook in die eenhede is verbode.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
'n Skoon stel linne sal voorsien word indien gaste langer as 7 dae bly.
Gaste moet asb. hul eie handdoeke en swemhanddoeke saambring.
Breekskade:
Indien enige items beskadig word gedurende die verblyf, word die gas finansieel verantwoordelik gehou vir die koste om die item te vervang. Gaste moet asb. met aankoms die eienaars in kennis stel indien daar enige teenstrydighede of spesiale versoeke is.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Wege Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang