Island View
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ananda 4A, Island View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Island View bied selfsorg-eenhede wat op die eienaar se perseel is, met privaat ingange. Dit is in Mosselbaai en bied verblyf wat perfek is vir oornagreisigers.
Gaste het 2 opsies om van te kies vir akkommodasie naamlik die Cycr1 Cottage met slaapplek vir 2 gaste of die Villa By Die See-eenheid wat 4 gaste akkommodeer.
Cycr1 is 'n eenslaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid is toegerus met sonkrag.
Villa by die See bied slaapplek aan 4 gaste in 2 slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel, broodrooster, wafelmaker en toebehore om 'n volledige maaltyd voor te berei toegerus. Gaste kan 'n maaltyd in die oopplan-eetarea geniet of kies om in die sitarea te ontspan,
Die eenheid het kasspasie, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kry parkeerplek op straat.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Christine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Ananda 4A, Island View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Island View het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Island View Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ananda 4A, Island View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom