Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Island View

4.2 / 5  
volgens 5 resensies
Lees regte resensies van Island View van 5 geverifieerde gaste.
Indien jy Island View besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Island View.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Island View akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Island View Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Island View Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Island View

24B Kruger is 'n knus selfsorgkothuis vir 4 gaste in Island View. Die woonstel op die grondvloer beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n rusbank en 'n koffietafel in die sitkamer. Die eenheid het o...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Island View

Wolhuter Holiday Accommodation is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in Islandview, Mosselbaai. Hierdie woonstel spog met 2 slaapkamers en 2 badkamers en 'n lieflike tuin met 'n uitsig oor die see. Die eenheid is minder...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Island View

View @ Kruger is in 'n stil straat in Island View, Mosselbaai en bied verblyf vir 4 volwassenes en 3 kinders onder 6 jaar. Die verblyf beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n aparte leefarea met 'n kombuisie. Elke...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Island View

Rustic Rest is 'n manjifieke selfsorg-villa met slaapplek vir 6 wat tussen heuwels skuil met 'n uitsig oor Robbe-eiland en naby die dorpie se rep en roer. Daar is 2 en suite-slaapkamers en 1 dubbelslaapbank in die ...

Vanaf
R2 600
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Island View

Island View 35685 is ‘n ruim selfsorghuis met slaapplek vir 4 in ‘n veilige kompleks in Island View, Vyf Brakke Fonteinen. Dié huis beskik oor 2 kamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoof...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Island View

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

10 On StormSwael is 'n bekoorlike selfsorgdorpshuis op die vakansieplaas Vogelsang by Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, na aan verskeie besienswaardighede in die dorp en op di...

50% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Barbados 9 is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Mosselbaai. Dié eenheid beskik oor 3 slaapkamers met waaiers en deel die gebruik van 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte...

Vanaf
R1 138
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Kransvalk is in die historiese Vogelsang Landgoed in Mosselbaai. Die eiendom is slegs 5 km vanaf ATKV-oord in Hartenbos en 2,4 km vanaf Diaz-strand. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, ...

Vanaf
R1 884
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Snuggle Inn is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 8 (slegs 6 volwassenes) in Vyf Brakke Fonteinen. Dié dubbelverdiepinghuis het 4 slaapkamers en 2 badkamers met storte. Twee van die kamers is op die eerste verdie...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Vyf Brakke Fonteinen, Mosselbaai

Aloe Ridge Self-Catering is in 'n veilige kompleks in Mosselbaai geleë waar jy sommer dadelik tuis sal voel. Dié kompleks beskik oor 3 eenhede en elke eenheid het slaapplek vir 4. Elke eenheid beskik oor 2 slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za