Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Island View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ananda 4A, Island View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Villa by die see is 'n ruim twee slaapkamer woonstel, op die tweede vloer. Daar is ook 'n kamer met en suite badkamer op die eerste vloer. Beide eenhede deel een stel trappe na die eerste verdieping en die woonstel het privaat trappe na die tweede verdieping. Die Villa is 130 vierkante meter groot en en sitkamer stel met ses sitplekke, eetkamer stel en ses stoele. Die kombuis het was en droeer, mikrogolf, lugbraaier, wafel yster, ketel, kook plate en klein oond vir bak. Daar is ook messe, vurke, lepels, koppies, glase en al die gewone verwagte items in die gemiddelde suid afrikaanse huis. Die Villa het sonkrag vir beligting en gas water verwarmer. Die eiendom het buite sekuriteit kameras, elektriese beheining en is baie veilig. Die Villa het 'n 65 duim LED Televisie toestel, sou dit onklaar raak is daar 'n additionele 42 duim televisie toestel beskikbaar. Die Villa beskik oor enkel toesluit motorhawe van 2,1m hoogte by 2,4m breedte en 6 meter lengte. Voertuie van meer as 2m hoogte soos busse, sal moet van die parkeerplek op die sypaadjie gebruik maak.

Dié CYC cottage eenslaapkamer-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het sonkrag vir ligte. Die eenheid het ingeboude kaste, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot parkeerplek op straat.

Al die verblyf is gelee in Mosselbaai en bied verblyf aan oornaggaste.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Island View
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Ananda 4A, Island View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Island View het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ananda 4A, Island View, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA962d4b3e701560408ab11206961589f7ebd1accf1f56cb90503dfff8e0d510d6a2ca52be790de55b225c2da770fed46128c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 4A Ananda Island View 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.149684834562 22.095606729127
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem