+43
Gastehuis in Rayton

Dante Deo Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Daniel D
1 nag Besigheidsreis
3.8
Jan 2023

Gemiddeld. Die kamer waarin ek oornag het, sowel as die parkeer area het onderhoud en aandag (TLC) nodig. Ontvangs was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasha E
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2023

Gastehuis skep goeie indruk van buite en ontvangs baie behulpsaam en vriendelik, maar kamers nie op standaard nie. Matte is baie vuil, shower nie skoon nie, water stink in badkamers, wifi kon ons nie gebruik en aircon nie juis koud gemaak nie. Sal nooit weer daar bly of die plek aanbeveel nie.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Madelle W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlik en stylvol. Netheid en vriendelike ontvangs was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unarine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Perfect. The breakfast food isn't good. Problem is if you arrive late you found other people eating all food and the cooking thing need to be upgraded.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie lekker gewees. Kuier was aangenaam en sal weer daar gaan oornag as ons in Bloemfontein is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Skoon en rustig. Ons het slegs oornag, so ons het nie ontbyt gehad of baie tyd daar spandeer nie. Die diens was egter puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie mooi en netjies. Ons kamer was baie ruim en kon maklik ons gesin huisves. Als was regtig mooi en skoon en ons was baie vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Boitumelo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Dit is 'n baie rustige plek, baie stil ook. Mens slaap lekker in stilte, geen steuring van motor karre wat op en af beweeg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene N
1 nag
5.0
Jan 2020

Instansie waarde vir geld. Daar was regtig moeite gedoen van Dante Deo se personeel. Die ontbyt was sekerlik die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arra V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Stunning. Ons geniet dit baie daar aangesien die staff altyd so vriendelike is en mooi skoon en netjies is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nonkosi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18A Lilyvale Road, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 25 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzY2YxMzQyLWM4ZDEtNDI5MC1hN2Y3LTRjZjY2ZjFhNGJjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 18A Lilyvale Road Rayton 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.073968649869 26.204223185777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang