LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Dante Deo Guest House | LekkeSlaap
+43

Dante Deo Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Dante Deo Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Unarine M - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Unarine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

The breakfast food isn't good. Problem is if you arrive late you found other people eating all food and the cooking thing need to be upgraded.

Christiaan D - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gewees.

Kuier was aangenaam en sal weer daar gaan oornag as ons in Bloemfontein is.

Louw R - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en rustig.

Ons het slegs oornag, so ons het nie ontbyt gehad of baie tyd daar spandeer nie. Die diens was egter puik.

Melanie P - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies.

Ons kamer was baie ruim en kon maklik ons gesin huisves. Als was regtig mooi en skoon en ons was baie vriendelik verwelkom.

Eugene N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene N

Instansie waarde vir geld.

Daar was regtig moeite gedoen van Dante Deo se personeel. Die ontbyt was sekerlik die moeite werd.

Boitumelo R - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boitumelo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n baie rustige plek, baie stil ook.

Mens slaap lekker in stilte, geen steuring van motor karre wat op en af beweeg.

Arnold V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold V
Gesin met klein kinders

Gerieflike verblyf in 'n groot gastehuis.

Indien jy reis met kinders en 'n oorslaapplek soek, is Dante Deo die plek vir jou! Hul het groot gerieflike kamers met genoeg ruimte. Die gastehuis beskik oor 'n groot tuin wat toegerus is met 'n swembad, klimraam, zipline, swaaie, trampolien en vele balsporte. Dit voel of jy op 'n rugbyveld staan so baie spasie is daar. Die kinders kon lekker baljaar en hul energie uitspeel. Motor kry onderdakparkering en daar is goeie veiligheids- en toegangbeheer. Beslis 'n plek om in gedagte hou.

Jacques V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques V
Enkelreisiger

The lights are on, but no-one's home.

No personal connection was made with anyone in the hosting team. There was always a new face. No continuity or sense of being hosted by a person with a vested interest in the operation. I did receive a list of taxi drivers upon request. I had booked a room for two, and my traveling partner could not come, so some accommodation was made by offering me free breakfasts during my stay, usually R100 each. My room was clean, but the aircon really suffered to cope with the heat wave. The turbo mode was disabled. It took three hours of aircon for me to be able to sleep. The toilet cistern in my room had been set to such a low water-saving level that it took up to three flushes to clear the bowl. Totally counter-productive and wasteful. Nothing in the room fridge - not even a water bottle. I had to ask for cold water from the kitchen. Got a semi-frozen bottle of tap water as a gift - a life-saver under the circumstances. No vending machine for a cold drink or other beverages. And no other way to get a drink either. On the Saturday morning a breakfast omelette was made before I had a chance to order anything. Plonked in front of me as soon as I sat down. It tasted OK. Only instant coffee available. I asked for a real coffee alternative but they could not help me. The Sunday buffet breakfast was bog-standard. Nothing stood out as a signature dish, or spoke of special care. No refinement. Not a flower in sight. The black fake leather table cloths in the dining room might be functional but they are tacky beyond belief. Something you would expect at a rustic youth camp. The guest toilet attached to the dining room had not been attended to in quite some time - detritus from a crumbling ceiling lightly dusted everything in it. Everywhere there are tell-tale signs of lack of maintenance. The large windows, a central feature, are not pristine as they should be. Stuff is just lying around. Some games kit was stashed on a table in the formal lounge. It had the feel of a holiday home slightly trashed by a bunch of teenagers. The swimming pool is large, works hard, and the filter/cleaner is not coping. The too-long pipe does not allow the pool cleaner to actually get to the far side of the pool. The water is not clear and there are leaves floating around in it. I went for a midnight swim in the heatwave, but felt the need for a cleansing shower afterwards. This place is pretty enough from far enough away, but lets one down in the details. It has the potential to be special, but someone will have to take ownership of the experience. I think an absentee landlord is just letting the staff get on with it, and to them it's just a job. This place deserves some passion.

Fila V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fila V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

Ons geniet dit baie daar aangesien die staff altyd so vriendelike is en mooi skoon en netjies is.

Vernon M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

100%. We will definitely go back with more family members.

Riaan F - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek.

Pragtige plek met vriendelike mense.

Nolene S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene S
Gesin met tieners

Absolute gerief!

Ons het ruim vertrek waardeer en die ontbyt was eersteklas! Baie dankie vir die verblyf! Julle sal ons weer sien!

Bernie C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie C
Gesin met klein kinders

Very good overnight stay.

Perfect for our stop over.

Pieter E - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Soos gewoonlik baie aangenaam.

Bly elke jaar hier oor en geniet dit om elke keer plek te gebruik. Baie dankie vir vriendelikheid en tegemoetkoming omdat ons bietjie vroeër opgedaag het!

Talita B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dante Deo Gastehuis is skoon en netjies en Philene is 'n baie vriendelike en behulpsame persoon.

Sal Dante Deo Gastehuis beslis aanbeveel.

Renate S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S
Gesin met tieners

Goeie, vriendelike diens met pragtige kamers.

Ons het net een aand oornag op pad met vakansie. Die gastehuis deur die loop van die dag heeltyd kontak gemaak om seker te maak of ons nog veilig en oppad is. GPS-koördinate is aangestuur en ons het die gastehuis baie maklik gekry. Ons is baie vriendelik ontvang en na ons kamers verwys. Dit is 'n reuse gastehuis met pragtige, groot kamers. Die badkamers het ook alles wat jy benodig. As ek na die gronde kyk lyk dit na die ideale oorbly plek vir mense met klein kinders. Oorgenoeg speelplek. My seun was net teleurgesteld dat die WiFi nie in die kamer opgevang het nie. Dante Deo sal ons definitief weer sien.

Noel W - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel W
Saam met vriende

Baie, baie awesome, lekker kuier area en voel baie welkom.

Baie netjiese gastehuis met vriendelike werkers. Alles en meer wat jy nodig het. Baie dankie.

Manie M - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie M
Gesin met tieners

Heerlike verblyf.

Dit is 'n pragtige plek, baie netjies en die prys was verbasend goed.

Paul B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut pragtige verblyf, grootste kamers ooit.

Fantastiese verblyf, William is baie vriendelik en verwelkomend. Baie stil en gerieflik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Absolutely fabulous accommodation, largest rooms ever.

Fantastic accommodation, William super friendly and accommodating. Super quiet and comfortable.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Elizma V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma V
Gesin met klein kinders

Fantastiese gastehuis met uitstekende diens.

Hulle het ons baie vriendelik ontvang. Alles mooi gewys! Die kamers is fantasies en baie mooi, die uitsig is beeldskoon, dis die mooiste gastehuis die!

Karin D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D
Gesin met tieners

Baie lekker en rustig.

Die gastehuis is baie mooi, skoon en netjies. Diens is uitstekend. Dankie aan Veronica.

Bongi N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongi N

It was really awesome, although we have to keep silent by 21:30.

It was an really awesome experience.

Jaco V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie gerieflike, ruim verblyf en ideaal vir kinders.

Jonathan M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stop over.

Great place to stop and relax to break up a long drive.

Esme V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V
Gesin met tieners

Vriendelike, warm mense. Gasvry en baie netjies.

Sterk aanbeveel. Veronica, die bestuurder, was uitstekend!

Mel H - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mel H
Gesin met tieners

Bekostigbaar, netjies, vriendelik!

Die groen gesinskamer was pragtig, net soos op die foto's! Van al drie die gastehuise waarby ons was was dit die enigste een wat werklik 'n koninggrootte-bed gehad het. Uitsig was pragtig, skuifdeure wat oopmaak op die stoep. Kinders het die groot grasperk en swembad baie geniet na die lang ry van Pretoria af. Die ontbyt was heerlik en smaaklik. Ons gasvrou was vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by Dante Deo oornag.

Paul T - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul T
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Baie gerieflik, daar is net 'n mikrogolf, ketels en koppies, bring 'n bord of eetgerei vir mikrogolf as jy iets wil warm maak.

Elfriede S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfriede S
Gesin met tieners

Friendly and helpful.

The manager was very friendly, the rooms were very spacious. Lovely stay in big room, lovely big garden with plenty of stuff for kids to do. Pool, jungle gym and swings. Trampoline as well.

Daleen H - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Daleen H
Enkelreisiger

Glad nie aanvaarbaar nie.

Hulle het my nie verwag, hulle was dubbel geboek en my in kamer agter in die hoek gegee waar staff gewoonlik slaap. Die een bed was nog nie opgemaak en toilet was vuil. Gratis ontbyt sou my dalk laat beter voel het?

Elzette D - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzette D
Saam met vriende

Regte Vrystaat gasvryheid.

Dit was wonderlik om hier tuis te gaan en ek sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand wat in Bloem gaan draai. Die ouer dame wat ons ontvang het, het soveel moeite gedoen met ons en het ons met soveel hartlikheid en gasvryheid ontvang dat ons sommer dadelik tuis gevoel het! Die moeite met die ontbyt was ook uit 'n boek gewees! 10 uit 10 vir Dante Deo en hul bestuur!

Lizette G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G
Gesin met tieners

Baie gemaklik en tuis gevoel.

Kliëntediens was puik, ons was baie vriendelik ontvang en alles in kamer was perfek. Amazing plek.

Fila V - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fila V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Die ontbyt was uit die boeke en veral die feit dat hul vir ons moes vroeg bedien.

Cornelia L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal verseker weer daar slaap. Mens kan nie 'n fout maak nie.

Lientjie D - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies. Vriendelike eienaars.

Baie netjies. Goed geleë. Veilig. Sal beslis weer hier oorbly.

Antoinette V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met vriende

Amazing.

Wat 'n wonderlike plek om te bly. Die gasvryheid en vriendelike mense. Waarde vir geld. Sal vir seker weer oorbly en mense aanbeveel. Hul gaan uit hul pad om te help. Baie dankie.

Morne S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en baie veilig.

Ons is ontvang met soveel gasvryheid. Almal vriendelik. Kamers is goed toegerus, netjies en baie modern. Sal beslis weer daar oornag.

Sue B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue B
Gesin met klein kinders

Voel asof mens op plaas is met voëltjies wat fluit en baie te doen vir kinders.

Netjies, groot tuin en vriendelike eienaars.

Nadia P - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens, baie netjiese kamer met die nodigste vir oornag.

Sien sterre.

Dawanda B - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawanda B
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly, sien hulle gou weer.

Vriendelik, veilig en kinder vriendelik! 10/10

Berrie D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik elke keer. Dankie!

Baie spesiaal en luuks maar billik en baie mooi en vriendelike diens. Dankie, sien julle weer.

Francois P - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P
Enkelreisiger

Wonderlik.

Baie effektief, vriendelik en bedagsaam.

Driena G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Driena G
Gesin met tieners

Glad nie ontvang nie. Skoonmakers het net sleutels van kamers en hek oorhandig.

Vir 'n 4 ster het ons meer verwag. Die gastehuis is indrukwekkend, maar dit is ongelukkig waar dit eindig. Wasbak was verstop, toutjie waaraan hek se afstandbeeerder en sleutel gehang het, was baie vuil. Ons het gesien daar is "restaurant/ eetplekgeriewe", maar die huiswerker wat ons sleutels oorhandig het, kon my nie meedeel of ek ontbyt kon bespreek nie. Na 'n lang pad van die Kaap af wou ons net graag iewers gaan eet, kon egter niemand by ontvangs opspoor om enige inligting oor die omgewing mee te deel nie.

Stefan V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan V
Gesin met klein kinders

Waarde vir geld.

Lekker gemaklik, skoon, perfek vir familie en kinders.

Annelize H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H
Gesin met tieners

Uitstekende, luukse, waarde-vir-geld verblyf!

Ons is baie vriendelik deur Michelle ontvang. Die kamer is luuks, met alles wat mens nodig het. Heerlik afgekoel in die swembad. Ons het regtig soos BBP's gebly!

Phillip G - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en bekostigbaar.

Om die plek te kry is die moeilikste deel, maar as jy daar is, is dit die moeite werd. Dis 'n stil omgewing en die plek is mooi in stand gehou. Die gasvrou wat ons ontvang het was baie behulpsaam en het deurentyd uitgevra oor ons gerief. Die kamer wat ons gekies het was wel bietjie klein maar al die geriewe was daar en in goeie werkende toestand. Ek is ook bly om te sien dat party plekke jou nie beperk na een koppie koffie nie! Dis 'n baie gerieflike verblyf teen 'n bekostigbare tarief - sal weer daar bly!

Elsabe E - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies!

Baie vriendelik ontvang. Huis was oopgestel aan ons om te braai as ons sou wou. Koffie en beskuit was beskikbaar enige tyd. Pragtige groot en oop tuin met swembad. Baie rustig!

Johan B - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Gesin met tieners

Definitief aan te beveel.

Uitgebreide ontbyt kan dalk oorweeg word.

Johan M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Beste waarde vir geld, baie meer as wat ek verwag het.

Coert het ons verskeie kamers gewys en ons kon self kies waar ons wou tuisgaan. Hy het ons baie tuis laat voel. Dit is regtig luuks en stylvol met lugversorging. Als was perfek. Oorgenoeg spasie en speelplek vir die kleuters.

Pieter E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het die 2 aande terdeë geniet. Gashere is werklik aangename mense. Baie dankie Christa en Coert vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Sien julle volgende jaar weer!

Maulene G - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maulene G
Saam met vriende

Heerlike, ontspanne atmosfeer

Dit is 'n lieflike gastehuis met baie spasie en rustigheid. Vriendelike eienaars! Ek beveel Dante Deo vir enige gesin of enkel-reisiger aan!

Anton S - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, lekker!

Dankie aan Koert wat ons sommer dadelik laat tuis voel het. Ons het dit regtig baie geniet. Ons sal enige tyd weer kom aanklop sou ons in die omgewing wees. Baie dankie.

Sidney L - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde!

Sien die sterre.

Twanettw S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Twanettw S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker tuisgegaan, vriendelike mense, skoon plekkie.

Dante Deo Guest House is 'n oulike plekkie, nie heeltemal soos die foto nie, maar ons verblyf was aangenaam en die kamer waar ons tuisgegaan het baie netjies en skoon. Kan dalk net aanbeveel dat hulle in die winter 'n ekstra kombers verskaf of vir klante laat weet om 'n ekstra kombers saam te neem. Anders beveel ek die plekkie vir enigeen aan.

Maryna V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna V
Gesin met klein kinders

Wow! Dit was so lekker!

Beslis baie meer waarde as waarvoor jy betaal! Super kliëntediens! Baie baie netjies! Goeie ligging en baie veilig! Ons sal vir seker weer by Dante Deo bly! Baie vriendelike diens! Fantasties vir gesinne! Die kinders het die speelpark vreeslik geniet!

Barry S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld!

Netjies, ruim, rustig en waarde vir geld!

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lilyvale-weg 18A, Rayton, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUzY2YxMzQyLWM4ZDEtNDI5MC1hN2Y3LTRjZjY2ZjFhNGJjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790  per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 18A Lilyvale Road Rayton 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.073846749725 26.204582601785
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem