Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11
B&B in Clarens

De Ark Mountain Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • De Ark Mountain Lodge, R712 Clarens district, Clarens, 9707, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

De Ark Mountain Lodge bied wonderskone uitsigte op die berge en oor die skilderagtige dorpie Clarens. Dit is die ideale verblyf vir moeë siele op soek na stilte en 'n afgeleë natuurervaring. De Ark is langs die Golden Gate Nasionale Park, net 20 km van die park se ingang af en is ook net 7 km van Clarens se besige middedorp af.

Die lodge bied verblyf in 8 chalets. Elke chalet het sy eie vuurpot, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n stoep of balkon met asemrowende uitsigte op die berge.

'n Heerlike Engelse ontbyt word by die herehuis bedien.

Die plaas het van die mooiste natuuruitsigte wat jy kan beleef as jy vroegoggend gaan stap of 'n bergfietsrit tussen die sebras, swartwildebeeste en blesbokke neem.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Karin H
5.0
Pragtige plek en baie lekker gebly. Ligging is ook perfek! Sien sterre.
Jul 2025
Clint H
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome views with game on our doorstep. Loved our stay at DeArk. Awesome views with game on our doorstep. Loved DeArk.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Jason G
Gesin met klein kinders
4.8
Very happy with our stay at De Ark. Very happy with our Easter weekend stay at De Ark. We stayed in the standard single storey unit, to...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Gerrie J
Gesin met tieners
4.8
Stilte en prentjie mooi uitsigte. Heerlike naweek saam met my gesin in die berge. Die uitsigte was fantasties en die zebras, blesbokke het voor die hu...
Sien meer
Mrt 2025
Bernard S
Saam met lewensmaat
4.8
Ontspanne, asemrowende uitsigte. Ons het ons naweek baie geniet. Silas het ons vriendelik ontvang en was toeganklik.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 125

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • De Ark Mountain Lodge, R712 Clarens district, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink De Ark Mountain Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek

De Ark Mountain Lodge, R712 Clarens district, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 40 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2N2ZhNDcwLTI0M2EtNGNkMi1iZmEwLTllMTEwOTRmZWVlYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 790 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 De Ark Mountain Lodge R712 Clarens district 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.540091676734 28.475527771859
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang