+78
Wildsplaas in Dinokeng

De Kleine Serengeti Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 328 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Surina S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Fantasties. Ons het baie lekker gebly, baie dankie vir al julle moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Latitia G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Rustig, netjies en goeie waarde vir geld. Ons het heerlik gebly en die kliëntediens was fantasties! Baie vriendelik en behulpsaam! Ons sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Absolutely stunning. Fantastic, clean. Great people, good food, real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann V
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Die rustigheid was lieflik. Ja, die kamer was baie gemaklik en netjies ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthys N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Excellent value for money. Excellent facilities, restaurant, general service and assistance. Excellent location, safe and clean. Excellent game drive experience. Excellent WiFi & TV service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Die plekkie het alles wat 'n mens benodig vir 'n selfsorg eenheid en was daagliks. Ons het baie lekker gebly, het eintlik net daar geslaap want ons het ander aktiwiteite deur die dag gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley H
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Relaxing, quiet, close to nature. Very warm and friendly welcome. Assisted with any issues immediately and professionally. Enjoyed the stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paige B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Relaxing, quiet, peaceful and a great way to de-stress. We had an amazing time. The staff were friendly, the rooms were clean. We would definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vir seker sien De Kleinr Zerengeti ons weer! Dit is 'n juweel in die hartjie van Dinokeng. Katryn is 'n gasvrou duisend. Armand se kosse is heerlik. Die blyplek is alles en nog meer! Alle verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Pragtige kamers en baie vriendelike en behulpsame diens! Very friendly and warm hosts. Will definitely return! Beautiful rooms with everything you need. Loved the restaurant that is walking distance! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 328

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 328 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang