Dinokeng Akkommodasie by De Kleine Serengeti Game Lodge | LekkeSlaap
+65

De Kleine Serengeti Game Lodge

56 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

De Kleine Serengeti Game Lodge is in die Dinokeng Groot 5-wildreservaat met vrylopende wild geleë. Dit grens aan die Pienaarsrivier aan die een kant en die teerpad na Rust de Winter-dam aan die ander kant. Dit is luukse selfsorg-chalets met 'n bos-ervaring op jou voorstoep.

Die lodge bied 7 luukse selfsorg-chalets met 1 slaapkamer wat volledig gemeubileer is en ingerig is met braaigeriewe, 'n volledig toegeruste kombuisie, badkamer, TV met sekere DStv-kanale vir jou genot.

De Kleine Serengeti het ook 4 gerieflike kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koningingrootte-bed en 'n instapstort.

De Kleine Serengeti het 'n lieflike dam met eende en agter dit is die grasvlaktes waar gaste meestal wild te siene sal kry sonder om eers die lodge self te verlaat. Daar is wild soos buffels, koedoes, volstruise, kameelperde, sebras, wildebeeste en 'n verskeidenheid voëlspesies.

Daar is ook wildritte beskikbaar of selfry-wildritte vir diegene wat graag die wild wil sien wat bietjie meer skaam is. Dit sluit luiperds, leeus en jagluiperds in. Dit moet vooraf bespreek word en die rit is sowat 2 uur lank en peuselhappies en koeldranke is ingesluit.

Saam met die ander wildplase in die omgewing vorm De Kleine Serengeti Game Lodge deel van die groter Dinokeng Wildreservaat. Die lodge is net 45 km noord van Pretoria geleë en dit grens aan die N1-hoofweg. Die area is malaria-vry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir De Kleine Serengeti Game Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink De Kleine Serengeti Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za