LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Kleine Serengeti Game Lodge | LekkeSlaap
+65

De Kleine Serengeti Game Lodge

63 resensies
Wildsplaas

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamers
Slegs verblyf. Die kamer het net slaapplek vir 2 gaste.
Selfsorg-chalet
Slegs verblyf. Die chalet het net slaapplek vir 2 gaste.
Belasting en Ekstras

Wildritte kan vooruit gereël word. Die ritte neem omtrent 2 ure en peuselhappies en drankies word teen R300 per persoon en aan 'n minimum van 4 mense voorsien.

Let asb. daarop dat daar 'n grondpad van 1 km is (wat geskik is vir alle voertuie) wat jou tot by De Kleine Serengeti se hekke sal neem.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rust de Winter-weg, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!