Wildsplaas in Dinokeng

De Kleine Serengeti Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Mandy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Affordable, luxurious and peaceful holiday! This accommodation feels luxurious and great value for money. As soon as we arrived, we were greeted with a warm and friendly welcome from Armand, who offered us firewood and lighters (which pleased us immensely as we realised we had forgotten to buy before arrival). We immediately saw impala, zebra and warthogs roaming around the outskirts. The room was clean, the whole place felt modern and well maintained. The AC and fan were a blessing in the heat. I was impressed by how fully kitted out the kitchen was, even dishwash liquid with a sponge, wipe up cloth and drying cloth (which most self-catering places don't provide). It's really all the little things that added up for us. We took great advantage of the beautiful pool which was also as clean as a whistle. We enjoyed meeting the owner who has lovely energy about her. Jace the game ranger went above and beyond to ensure that we got the most out of our game drive. Two of the most exciting sightings happened very close to the entrance of our accommodation - white rhino and cheetah. Our only regret was not booking to stay longer. The selling point for me was reading a few reviews of repeat business, and now we fully understand why people book again. I highly recommend staying at De Kleine Serengeti. Honestly, three days is not enough. Five to seven days is more ideal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-Charl V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Netjies. Rustig. Skoon. Gerieflik. Verblyf was baie netjies en skoon. Alles wat 'n mens benodig, is in die eenheid. Dit is baie rustig en mens kan behoorlik ontspan. Sal vir seker weer by De Kleine Serengeti bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansunette V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Rustig en skoon. Pynlik netjies, vriendelike diens, heerlike milkshakes en baie goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Lekker gerus. Selfry wildsrit was baie lekker. Wild is baie mak. Ons het heerlik gebly. Baie netjiese, gerieflike blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantel K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastiese plek. Vriendelike ontvangs deur gasvrou. Die restaurante op die perseel se kos is uit die boonste rakke. Het ons verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vuyolwethu N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2025

The place lives up to its name - Outstanding! These Serengeti staff went above and beyond my expectations! Great service! The rooms were clean and spacious and also equipped with modern life's conveniences. I really liked that there was an extra bed too! We were greeted by zebras and different antelopes just driving into the property! Totally worth it! I'd do it over and over again! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tony K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

De Kleine Serengeti is waarlik De Kleine Paradys. Ons het heerlik gekuier. Pragtige, netjiese en skoon eenheid. Alles wat mens benodig, is daar. Hartlik ontvang. Baie stil en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Veilig, gemaklik, skoon, netjies. Het heerlik vir 4 dae hier gerus. Netjies, veilig, skoon, stil en met vriendelike personeel. Sal net aanbeveel dat daar 'n "air fryer" in die kombuis ingesluit word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig, skoon en perfek. Netheid is 'n groot een vir my. Dit was silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamarin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Alles wat benodig word, is daar. Goeie verblyf! Die verblyf was van topgehalte. Als wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
10 % AF
R 1 500 R 1 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 2) 295 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang