+78
Wildsplaas in Dinokeng

De Kleine Serengeti Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 318 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Berna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Vir seker sien De Kleinr Zerengeti ons weer! Dit is 'n juweel in die hartjie van Dinokeng. Katryn is 'n gasvrou duisend. Armand se kosse is heerlik. Die blyplek is alles en nog meer! Alle verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larelle H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Pragtige kamers en baie vriendelike en behulpsame diens! Very friendly and warm hosts. Will definitely return! Beautiful rooms with everything you need. Loved the restaurant that is walking distance! Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Heerlike verblyf in die Familiehuis. Ons twee gesinne het gemaklik en heerlik in die Familiehuis gebly. Hierdie huis bestaan uit 5 slaapkamers en elke kamer het sy eie badkamer. 'n Ten volle toegeruste kombuis, TV kamer en eetkamer is ook beskikbaar. Die uitsig op die dam is wonderlik en ons het baie spesiale besigtiging gehad, onder andere 'n trop renosters wat een hele middag reg voor die huis was. Ons sal beslis weer hier kom kuier en Katryn was 'n besondere gasvrou gewees. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katryn
De Kleine Serengeti Game Lodge
Hi Willie, baie dankie vir jou mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Julle is altyd welkom, want julle is aangename gaste. Groete van huis tot huis. Piet en Katryn

Mariska G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Absoluut heerlik. Wat 'n lekker wegbreek, baie mooi netjiese akkommodasie en heerlik rustig. Eienaars en personeel is almal baie vriendelik en kyk om na hul gaste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Rustig. Netjies. Verfrissend. Baie rustig en pragtige plek. Was goed vir ons om weg te kon breek en ons siele te herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolien W
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Heerlike familie naweek, verskillende ouderdomme. Heerlik gebly, gemaklike, ruime, skoon kamers, elkeen met eie badkamer en stoepie asook koffiestasie en yskassie. Wonderlike gasvrou en vriendelike skoonmakers. Pragtige, vriendelike omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Katryn
De Kleine Serengeti Game Lodge
Baie dankie, Rolien. Dit is heerlik om sulke lieflike gaste soos julle te ontvang. Julle is altyd welkom. Groete van huis tot huis. Piet en Katryn

Christiaan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

PuiK. Baie gemaklike en privaat verblyf. Was 'n heerlike wegbreek vir Paasnaweek. Sal met graagte aanbeveel vir enige iemand. WiFi was bietjie stadig, maar wie wil nou WiFi in die bosveld hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liam C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Uitstekend. Uitstekende plek! Goeie ligging met diere om die kamp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Heerlik en ontspanne. Heerlike kuier gewees. Huis baie lekker groot, lekker gemaklike beddens, mooi badkamers en genoeg plek vir 'n groot gesin. Wildritte was baie spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Amazing and relaxing. Absolutely wonderful, we wouldn’t hesitate to recommend it. It is truly amazing. A completely relaxed environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 318

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 500
15 % AF
R 1 500 R 1 275
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 318 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang