LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+78
Wildsplaas in Dinokeng Wildreservaat

De Kleine Serengeti Game Lodge   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

De Kleine Serengeti Game Lodge is in die Dinokeng Groot 5-wildreservaat met vrylopende wild geleë. Dit grens aan die Pienaarsrivier aan die een kant en die teerpad na Rust de Winter-dam aan die ander kant. Dit is luukse selfsorg-chalets met 'n bos-ervaring op jou voorstoep.

Die lodge bied 10 luukse selfsorg-chalets met 1 slaapkamer wat volledig gemeubileer is en ingerig is met braaigeriewe, 'n volledig toegeruste kombuisie, badkamer, TV met sekere DStv-kanale vir jou genot.

De Kleine Serengeti het ook 'n gesinshuis met 5 gerieflike kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, koningingrootte-bed en 'n instapstort.

De Kleine Serengeti het 'n lieflike dam met eende en agter dit is die grasvlaktes waar gaste meestal wild te siene sal kry sonder om eers die lodge self te verlaat. Daar is wild soos buffels, koedoes, volstruise, kameelperde, sebras, wildebeeste en 'n verskeidenheid voëlspesies.

Daar is ook wildritte beskikbaar of selfry-wildritte vir diegene wat graag die wild wil sien wat bietjie meer skaam is. Dit sluit luiperds, leeus en jagluiperds in. Dit moet vooraf bespreek word en die rit is sowat 2 uur lank en peuselhappies en koeldranke is ingesluit.

Saam met die ander wildplase in die omgewing vorm De Kleine Serengeti Game Lodge deel van die groter Dinokeng Wildreservaat. Die lodge is net 45 km noord van Pretoria geleë en dit grens aan die N1-hoofweg. Die area is malaria-vry.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Grondpad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 348 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Louise H
Saam met lewensmaat
5.0
Gem in die bos met als wat jy benodig. Absolute beste naweek wegbreek in die bos wat ons al was.
Okt 2026
Diane B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing and quiet with lots of options. The host is friendly and informative, and they have an amazing game guide who is informative. D...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2026
Werner G
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Dit was 'n wonderlike naweek gewees en sal dit definitief aanbeveel. Katryn was 'n wonderlike gasheer en het ons met ope arms ontvang. Kon...
Sien meer
Sep 2026
Jani W
Gesin met klein kinders
5.0
Vir seker sal ons weer kom. Baie lekker gebly. Dit is 'n pragtige plek. Ligging is uitstekend. Maklik bekombaar met enige voertuig. Veilig, skoon en m...
Sien meer
Sep 2026
Cynthia V
Saam met lewensmaat
5.0
'n Heerlike rustige lodge! Wat 'n pragtige plek! Die chalet het alles in wat mens dalk sal kan nodig hê en was silwerskoon en keurig ingerig. Baie goe...
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Katryn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 348

Op LekkeSlaap 10 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink De Kleine Serengeti Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Rust de Winter Road, Dinokeng Game Reserve, Hammanskraal, 0400, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmMzI0YzRlLTEwNzEtNDZkMi05NTk3LWQwMmUxOTQxOGVlMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 348 5 1 5 Rust de Winter Road Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -25.353333333333 28.343611111111
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang