4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
De Kock Flat Arniston is 'n woonstelletjie wat gerieflik ingerig is vir 4 gaste.
Die woonstelletjie is voor die hoofhuis en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers bied toegang tot 'n braai-area. Beddegoed word voorsien. Bring asseblief jou eie handdoeke saam.
Die kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en 'n yskas. Die sitarea het 'n kaggel, slim-TV en WiFi en bied toegang tot 'n buitebraai-area.
Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, swem, fietsry, perdry, bergfietsry en voetslaan, visvang, walviskyk en duik tussen skeepswrakke. Gaste kan ook die spa by Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cornel Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 180
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 7 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
- Gaste dink De Kock Flat Arniston het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 5th Avenue, Arniston, 7280, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang