+19
Selfsorg in Gariepdam

De Lance Chalets

  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

De Lance Chalets is in die dorp Gariepdam in die Vrystaat geleë.

Verblyf word in 5 selfsorgkamers gebied. 2 van die kamers het 1 dubbelbed en 1 enkelbed elk, en 3 van die kamers het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens elk. Elke kamer is toegerus met lugversorging met warm en koue instellings, 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon handdoeke en linne word voorsien.

Die hele eiendom is omhein met duiwelsvurke en parkering is veilig. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 432 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Adam B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker rustig en stil. Baie lekker gebly, rustig en stil.
Des 2025
Willem N
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig, gerieflik en skoon. Goeie ligging, silwerskoon en alles wat mens nodig het. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en ons het lekker oorges...
Sien meer
Des 2025
Tjaart B
Gesin met klein kinders
5.0
Dit is nou al ons 3de keer wat ons by julle slaap, baie goeie diens. Sien sterre.
Des 2025
Herlina K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en lekker ontspan. Was vriendelik ontvang. Was baie behulpsaam met inligting.
Des 2025
Adam B
Gesin met klein kinders
5.0
Gerieflik en rustig. Baie gerieflik, skoon en netjies.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Harriet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 432

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
  • Gaste dink De Lance Chalets het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb912ab89989878c7b43593f9361a8b0391eebd2b58e4c739a524ca42322ef5b138dfe5d4d7e35366945b8b51e02d8e6b9f29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 432 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang