LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Lance Chalet & Coffee Shop | LekkeSlaap
+7

De Lance Chalet & Coffee Shop

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 171 resensies vir De Lance Chalet & Coffee Shop
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kobi D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobi D
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

My suster het haar goue ring daar vergeet. Ons was skaars weg toe het die eienaar ons geskakel. Baie dankie vir wonderlike eerlikheid. Dit gebeur baie selde.

Gerrit V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant.

The owners are friendly and helpful.

Liesel V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel V
Gesin met tieners

Netjies, met ’n lekker warm stort.

Goeie oornagplek. Skoon en netjies.

Ronel L - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf.

Skoon, netjiese woonstel. Ons is baie vriendelik ontvang. Het sommer dadelik tuis gevoel.

Pierre V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike gasvrou en man.

Kamer baie netjies. Ek kan die verblyf ten sterkste aanbeveel.

Santie R - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Halfpad oornagplekkie vanaf Wildernis!

Gemaklike oornagplekkie vir een aand. Kon nie sien waar die koffiewinkel of winkeltjie geleë is nie. Die eienaars het ook nie 'n aanduiding gegee nie. Dalk was hy reeds toe. Dit was immers Sondagaand. Veilige staanplek vir die motor onder 'n afdak agter ’n toesluithek is 'n pluspunt. Daar was spinnekoppe in die badkamer, maar dis seker deel van die natuur.

Jaco V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met tieners

Koste-effektief.

Redelik basic, maar goed vir veilige oornag.

Kowie D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kowie D

Heerlike en veilige oornagplekkie.

Die eenheid het die nodigste vir 'n oornag by Gariep. 'n Sagte bed en warm stort om 'n lang dag af te sluit was verwelkomend.

Danie N - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie N
Enkelreisiger

Goeie, waarde vir geld oornagkamer.

Die kamer was effe klein maar goed gemeubileerd en is goeie waarde vir geld. Sou dit nie kies as mens paar dae gaan oorbly nie, maar vir een nag is dit baie goed geskik.

Sandri O - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandri O
Gesin met tieners

Veilig, skoon en net reg vir halfpad-oorslaap

Dit is baie basiese, baie skoon en netjiese verblyf as jy ’n plek soek om te rus, eet en te slaap op jou reis tussen Kaapstad en Johannesburg. Waarde vir geld. Veilig en skoon. Vat ’n boek saam - die TV-kanale is beperk. Gaan kyk na die damwal.

Denise S - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Gesin met tieners

Baie gerieflik en alles wat mens nodig het. Die lugverkoeling was 'n absolute verrassing en bonus!

Die aircon was wonderlik. Alles skoon en gerieflik!

Greg F - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg F
Gesin met tieners

Was 'n halfweg oorslaapplek.

Het die doel gedoen. Goeie ontvangs gekry. Chalet netjies en skoon gewees. Lugversorger was fantasties. Was 'n baie warm dag/nag. Sal vir seker weer oorslaap. Vir ons was dit waarde vir geld.

Gerhard D - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye ontvangs met aangename skoon, netjiese en gerieflike verblyf.

Rustige landelike omgewing.

Willem G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
0/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem G
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees.

Dit is baie rustig daar kamer is ruim en die eienaar is baie behulpsaam sal weer daar oorslaap.

Charles O - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gekuier. Lekker en netjiese gastehuis met alles wat 'n mens nodig het. Ons sal definitief weer daar wil oorbly op pad na Pretoria.

Dit het gereën en ons wou graag braai. Indien moonlik kan 'n afdakkie oor die braaiplek gebou word. Gelukkig het Gariep darem lekker restuarante.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Goeie dag Charles, Ek is baie bly julle het rustig geslaap. Julle is altyd weer welkom. Groete, Harriet, de lance

De Lance Chalet & Coffee Shop
Landi B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi B
Gesin met klein kinders

Baie gemaklik, veilig en netjies.

Perfek vir oornag, eenhede is netjies, skoon, en het alles wat ons nodig gehad het. Kar was veilig en eienaars vriendelik.

Anton L - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en veilig.

Die eenhede is naby mekaar wat privaatheid beperk, maar andersins gerieflik.

Isabeau S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabeau S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Aangename oornagverblyf.

Chris G - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Uitstekende waarde vir geld.

Baie goeie ontvangs. Kamer skoon en baie netjies.

Anzett V - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anzett V
Gesin met klein kinders

Goeie oornag-akkommodasie.

Goed geleë. Geriewe is ingerig vir oornag.

Rouzan B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rouzan B
Gesin met klein kinders

Baie rustige atmosfeer, skoon en netjies.

Kamers was mooi skoon en baie ruim. Was 'n groot groep van 8 met kinders en alles wat nodig was, was in die kamers. Heerlike nagrus gehad na 'n vêr pad.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Ek is bly jul het lekker gerus, julle is altyd weer welkom. Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Petro B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro B
Saam met vriende

Baie netjies, ruim en veilig.

Sal voorstel dat WiFi aangebied word. Uitstekende diens.

Pieter B - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename ontvangs en verblyf.

Puik plekkie om the oornag. Alles wat benodig word is daar. Die braai was hoogtepunt. Die TV in die kamer kan opgradeer word. Baie oud. Alhoewel nie gebruik. Dankie, sal weer gebruik.

Johan K - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en rustig.

Plek is goed geleë. Voel veilig.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Goeie more, jul is altyd weer welkom. Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Tarryn E - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn E
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly. Baie vriendelike mense.

Ek sal definitief weer hier kom inboek.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Ek is bly jul het lekker gerus. Jul is altyd weer welkom. Groete

De Lance Chalet & Coffee Shop
Henk T - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vierde keer dat ons daar oorslaap - uitstekend.

Wanneer ons oorslaap, is ons vereistes skoon, netjies, veilig en bekostigbaar. De Lance voldoen aan al ons behoeftes en ons sal definitief weer van hulle gebruik maak.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Dit was 'n plesier om jul te huisves. Julle is altyd weer welkom. Groete, Harriet.

De Lance Chalet & Coffee Shop
Janine S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine S
Gesin met klein kinders

Perfekte oornagverblyf.

Ons het 3 klein kinders en die kamer was perfek vir ons gesin vir oornag tussen Kaap en Gauteng. Aircon in die kamer met braai geriewe maak vir 'n heerlike uitrus. Sal beslis aanbeveel as 'n oornag stop vir die lang pad.

Wilma V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V
Gesin met tieners

Baie netjies, skoon en stil.

Sal weer daar oorslaap. Die chalet was skoon en netjies. Die beddens was gemaklik met genoeg kussings. Die eienaars was baie vriendelik en ons by die hek ontvang.

Laetitia S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia S
Gesin met tieners

Sien sterre.

Skoon, netjies en ruim.

Marina F - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend

Vriendelike diens en het ’n baie verwelkomende gevoel.

Pieter D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Gesin met klein kinders

Aangenaam.

Perfekte oorslaap plek tussen die Kaap en Mpumalanga.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Jul is altyd weer welkom. Bly jul het lekker geslaap. Groete, Harriet, de lance chalets, Gariepdam.

De Lance Chalet & Coffee Shop
Venecia K - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venecia K

Rustig.

Lekker rustig en stil.

Pieter P - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P
Gesin met klein kinders

Baie tevrede.

Ek is tevrede met die diens en prys. Goeie waarde vir geld en daar is selfs lugversorging in die kamer.

Helen V - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V
Enkelreisiger

A lovely safe guesthouse if you are travelling with pets.

My little dogs really enjoyed the premises as there was ample space for them to stretch their legs after a long day in the car. I would recommend De Lance Chalets for any pet lover.

Daniel K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike, hartlike ontvangs. Laat ’n mens sommer tuis voel.

Chalet baie skoon en netjies. Alles wat jy nodig het om baie gerieflik te oornag. Gerieflike bed met skoon vars beddegoed en handoeke. Etes beskikbaar indien jy dit nodig het.

Eddie B - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Netjies, skoon en rustig.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Eddie, dis ons plesier om julle te huisves. Julle is altyd weer welkom. Mooibly, Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Johan V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed vir oornag

Nie enige uitsig. Nie naby eetplek. Goed vir stil nagrus op langpad

Gert S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S
Saam met vriende

Baie lekker gebly en dit is rustig en veilig

Hulle het uit hulle pad gegaan om dit vir ons aangenaam te maak.

Dot K - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dot K

Clean, friendly owners. Ideal for overnight or short stay.

Great communications and hands-on by owners, friendly and helpful too. Clean and quiet with basic needs catered for.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Goeie dag
Dit was 'n plesier om jul te huisves. Jul is altyd weer welkom.
De lance chalets, Gariepdam, Harriet.

De Lance Chalet & Coffee Shop
Rika P - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rika P
Enkelreisiger

Gerieflieke and veilige oornag verblyf

Gerieflieke and veilige oornag verblyf op die lang pad Oos-Kaap toe

Nico D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico D
Saam met vriende

Bekostigbaar

Kamer was goed toegerus en alles wat ons nodig gehad het. Skoon en netjies.

Juanne V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Juanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Kan aanbeveel vir rustige oorslaap... selfs langer tydperk.

Rene S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionele en flink diens

Vir 2 mense, was dit ruim en voldoende. Selfs fyn ekstras soos sout en peper. Al wat ons gemis het, was gratis Wi-Fi toegang. Sal met vrymoedigheid aanbeveel en beslis weer self daarna toe gaan.

Annemarie D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Enkelreisiger

Heerlike, snoesige warm bed.

Tweede keer wat ek daar oorslaap. Sal beslis weer.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Julle is altyd welkom. Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Louise V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer is goed ingerig. Alles wat jy nodig het is tot jou beskikking.

De Lance is goed geleë, nie net vir oornag op pad Kaap toe of Johannesburg toe nie. Jy kan 'n vakansie maak van die verblyf, met die aangename gasheer en gasvrou. Jy en jou voertuig is veilig te alle tye en die ontbyt wat jy kan geniet by die coffee shop, is van goeie gehalte. Dankie vir jul gasvryheid Gerhard en Hariet, ons maak definitief gou weer so.

Charne D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne D
Gesin met klein kinders

Heerlike plekkie om te oornag.

De Lance is 'n lekker plekkie om te oornag. Dit is skoon en goed toegerus. Ons het heerlik gekuier en gebraai.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Charne, dis was ons voorreg om jul te huisves. Sien jul weer.
Groete
De Lance chalets
Harriet en Gerhard

De Lance Chalet & Coffee Shop
Frans E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frans E
Gesin met tieners

Kamers bied alle geriewe wat nodig is vir oornag-akkommodasie.

Kamer was ruim met dubbelbed en 3 enkelbeddens, meer as wat nodig was. Eie braaifasiliteite met 'n goeie restaurant en supermark binne loopafstand. Ideale oornag akkommodasie vir ons rit vanaf P.E. na Pretoria en teen 'n baie billike prys. Sal beslis in die toekoms weer van De Lance gebruik maak.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Frans, dit was ons voorreg om jul te akkommodeer, jul is altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Harriet & Gerhard,
De lance chalets
Gariepdam

De Lance Chalet & Coffee Shop
Cathy C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy C
Gesin met tieners

Gerieflik.

Gerieflik en netjies.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Cathy,
Dit was ons voorreg om jul te huisves. Jul le is altyd weer welkom.
De Lance Groete,
Harriet
Gariepdam

De Lance Chalet & Coffee Shop
Japie D - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie D
Gesin met tieners

Braaiplek was 'n bonus.

Dit het gereën met ons aankoms maar die hek was dadelik oopgesluit vir ons. Lekke gerus na die lang rit.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Japie, dit was ons voorreg om jul te huisves. Jul is altyd welkom.
Groete
De Lance

De Lance Chalet & Coffee Shop
Gerda N - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het oornagverblyf met ons Maltese poedeltjie verlang. Was baie rustig en stil. Veilige parkering. Vriendelik ontvang.

Ons was 4 volwassenes wat oorgeslaap het. Het 'n roadtrip onderneem. 7 provinsies in 10 dae. As reisigers was ons taamlik moeg, hier was ons laaste oornagplek voor ons die laaste skof Kaap toe sou aandurf. Omdat ons 'n goeie nagrus geniet het, was ons vars en fris vir die laaste skof.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Goeie middag Gerda,
Dis ons voorreg om jul te huisves vir n goeie nagrus. Bly jul kon uitrus vir die volgende skof. Jul is altyd weer welkom.
de lance groete,
Gariepdam,
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Wilna S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilna S
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Sal weer van De Lance gebruik maak wanneer ons in Gariep oorslaap.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Goeie dag Wilna, Jul is baie welkom, dit was lekker om jul te huisves.
Tot weersiens,
De Lance groete,
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Odette V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Odette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en veilige verblyf.

Gariep was 'n aangename oornag-alternatief vir Colesberg, op pad of terug van die Kaap. Maak gerus 'n draai in hierdie dorpie.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Dit was 'n plesier om jul te huisves. Jul is altyd weer welkom. Groete, Harriet.

De Lance Chalet & Coffee Shop
Conrad S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi skoon met alles wat jy nodig het.

Ons was verbaas gewees hoe mooi en skoon ons kamer was, met alles wat mens nodig het, een van die beste oornagplekkies waar ons nog was.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Conrad, baie dankie vir die komplimente. Dis heerlik om so positiewe gaste te kan huisves. Jul is altyd weer welkom.
De Lance Groete, tot weersiens.
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Regina M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Regina M

Vinnig, net geslaap.

Ons het slegs oornag, laat gekom, vroeg gery.

Vincent V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Gesin met tieners

Gerieflike oornag.

Stop elke jaar hier op pad Kaap toe en weer terug.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Vincent, soos altyd is julle altyd welkom.
Groete de lance chalets
Gariepdam

De Lance Chalet & Coffee Shop
Deon V - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Gesin met tieners

Veilige, gemaklike oorslaap.

Sien sterre.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Bly julle het lekker gerus vir die pad vorentoe. Altyd weer welkom,
de lance chalets,
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Maritza S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza S

Ons oornag slaap was baie lekker.

Kliëntediens was uitstekend. Baie vriendelike en gasvry. Restaurant se kos was vars en baie lekker.

Johan A - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Halfweg tussen Kaapstad en Mpumalanga. Baie gerieflik.

Cornel S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

Goed gerus.

Goeie, praktiese akkommodasie vir een nag se oorslaap. Te klein om 'n week daar te kuier. Ons was 4 volwassenes en 1 kind. Baie vriendelike plek.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Cornel,

Bly jul het lekker gerus. Altyd weer wekom.

de lance chalets.
Harriet
Gariepdam

De Lance Chalet & Coffee Shop
Pieter D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basiese dinge is reg.

Geen koffiewinkel - naam moet verander. Glad nie vriendelike ontvangs nie. Eienaars net bekommerd dat hulle betaal gaan word. Ons is gegroet met "Middag. kan julle asseblief die balans van julle rekening nou in kontant betaal." Vrou het vir man gesê hy moet wag vir die geld. Ons het nog nie eers ons bagasie afgelaai nie. 'n Bietjie meer vriendelikheid het definitief gekort.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Pieter,
Jammer, maar Sondae open die Koffiewinkel glad nie. Normaalweg word jou rekening vereffen by aankoms .
Moontlik het daar nog gaste gearriveer en ek moes hul ook welkom heet soos ons met al ons gaste doen.
Lekker dag vir jul.
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Carmen H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen H
Gesin met tieners

Had everything we needed for our overnight stay.

Very clean, comfortable, had everything we needed for our overnight stay. We had a good night's sleep. I would definitely recommend it for an overnight stay.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Thank you very much for the positive review, You are always welcome to stay here again.
Greetings,
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Elize B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerief skoon en netjies.

Alles wat jy nodig vir oornag is daar. Lugversorger 'n wenner.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Elize, dit was n groot plesier om jul te huisves. Jul is altyd weer welkom.
Vriendelike groete,
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Almarié K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarié K

Vriendelike diens, netjies en goed toegeruste eenheid.

Ons lang reis terug vanaf die Kaap het tot 'n welkome stilstand gekom by De Lance Chalet & Coffee Shop. In die Desember-hitte, was die lugversorger 'n welkome verligting. Goed geprys, volledig toegerus om 'n vinnige aandete/ontbyt te kan saamstel, maar ons het gebruik gemaak van Tjailatyd - net om die hoek. Baie dankie, Harriet en Gerhard.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hi Almarie,

Bly jul kon lekker uitrus, altyd weer welkom.

Vriendelike groete,
de lance chalets,
Harriet
Gariepdam

De Lance Chalet & Coffee Shop
Peter C - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter C

Owner was not friendly and kept watching us which made us uncomfortable.

Upon arrival at 7pm the owner told us quite abruptly to hurry up as she wanted her privacy! She then kept watching us from behind a curtain which made us uncomfortable.

Ludwig K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed gerus vir een nag.

Na lang dag se ry, het ons goed gerus.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Goeiedag Ludwig
Ek is bly jul kon uitrus. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete,
Harriet
De Lance Chalets

De Lance Chalet & Coffee Shop
Helen K - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Helen K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unpleasant.

Not very friendly, demands payment immediately. Bed very uncomfortable. Not enough towels. Supply of coffee and sugar etc pathetic. No receipt for payment. Needs an upgrade.

Adrie O - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie O
Gesin met tieners

Baie netjiese, billike en gerieflike oornagverblyf op pad Kaap toe en akkommoderend vir na-ure.

Alles was netjies en beddens het heerlik geslaap, ons sal beslis weer hier oornag op pad Kaap toe. Goeie waarde vir geld.

Deon B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon B
Gesin met klein kinders

Good overnight stop.

Easy access to chalets from the main road.

Antoinette V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs.

Ons oornagverblyf was puik, goed toegerus en vriendelik ontvang. Dankie Harriet en Gerhard vir julle gasvryheid.

Andre D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens, skoon en netjies.

Baie netjies en skoon, vriendelike diens. Dankie Hariet en Gerhard, ons sal beslis weer daar kom bly.

Liza V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V
Gesin met tieners

Geen probleme nie, maklike oornagstop en vroeg uit.

Maklik die plek kon kry. Alles was netjies en skoon. Dankie baie.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Goeie dag Liza,

Dit was 'n plesier om julle te huisves. Julle is enige tyd weer welkom.

Groete
De Lance Chalets

De Lance Chalet & Coffee Shop
Marie M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvrye, veilige verblyf!

Gerard en Harriet loop regtig die ekstra myl om mens hartlik en gasvry te ontvang en tuis te laat voel. Hul bied heerlike, veilige oornagverblyf. Hul smaaklike boere ontbyt, teen 'n addisionele sakpasprys, is heerlik!

Joanne G - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne G
Gesin met tieners

Very pleasant.

Lovely and spacious with nice clean linen, sufficient extra blankets, fresh towels. Only criticisms would be insufficient DStv channel options and also there needs to be blackout curtains on that unit because it is right by the gate entrance and the car lights, from incoming cars, as well as the road shone in.

Susan D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan D
Gesin met tieners

Baie aangenaam en sal enige tyd weer daar bly.

Was netjies skoon en het ons baie vriendelik ontvang en gehelp.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Baie dankie word waardeer, jul is altyd welkom.
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Jaco R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco R
Gesin met tieners

Skoon, netjies - perfek vir oorslaap tussen Kaapstad en Pretoria.

De Lance het ons op kort kennisgewing geakkommodeer, alles was skoon en netjies en ons is hartlik ontvang, al kon ons eers 21:00 inklok.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Dit was 'n groot plesier om jul te huisves. Wees altyd welkom.

De Lance Chalet & Coffee Shop
Leentjie R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leentjie R
Gesin met tieners

Skoon, veilig, waarde vir geld!

Goeie keuse! Baie dankie vir die vriendelike ontvangs.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, jul is altyd welkom.
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Danie M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie M

Waarde vir geld.

Plek was skoon en netjies. Ideaal vir oornag. Alles benodig was daar. Baie gerieflik. Sal beslis aanbeveel.

Tommie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tommie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie lekker blyplek. Mense vriendelik en baie hulpvaardig. Eenheid skoon en netjies.

Inus M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Inus M
Enkelreisiger

Stil en rustig.

Plek is netjies en skoon, rustige omgewing. Geen DStv, geen WiFi.

Steve V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve V
Gesin met tieners

Gerieflik en doelmatig.

Baie lekker geslaap. Gerieflik.

Johan M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Saam met vriende

Ons het baie lekker geslaap.

Die verblyf was baie skoon en netjies en baie veilig.

Ilze R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze R
Gesin met tieners

Netjies en alles wat mens nodig het.

Die heel eerste kamer kort 'n nuwe dubbelbedmatras. Hy maak seer van al die springs en die lakens moet vervang word en dalk 'n matras-beskermer. Stortdeure moet ook vervang word, want als is nat as jy klaar gestort het. Verder netjies en goeie waarde vir geld.

Cornelius V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cornelius V
Gesin met klein kinders

Vriendelik, slegs SABC-kanale.

Vriendelike diens. Daar is geen diefwering op deur of vensters. As 'n GP-persoon maak dit my so effe ongemaklik alhoewel ek glad nie onveilig in dorp gevoel het. Slegs SABC-pakkette beskikbaar. Kan gerus DSTV-kanale oopmaak vir die bedrag wat betaal word.

Jaco L - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en aangenaam.

Eienaars was behulpsaam en die eenheid was mooi skoon, lekker gebly.

Kobus G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was huislik.

Dit was huislik en gerieflik die beddens was gerieflik en ons gasvrou was baie behulpsaam.

Ilze R - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze R
Gesin met tieners

Netjies en alles wat mens nodig het.

Beveel dit beslis aan. Baie dankie.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Dit is n groot plesier, en jul is altyd welkom om weer ons te besoek.

De Lance Chalet & Coffee Shop
Chris V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Gesin met tieners

Baie netjiese, skoon, goed toegeruste eenheid. Ons het baie lekker daar gebly.

Baie vriendelike ontvangs gehad, die eenheid is ideaal vir 'n oornagstop Kap toe. Ek het 'n verkeerde bespreking gemaak, maar die eienares het my tegemoet gekom. Alles werk goed en is baie skoon en kan dit nie genoeg beklemtoon nie!

Albert V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en gemaklik.

Ons was daar vir Trans Xhariep, die eenheid was lekker groot so ons kon ons fietse binne die eenheid sit oornag en die ekstra enkelbed was baie handig om ons fietsklere uit te sorteer. Die air-con was ook ongelooflik lekker op die warm dag! Die kombuisie kan bietjie doen met 'n opgradering. Badkamer en slaapdeel was 100%.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Goeie dag Albert,

Jul is meer as welkom.

Vriendelike groete,
Harriet& Gerhard
delance Chalets
gariepdam

De Lance Chalet & Coffee Shop
Jan T R - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan T R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gawe eienaar, behulpsaam, plek netjies en skoon, verkoeler 'n pluspunt na die hitte van die dag.

Dreig al jare lank om daar te oornag en is spyt ons het nooit daar gestop nie, het nie verwag dat dit so 'n mooi area is nie, het dit geniet sal dit aanbeveel. Die Gariepdam is ook pragtig, alhoewel nie vol nie.

Jean-david D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-david D
Enkelreisiger

Lekker.

Lekker, skoon, eetplek en kroeg naby.

James L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was puik vir ons oornag.

Baie gerieflik vir 'n oornag of langer indien verkies. Skoon, netjies en alles wat jy nodig het. Tee, koffie, suiker en 'n klein melk ook. Tot sout en peper. Beïndruk! En 'n TV en aircon. Wow! Ons het heerlik geslaap.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Baie dankie, dis lekker om so vriendelike gaste hier te he. Jul is altyd weer welkom.
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Corlia H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gerieflik.

Daar is alles wat jy benodig vir 'n aand se oornag. Netjies en skoon.

Alet B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alet B

Die kamer was netjies en die lugversorging heerlik in die hitte.

Die eienaars se aandag was bietjie verdeeld omdat 3 groepe mense gelyk daar aangekom het. Ons was vertel van die ontbyt wat ons kan nuttig die volgende oggend, maar toe ek wou bespreek toe sê hulle dat dit vol was. Bietjie verwarrend sou ek sê.

Deon H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons oornagverblyf was puik, goed toegerus en vriendelik ontvang.

Die akkommodasie is baie netjies, toegerus met die nodige, en ons het 'n rustige nagrus en verblyf gehad, en die gasvrou is baie tegemoetkomend.

Aletta V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta V
Gesin met tieners

Baie gerieflik en ontspannend.

Was net vir 'n oornag, maar diens was flink en vriendelik. Baie lekker kamers.

Wynand M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand M
Gesin met klein kinders

Goeie waarde vir geld, vriendelik en netjies.

Vriendelik ontvang. Netjiese en skoon kamers met alles wat nodig was om ons oornag gerieflik te maak op pad Tuinroete toe. Sal weer daar oorbly!

Vincent V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent V
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Ideale oornagstop tussen die Kaap en Gauteng.

Minize H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Minize H
Saam met vriende

Baie gerieflik en skoon en perfek vir oorslaap.

Baie dankie vir julle gasvryheid. Die plekkie was baie mooi en skoon en ons het lekker geslaap.

Johannes H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H

Value for money, clean, friendly and safe.

De Lance Chalet and coffee shop stay was pleasant, clean and safe.

Jako B - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oornag.

Die plekkie is mooi skoon en baie users friendly. Lekker air-con om die hutte te breek. Alles daar wat jynodig het. Baie vriendelike eienaars. Sal dit met hoë agting aanbeveel.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Dit was lekker om jul hier te kon huisves en altyd welkom.
Harriet & Gerhard

De Lance Chalet & Coffee Shop
Marjorie V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marjorie V
Gesin met klein kinders

Gerieflik, netjies en skoon.

Gerieflik toegerus en netjies.

Cheryl M - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl M
Gesin met tieners

Neat, clean and comfortable.

Good, clean and safe accommodation. Perfect for a one night stop. Good value for money.

Jaco V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Gesin met klein kinders

Kort en kragtig.

Goed geleë. Waarde vir geld. Maak net seker jy check die borde en hele plek met aankoms vir enige chips of probleme en rapporteer dit, anders gaan jy beskuldig word dat dit jy was.

Adine V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adine V

Veilige, rustige, netjiese toegeruste oornagfasiliteit.

Kan definitief aanbeveel indien oornagfasiliteit benodig as op reis is. Waarde vir geld, netjies lugverkoelde kamers en toegerus vir selfversorgend ook as bv. wil braai.

Annelise L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelise L
Gesin met tieners

Baie netjies en skoon.

Plek was baie netjies, skoon en goed toegerus. Eienaars het ons ingewag en was baie vriendelik en behulpsaam oor moontlike eetplekke.

Wally J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wally J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Baie lekker, dankie. Definitief aanbeveel.

Antoinette P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, maar baie basies. Beslis net vir oornag.

Dit was netjies en skoon, maar baie basies. Beslis net vir oornag. Geen ander fasiliteite soos swembad ens.

Trudene S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudene S
Gesin met tieners

Fantastiese waarde vir geld. Baie netjies en vriendelike eienaars.

Uiters netjies en uitstekende waarde vir geld. Baie vriendelike diens. Oulike plek as jy met troeteldiere reis.

Peter V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis baie goed toegerus en ons het heerlik daar geslaap!

Dis voorwaar waarde vir geld en na ons mening die beste selfsorg-eenheid in Colesberg en omgewing. Baie gerieflik naby Gariepdam en ook goed geleë vanaf N1. Ons sal dit definitief weer bespreek op pad huistoe!

Hanna L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanna L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, en veilig!

Oornag verbly ideaal! Ons heerlike gerus en baie lekker geslaap!

Hannes S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

'n Welkome tuiste vir moeë reisigers.

Ons verblyf hier was heerlik, en die eienaars se vriendelikheid en behulpsaamheid sal ons nooit vergeet nie. Ons kom graag weer hier aan. Baie dankie.

Catharina P - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catharina P
Gesin met tieners

Sal aanbeveel.

Het De Lance Chalet & Coffee Shop gebruik as basis vir 'n week. Gashere was vriendelik en behulpsaam. Kan die maaltye wat by die koffiewinkel bedien word, aanbeveel. Vars, lekker en waarde vir geld! Sal beslis gebruik maak van die fasiliteit en inkom om maaltye te kry wanneer ek verbygaan. Dankie vir u gasvryheid.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very recommendable.

Used De Lance Chalet & Coffee Shop as a base for a week. Hosts were friendly and helpful. Can recommend the meals served at the coffee shop. Fresh, tasty and value for money! Will definitely make use of the facility and pop in to have meals when passing by. Thank you for your hospitality.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Jana J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies en personeel is baie vriendelik.

Sien sterre.

Jandri S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri S
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike verblyf.

Ons het slegs een aand geslaap, mense is baie gasvry en als is skoon en netjies. Kamer is goed toegerus met al die nodigste. Kan tot vleis braai voor kamer. Beslis 10 uit 10. Beveel beslis aan vir 'n gerieflike oornagplek.

Nico D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Presies wat ek nodig gehad het.

Ontvangs deur eienares vriendelik en behulpsaam. Kamer en badkamer netjies en skoon. Toegerus met volledige kombuisie, lugversorging en dakwaaier. Alles wat ek nodig gehad het. Dankie.

Alet G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een aand gebly as halfpad merk vanaf Kaap na JHB en was baie tevrede met alles. Sal weer hier kom bly, want daar is 'n braaiplek by die kamer.

Lekker gebly en alles gekry net soos dit adverteer was.

Johan V - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, goeie waarde vir geld.

Heerlik gebly, goeie waarde vir geld. Sal weer daar stop.

Salie C - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salie C
Gesin met tieners

Die plek was skoon en gerieflik.

Alles was lekker, behalwe dat die braaier se rooster baie vuil was.

Flip K - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip K

Very good.

Room was nice and big, friendly service. Clean room and safe.

Samuel B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel B
Gesin met tieners

Goed geleë en vriendelik ontvang.

Ons was goed ontvang. Die kamer was basies en skoon. Alles was daar wat nodig is vir 'n oornagfasiliteit. Die stortdeur is net baie klein vir groot mans. Bietjie ongelukkig getref met 'n Saterdagaand aan die einde van die maand. Die harde gekuier langsaan het aangegaan tot 02h30 die oggend. Tog kan ek De Lance Chalet & Coffee Shop aanbeveel vir 'n oornagstop. Dankie vir die gasvryheid.

Carl G - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Baie vriendelik ontvang. Was tot 'n groter plekkie gegee as wat ons bespreek het. Skoon en netjies en veilig.

Albertus P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stop op pad Kaap toe.

Ons het heerlik oornag, baie netjies, kan dit sterk aanbeveel.

Clarissa N - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa N
Gesin met klein kinders

Baie gerieflik.

Dis perfek vir 'n oornag met jou gesin, baie netjies en veilig. Mens voel baie welkom en lekker naby Gariepdam vir 'n vinnig uitstappie.

Melanie P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie P

Baie aangenaam na 'n lang reis.

Was aangenaam verras vir die prys wat ons betaal het. Sal aanbeveel vir alle reisigers.

Henry P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry P
Saam met vriende

Wonderlike oorslaap verblyf.

Platteland se gasvryheid om te droom van. Ons is hartlik ontvang. Veilige parkering was 'n groot pluspunt. Ons eenheid was skoon en netjies. Hariet het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Heerlike rustige atmosfeer. Ons sal beslis weer hier wil oorslaap.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Hallo Isabel
Dit was 'n groot plesier om jul hier by ons te hê. Julle is altyd welkom.
Groete
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Retha B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en sommer baie lekker.

Baie heerlike plekkie om by oor te bly. Reeds vir ander aanbeveel.

De Lance Chalet & Coffee Shop's terugvoer

Baie dankie Retha,
Dit was lekker om jul hier te hê. Altyd welkom.
Groete,
Harriet

De Lance Chalet & Coffee Shop
Petrus T - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kon lekker en gerieflik ontspan na 'n dag lange reis.

Vorige positiewe resensies is in die kol! Ons is vriendelik ontvang en tuis gemaak in skoon, netjiese en gerieflike. Akkommodasie, selfsorggeriewe was voldoende. Beslis waarde vir geld. Ons was so beïndruk met die geriewe dat ons met ons terugreis weereens daar oornag het. Sal die plek enige tyd aanbeveel! Ons dank aan Harriet en haar man wat ons verblyf aangenaam gemaak het.

Charl P - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en goed toegerus.

Gerieflik as 'n oornagplek. Chalet is goed toegerus en beddens gerieflik en warm. TV en bietjie groter verskeidenheid kanale kan egter verbeter.

Tertia E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia E
Gesin met klein kinders

Fantastiese, goedkoop selfsorg-eenhede.

Kamers is ongelooflik goed toegerus met als wat nodig is. Die diens is fantasties. Lieflike mense wat die plek besit. Sal hul definitief weer gebruik.

Jo-anne H - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-anne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en waarde vir geld.

Die eenheid was ruim met alles wat nodig is. Vriendelike diens en veiligheid is goed. Sal beslis weer daar bly.

Ruaan B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruaan B

Uitstekende waarde vir geld.

Regtig uitstekende waarde vir geld en ons het lekker uitgerus vir die volgende dag se reis.

Natasia N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasia N
Gesin met tieners

Perfekte oornagverblyf.

Harriet het ons regtig laat welkom voel nadat ons laat daar aangekom het. Ons het sommer tuis gevoel.

Michael J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

We had a wonderful overnight stay, the owners made us feel more than welcome and were very accommodating. The dagwood was excellent (and the white wine), braai facilities also available. Highly recommended.

Mariana D - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie.

Baie lekker plekkie, ongelukkig net koud en gasheater of aircon het nie gewerk nie.

Koos B - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Dankie Harriet en Gerhard. Die winterlakens was uitstekend.

Andre V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight stay.

Everything you need for overnight stay. Friendly owners.

Anita B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita B

Baie goeie prys vir baie goeie diens.

Baie goed en vriendelik verwelkom. Kamers pragtig ingerig en baie netjies skoon. Alles gehad wat nodig was. Sal dit vir enige persoon kan aanbeveel. Dit is definitief die moeite werd. Sal weer van hulle gebruik maak in die toekoms.

Pieter D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en 'n veilige, skoon en netjiese verblyf!

Ons het twee aande by De Lance Chalet & Coffee Shop oorgebly. Lekker stil en rustige area. Kon lekker uitrus! Ons het ons dag by die Gariepdam deurgebring. Het dit baie geniet!

Koos B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde!

Uitstekend! Sal gewis weer daar oornag.

Hannetjie S - Apr 2018
Gemiddeld