LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by De Lance Chalet & Coffee Shop | LekkeSlaap
+7

De Lance Chalet & Coffee Shop

Kamer 1of 2
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Elke kamer het 'n dubbelbed en enkelbed. Daar is lugversorging wat verhit en verkoel, 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort. Elke kamer het sy eie stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorggeriewe

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamers 3 of 4 0f 5
Vanaf R950
per eenheid
Beskrywing

Elke gesinskamer het 'n dubbelbed en 3 enkelbeddens. Daar is lugversorging wat verhit en verkoel, 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskas, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n stort. Elke kamer het sy eie stoep met braaigeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 5 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Basiese selfsorggeriewe

Kansellasiebeleid - Streng
Our Covid-19 guarantee: We offer a full-refund guarantee for any cancellations due to national or provincial travel restrictions preventing you from using your booking. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arendstraat 12, Flora Park, Gariepdam, 9922, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNiMmQzZmVkLTIwOWUtNGVjYi1hZDRmLTE2MzA4MmRkNWJjNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 172 5 1 5 12 Arend Street Flora Park 9922 Vrystaat 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.59102 25.492113
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!