- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
De Lance Chalets is in die dorp Gariepdam in die Vrystaat geleë.
Verblyf word in 5 selfsorgkamers gebied. 2 van die kamers het 1 dubbelbed en 1 enkelbed elk, en 3 van die kamers het 1 dubbelbed en 3 enkelbeddens elk. Elke kamer is toegerus met lugversorging met warm en koue instellings, 'n TV en 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Skoon handdoeke en linne word voorsien.
Die hele eiendom is omhein met duiwelsvurke en parkering is veilig. Daar is ook braaigeriewe beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Harriet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 451
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink De Lance Chalets het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Arend Street, Flora Park, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 21 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang