+41
Selfsorg in Clarens

De Molen Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Frans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Lekker rustige wegbreek. Ons het ons naweek wegbreek by De Molen Farm baie geniet. Dit is stil en rustig op die plaas, met 'n mooi uitkyk op die berge, net wat mens nodig het om weg te kom van die stad af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Friendly, helpful hosts, beautiful environment, convenient for exploring the area. We absolutely loved the farm and our hosts! The rondavel was small and we were rather disappointed with the 'kitchen' area as it was cramped and had no work space. It is a charming old building, fine for a weekend stay, but not for any longer. Everything else was lovely, and we would love to stay at the farm again, just in one of the bigger options. Its location is convenient for Clarens and the Golden Gate National Park, and there is lots to do in the area. We fell in love with the area and highly recommend de Molen Farm for accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gekuier. Opgradering is nodig. Die plaasdiere is 'n pluspunt. Ja, vriendelike ontvangs - mooi ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lin
De Molen Farm
Great to host you and Julie. Hope to see you again, and Cottage, as I mentioned to you, is about to be upgraded. Regards, Brian and Lin

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2026

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2026

Regtig vriendelike gashere en rustig en praktig. Skoon en netjies. Paar tekortkominge. Pragtige en rustige omgewing. Ongelukkig werk die WiFi glad nie in die kothuis nie. Dit sal ook goed wees as piekniekareas mooi aangedui en dalk oopgesny is. Daar was geen kamerdiens nie en handdoeke was steeds nat soos die oggend se stort.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Forika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2025

Verander beskrywing van wat beskikbaar is. Volgens die beskrywing moet daar Wi-Fi en daaglikse skoonmaak van die eenheid wees, wat nie gebeur het nie. Ons het in Hideaway gebly en ons sou net Wi-Fi kry as ons in die eienaar se huis gegaan het. Die stoep kyk teen drie mure vas en jy het nie 'n uitsig nie. Die een hond het met sy moddervoete teen my opgespring en hulle het gelukkig die klere gewas en drooggemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Heleen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2025

Ontspannend. Heerlike staproetes. Pragtige diere. Mooi omgewing.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Kassandra B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing views, lots to explore and do. Friendly hosts. Perfectly situated between Clarence and Golden Gate. The views are breathtaking with the freedom to explore. There is a cave situated on the farm that we could hike to, and the picnic area next to the river with tyre tubes to drift in the water was a highlight. The kids enjoyed every minute and did not want to leave. The Milkshed is very spacious and comfortable with big windows. So you can't miss the views even from inside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lin
De Molen Farm
You and your delightful family were a pleasure to host. We look forward to you visiting again. Kind regards, Brian and Lin

Letitia C
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Héérlik rustig. Vriendelike mense. Netjiese en skoon verblyf. Baie paadjies om te stap op die plaas. Pragtige natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Beautiful and peaceful. De Molen was amazing - such a special place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Farm Number CL09, Golden Gate Road, R712, Clarens, 9707, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAigxftIZZeZQDZXRnxzkcXXmjTIrTLx4BYhdcglfv4FfKOQx134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Farm Number CL09 Golden Gate Road, R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.519345060002 28.499983549118
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang