+15

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.1
Una M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2026

Exceptional. The accommodations are as advertised. I enjoyed my stay tremendously. It is conveniently situated and within walking distance, which is a definite bonus. Breakfast in the coffee shop was also worth it. Thanks for a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich B
Kort verblyf
5.0
Jun 2026

Sentraal, gerieflik, vriendelik en sal definitief weer daar kom bly. So gerieflik, die bistro is net onder die woonstel. Oorkant is Starbucks, Checkers ens. Plus veilige parkering beskikbaar. Ek sal weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jason
De Oude Meul Guest House
Thank you for your lovely feedback and I look forward to seeing you again.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2026

Pleasant and comfortable. Very friendly and helpful staff. Nice buffet-style breakfasts. The hotel has a somewhat old-school charm and feels a little dated in places, but the bed was very comfortable — something I always value highly. Overall, it was perfectly suitable for a stay of several days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Shongile M
1 nag
4.2
Jan 2026

Great location and customer service. The guest house is in a great location, with various restaurants and stores to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jason
De Oude Meul Guest House
Thank you. It was a pleasure having you stay with us.

Craig G
1 nag
3.0
Jun 2026

Underwhelming. Pictures on the web were deceiving. TV didn't work and breakfast options were limited because the boss didn't do groceries. No milk for coffee.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Marzahn B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Outentieke karakter wat jou sal betower. Die ligging is waarskynlik die beste trekpleister, maar dan kry mens altyd daardie lekker warm gevoel as jy instap en die outentieke karakter aanskou. Die groot stoep gee ook die gevoel van ruimte en is ideaal om 'n bottel wyn te drink, te kyk na die beweging op straat en net deel te voel van Stellies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn A
1 nag
5.0
Aug 2025

Netjies en goed geleë. Ja, was baie lekker. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Besigheidsreis na Stellenbosch. Ons het baie lekker gebly. Baie goeie diens. Ontbyt was ook baie lekker en dit word bedien in die koffiewinkel wat onder geleë is. Baie sentraal, so dus naby aan winkels en eetplekke waarna jy net kan stap. Parkeerplek is so een blok weg daarvan in 'n veilige area. Ons sal weer graag daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda E
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

In die hartjie van Stellies. Super ligging, heerlike ontbyt, Jason was besonder behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

10A Mill Street, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe905408617b890ed08f9b37f0b01c19673487ac336ff5bd11b24fec18376ca847eed9af9ab0233316cebb1d682150c29e028?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 10A Mill Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.938731542727 18.859672397375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang