Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

De Oude Meul Guest House

B&B

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jason Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 50 resensies vir De Oude Meul Guest House
Netheid
3.9/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Victoria E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria E

Stellenbosch has become very vogue; we feel we stayed in the real Stellenbosch.

Warm, welcoming with a certain berg-air wistfulness about it. de Oude Meul Guest House is not your flash, modern apartment block; it is a monument building made of stone and clay, with thick walls and narrow stairways. It has character, history, and so much more. We loved it. They were so accommodating too. I traveled with my mum; an extra bed was put in the room for convenience (so we didn't have to share the double), and upon request, plenty of bags of Five Roses Tea and Rooibos for said mother who loves her tea! When you walk into the Café for breakfast, you get the distinct feeling of familiarity; these aren't all just random customers off the street, but many regulars, some who have become friends as handshakes and pleasantries are exchanged. Although we were tourists, sitting in the Café, we didn't feel touristy and felt a bit like extended family as we called it "home" when roaming the streets of Stellenbosch. You are incredibly central when you stay at de Oude Meul Guest House. You must take this into account when booking because with the convenience also comes the commotion. It can get a bit noisy at night depending on when you travel. Pack earplugs if you're a light sleeper or get uptight about lack of sleep when on holiday. Remember you are in the heart of the city, and the city is to be enjoyed by the revelers. I am not much of a night reveler (anymore) but simply enjoyed the city commotion as part of the experience and then snuck in an afternoon power nap if I felt a deterioration in my mood. Jason, the owner of de Oude Meul Guest House, is a fountain of knowledge with regards to the history of the area and has lots of quirky stories and tales. His deep-set eyebrows and grumpy façade are just that - a façade. A great sense of humour sits behind those eyebrows. Ask lots of questions. We found him a wonderful host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derryn H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Derryn H
Enkelreisiger

Convenient location - quirky.

The guest house is located in the middle of town, making it an easy walk to Dorp St restaurants, which is great. It's noisy though, but to be expected at that location. The room I stayed in felt like it needed a deep clean and some TLC. The mattress was okay but could be better. The aircon worked well, which was appreciated, as was the good WiFi! I battled unlocking and locking the inner door at street level - not great if you're wanting to get inside quickly. The key worked, but I had to fiddle each time. There was no in-room safe for a laptop - maybe that's a Joburg thing .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Elsabe T
Saam met vriende

Gawe mense, maar baie gemiddelde fasiliteite.

Nie so baie lekke nie. Die bestuurder is baie gaaf en vriendelik, maar om die verblyf as 'n gastehuis te beskryf, is nie heeltemal akkuraat nie, dis eerder gastekamers in 'n ou gebou in die middedorp. Dis inderdaad sentraal geleë, maar dis bedags baie raserig. Snags is dit beter. Die kamers self is skoon, maar alles is baie afgeleef en kan regtig doen met bietjie opknapping. Toegang tot die kamers kan problematies wees vir mense wat nie meer so vreeslik mobiel is nie en/of swaar bagasie het. Daar is slegs een steil, smal trap na bo. Die ontbyt word in 'n oop restaurant op straatvlak bedien, is lekker en bediening oor die algemeen flink.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Meul Guest House se terugvoer

Thank you for your feedback. Our guest house, De Oude Meul, has been in operation since 1996. It is situated in a historic building belonging to the Monuments Council and dates back to the early 1800s. The 'narrow' stairs are the original ones.
We understand that it might not be to everyone's liking. Most of our guests find the originality quaint and full of compliments. All the rooms have been updated with all the modern features such as air conditioning and TV.
We are extremely centrally situated within walking distance of most eateries, shops, and galleries. Being as centrally located, a degree of noise should be expected.

De Oude Meul Guest House
Carlé B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Carlé B
Gesin met tieners

Teleurstellend.

Gaan besoek gerus self die Oude Meul. Die ligging was baie goed, maar die ingang het so gestink dat ons letterlik die trappe moes op hardloop. Die laaste dag het daar maggots op die mat geloop. Ons was aanbeveel om asb die lugverkoeling af te sit gedurende die nag, dit trek te veel elektrisiteit. Dit was 34° plus buite. Die handdoeke was so dun soos lakens. Daar was nie 'n hand-handdoekie of toiletborsel nie. Die handdoeke is gewas en half droog gemaak, dus het dit muf geruik. Die "hangkas" met 6 hangers in vir 2 mense se sleutel was papier wat opgevou is en tussen die deure ingedruk is. Die matras en linne het beslis beter dae gesien. Die meubels is antiek, maar afgeskeep en oud. Dit is slegs een kamer se terugvoer. Ons moes 2 blokke vêr parkeer. Ons het van Mosselbaai gereis en dus het ons alles by ons gehad. Ons moes dit alles aflaai en in ons kamers stoor, aangesien daar gesê is die parkering is "redelik" veilig. Ons het egter 'n plan gemaak en by 'n kunsgalery gestop om af te laai en kamers toe te dra. Die ontbyt elke oggend was egter heerlik. Soos ek reeds aanbeveel het, julle kan gerus self die plek besoek en dan self besluit of dit geskikte verblyf is. Ek is diep teleurgestel deur die Oude Meul.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Meul Guest House se terugvoer

Dear Carlé,
Firstly, thank you for your honest feedback.
Regarding the smell near the entrance: We were fully aware of the situation. The smell was emanating from the building directly next door to ours and was sewage-related. Unfortunately, we were unable to get hold of the owners to rectify. The smell was getting trapped in our stairwell hence the smell upon arrival. It was beyond our control and we are extremely sorry for the inconvenience. It has obviously since been rectified.
Regarding the air-conditioning: This is a misunderstanding. There are signs in the rooms encouraging guests to be environmentally conscious when using the air conditioners; meaning not to leave them on when not in the room and to close windows when in use. We apologise for the confusion.
As for the cupboard: guests are welcome to request extra hangers etc. I'm not sure what is being referred to regarding the 'paper in the lock.'
Regarding the towels: Guests, especially long staying guests, are encouraged to request fresh towels when needed. The same principle applies to linen.
As for the parking: Our parking is 200m away and is behind a secure, motorised gate. We once again apologise for the inconvenience by the distance but this is beyond our control and most of our guests have no issues with the distance. Thank you for your compliments regarding the breakfast.

De Oude Meul Guest House
Liselotte S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liselotte S
Gesin met tieners

Really nice place in Stellenbosch.

Jason is an excellent host. The breakfast bar is really nice. We loved the view and balcony.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jaco wat ons ontvang het is uitstekend. Hy het ook vir ons alles gewys, ekstra komberse gebring en die ontbyt wat bedien word is fantasties.

Die plekkie is op die hoek van Hoof- en Mill-straat. Daar is 'n heerlike balkon om op te sit en die studente te sien. Alles is bymekaar en Jason het ook vir ons veilige parkering gereël in die straat af. Ons het 'n restaurant wat hy aanbeveel het besoek, die Springbokke sien wen teen Nieu-Seeland. En ons het heerlik gestap, kerke afgeneem, galerye besoek en alles was net heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lonel M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Lonel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek was skoon.

Jason was baie vriendelik en behulpsaam. Kamer op hoek van baie besige straat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met tieners

Baie aangenaam.

Ontbyt was fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrie P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrie P
Saam met vriende

Ligging goed vir skoolsport.

Vir 'n vrou ongerieflik om voertuig se hek oop en toe te sluit in aand in donker. Parkering is wel veilig vir voertuie net sleg om nie outomatiesie motorhek te hê nie. Baie donker met huidige loadshedding omstandighede. Yskassie in kamer sal gaaf wees vir melk en skoon koffie bekers elke oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marco A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marco A
Saam met vriende

Very convenient for walking around Dorp Street and hence very noisy.

Manager Jason and owner Arno were helpful and charming and I'm sorry to criticise the place. It was poky and not comfortable. No hand towel, nowhere in basin to put soap. In our friend's room a tap came out of the wall, the mirror was not secured and the place was rundown.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariska K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariska K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diep teleurstelling in LekkeSlaap, blydskap om slaapplek te vind.

Dankbaar laat LekkeSlaap die op die derde probeer vir ons blyplek kon bevestig. Nie presies wat ons verwag het nie. Jy kan lieflik middernag 'n glasie wyn op die balkon geniet, terwyl al die studente verby jou venster loop en jolig wees. Goed vir die slaap. As jy middestad-lewe wil doen, dan is hierdie die plek vir jou. Sal gerus weer Stellies besoek, sal beslis nie weer LekkeSlaap gebruik om te boek nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klaas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, aangenaamste plek & baie vriendelike personeel.

Dis was ons 2de agtereenvolgende verblyf by die gastehuis en soos die vorige keer, was die diens uitstekend, ontbyt die beste, kamers altyd netjies en ek sal elke keer daar wil vertoef & dit definitief aanbeveel by familie en vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol H - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol H
Besigheidsreis

Good location, great breakfast.

Bit dated but a good location, you are in town so it was noisy. Very grateful for aircon. Super breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leoni J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni J

We had a good night's rest. Aircon was a plus. Thank you for breakfast.

Friendly staff and informative.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa M
Enkelreisiger

The guesthouse was very comfortable and clean. The aircon was a huge advantage as it was very hot during my stay.

Enjoyed my stay very much. Would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakka L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakka L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Arno is 'n vriendelike en hulpvaardige mens.

Mooi geleë. Ontbyt was ingesluit en heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynand K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wynand K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was great. No complaints.

All was as expected and the service was fantastic. Great stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matlagolo M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matlagolo M
Enkelreisiger

Uitstekend.

Ongelooflike gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrich N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrich N
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld en ideaal vir die jonger reisiger wat 'n oornag-geleentheid soek.

Oude Meul is sentraal geleë in die hartjie van Stellenbosch en is binne loopafstand van 'n aantal restaurante, winkels en kuierplekke in die area. Geriewe by Oude Meul is basies (niks fancy), maar is vir seker van die meer bekostigbare opsies in die area. Ontbyt, bedien in die Mill-koffiewinkel was baie lekker. Reisigers moet bewus wees dat jy in die besiger areas van die dorp bly en geluide van die verkeer en verbygaande voetgangers gaan dalk 'n kommer wees vir reisigers wat 'n meer rustiger omgewing verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klaas M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaas M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantasties en dis sentraal geleë binne bereik van alles.

Die ligging was my grootste pluspunt: naby alles. Die Express ontbyt het ruimte vir verbetering!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anzel W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel W
Saam met vriende

Baie netjiese en skoon verblyf.

De Oude Meul Guest House is baie oulik en naby aan lekker restaurante in Stellenbosch. Die bestuurder is baie gaaf. Ek sou aanbeveel om 'n mikrogolf en klein yskas in die kamer te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great breakfasts, central location.

Quaint hotel with character.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jolanda H
Enkelreisiger

Sentraal geleë

Baie vriendelike diens, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anell D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anell D
Enkelreisiger

The room had all that I needed.

For future guests, remember you are in a busy part of Stellenbosch, so if you want to have an early night, this place is not for you. Lots of students during the night that enjoy themselves. Not for the mature and elderly guests, lots of steps to get to your room, narrow staircase, and on the first floor. Amsterdam-style accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal. Klein, skoon en prakties.

Plekkie is klein/beknop. Sentraal in die dorp. Trappe ongerieflik. Sal seker nie maklik weer daar bly nie. Parkering is ver van huis en ongerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Enkelreisiger

Skoon, makilik en huislik.

Die ligging net bo 'n koffiewinkel is fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda M
Saam met vriende

Very comfortable, cosy beds and enjoyed the balcony to see the world go by. Jason was very efficient, friendly and helpful

Although we did not have breakfast, this was included, which made the daily rate very reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvette E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette E
Enkelreisiger

Ek het baie lekker gebly en sal weer daar bly.

Ligging is perfek, die ontbyt was heerlik en waarde vir geld. My kamer was ruim genoeg, en netjies, die badkamer baie skoon en ruim, alles was elke dag opgeruim en nagegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mauritz H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz H
Enkelreisiger

Gerieflik. Bekostigbaar.

Uitstekend en sentraal geleë. Die ontbyt onder by Mill Coffeeshop was heerlik met goeie diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clive A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Clive A
Enkelreisiger

Waarde vir geld in 'n duur dorp soos Stellenbosch, waar verblyf skaars is, rede: studentedorp.

Ligging van gastehuis perfek, naby hospitaal, kon loop om vrou te gaan besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Didri S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Didri S
Enkelreisiger

Uitstekende ligging maar baie lawaaierig.

Die kamers is reg bo die restaurant so daar's heeltyd lawaai. Mens hoor die mense in die restaurant van vroeg af al praat. Handdoeke is baie dun en gefrail en die stort is baie vuil. Swart mould in die grout van die muurteëls en vloer. Managers is baie gaaf en dis 'n super gerieflike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld - 5-ster-diens vanaf Jason die bestuurder, ontbyt was heerlik!

Waarde vir geld. Jason die bestuurder het baie moeite gedoen. Sy diens is uitstekend. Sentraal en veilig. Onbyt was heerlik en diens uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vinolia B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Vinolia B

Uitstekend, lieflik.

Die verblyf en diens was baie goed, sal weer daar in die toekoms bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christian B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Christian B
Enkelreisiger

Linne behoort vervang te word.

Voordeursleutel het nie behoorlik gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjiese verblyf.

Ouwêreldse atmosfeer, baie sentrale ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rudi L
Gesin met klein kinders

Our stay was pleasant, the location is excellent and the rooms are neat. Customer service was friendly.

We had a bit of a problem with the parking as we had to park far from the guest house, but yet we do understand as it was in town. Overall, the location is excellent so it makes up for the parking we got behind closed gates. You can walk anywhere - the shops and nightlife are excellent. Over weekends we would have preferred to have some kind of room service as there was none.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Ronel V
Besigheidsreis

Nie gepas vir sakereisigers.

Ons het 3 gaste op verskillende tye bespreek by Oude Meule. Eerste negatiewe terugvoer, is dat ons gas 08:00 die oggend sy kamer moes verlaat sodat die huishouding personeel by die wasmasjien kan uitkom. Tweede punt, parkering was 'n probleem. Derde punt, die kussingslope was vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik aangenaam.

Hulle diens was puik, die staf was super vriendelik. Ek sal met graagte dit vir mense aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda B

Was baie gerieflik as gevolg van ligging.

Die verblyf was redelik op standaard en die ontbyt was ongelooflik lekker. Sal aanbeveel dat die kamers en veral die houtdek aan die buitekant bietjie opgegradeer word, maar andersins het ons die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Ons laaste-minuut bespreking is baie goed hanteer en die kamer mooi netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laura S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Laura S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good for a short stay in a convenient location.

Nice breakfast and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag wegbreek (sonder ontbyt).

Die gastehuis was skoon en baie netjies. Kraakvars beddegoed en sagte spierwit handdoeke het opgemaak vir 'n effens bekopte kamerruimte. Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Die ontvangs en verwelkoming was vriendelik, maar ons was nie behoorlik ingelig oor hoe ontbyt die volgende oggend by die koffiewinkel langsaan sou werk nie. In die kamer het ons 'n klein stukkie papier ontdek wat die twee ontbytopsies aangedui het en wat gemeld het dat ons die opsies teen 'n sekere tyd moes ingee om te kwalifiseer vir ontbyt. Die gasheer het toe reeds die perseel verlaat en het ons maar die stukkie papier (voor die spertyd) op die lessenaar by ontvangs gelaat en gehoop dat ons ontbyt sou kry. Die volgende oggend was die papiertjie nie meer op die lessenaar nie en ons het vertrou dat ons ontbytkeuse aan die koffiewinkel oorgedra is. Groot was ons verbasing toe ons voor dooiemansdeur by die koffiewinkel opdaag. Na 'n geklop aan die deur kom daar 'n vroutjie aangeskuifel: "Jammer, ons is toe op Sondae, maar kom maar in. Waar is julle "voucher"?" Ons: "Ons het nie 'n "voucher" gekry nie, maar gaan tuis in die gastehuis hier bo." Nodeloos om te sê het ons besluit om eerder die ontbyt in 'n geslote koffiewinkel tussen stapels stoele en 'n hoop stoepsambrele vaarwel te roep. Volgende keer betaal ons eerder 'n paar honderd rand ekstra by 'n ander gastehuis waar die kombuis en eetkamer op die perseel self geleë is. Les geleer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

De Oude Meul Guest House se terugvoer

Dear Tania,
Thank you for your mostly positive review. Our coffee shop is closed to the general public on Sundays but open for the guest house.
I will most definitely look into the poor communication regarding the breakfast arrangements for Sundays in particular.
As for the umbrellas etc. I personally and neatly pack up the coffee shop on Saturdays in such a way that it does not interfere with the breakfast the following day. I apologize for the inconvenience caused.

De Oude Meul Guest House
Tilla V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tilla V
Enkelreisiger

Baie aangename verblyf in baie sentrale gebied om te voet by die meeste besoekpunte te kom vir Woordfees, restaurante, banke en winkels.

Baie aangename en bekostigbare verblyf in sentraal Stellenbosch, binne stapafstand van die meeste besoekplekke, soos museums en gallerye, teaters, winkels en baie interessante straatkafees en restaurante in die pragtige historiese dorp. Die gebou is baie oud, met gepaardgaande probleme, soos baie steil trappies om by kamers te kom, gebrek aan kragproppe, verouderde lugreëling, stadig, maar eindelik redelik effektief aan die baie warm westekant. Die personeel is baie aangenaam en hulpvaardig, kamer en badkamer skoon en netjies. Die ontbyte is voldoende by die aangrensende koffiewinkel. Veilige parkering beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rigardt P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rigardt P
Enkelreisiger

Baie netjies en professioneel. Goeie waarde vir geld.

Kamer was baie netjies, lugreëling 'n uitkoms in die hitte en die stappie na die universiteit was maklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melinda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Melinda S
Gesin met tieners

Glad nie wat ek verwag het nie.

Geen privaatheid of 'n plek om te gesels buiten die leefarea wat dien as 'n kantoor nie. En die deure van al die ander kamers wat daarop uitkom nie. Kamer is baie klein, met net die nodige. Het beter verwag vir die prys wat ons betaal het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Helena M
Besigheidsreis

Die advertensie is misleidend.

Vriendelike personeel. Kan niks meer byvoeg nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Yvonne F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was not nice at all.

The reception was not nice. The money was, accodring to the receptionist, not paid in full after I asked her to check. She said I must still pay in, only for her to come back after a half an hour and tell us she will have to refund us. The parking area was very scary to park the car, there were a lot of people loitering about. The shop underneath was very noisy the next morning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 700
R1 700 R1 360
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millstraat 10A, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe905408617b890ed08f9b37f0b01c19673487ac336ff5bd11b24fec18376ca847eed9af9ab0233316cebb1d682150c29e028?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 360 per nag, vir 2 mense 50 5 1 4 10A Mill Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.938731542727 18.859672397375
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem