+48
Selfsorg in De Rust

KoekoesRust

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
David H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Comfortable and well kitted out place for an overnight stay. Friendly owners, simple but comfortable accommodation. Convenient and pretty location. We enjoyed our overnight stay and will recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Sal enige tyd weer daar oornag. Baie gerieflik en gemaklik. Rustig en baie veilig! Selfhelp in verband met sleutels is fantasties. Fotos kan nie die realiteit deurgee. Dis nog beter as op fotos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik, onspannend en goed versorg. Lekker rustig, met alles wat nodig is vir 'n heerlike oornag. Goed voorsorg teen muskiete en daar is 'n lekker braai met hout. Weens my toestand het ek die trappe bietjie vermoeiend gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariet J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Dit was net 'n oornag tussen twee lang dae se bestuur. Ja, verblyf was goed en ek sal weer daar bly. Die seep wat verskaf was, is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
André
KoekoesRust
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - hoop om julle weer te akkommodeer. Groete, André

Natalie F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mrt 2026

Pleasant. Lovely and quiet. We had everything we needed for our 3-day stay. Excellent customer service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Lekker rustig, dit geniet. Ja, lekker gebly, die ietwat verouderde gebou en fasiliteite gee 'n lekker plaas atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan V
1 nag Gesin met tieners
3.8
Feb 2026

Good. Good, comfortable. Friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

It was good to have sufficient fresh air. Rusty farm is a good description of what to expect. The rustiness was good, but I would like to recommend levelling the bed to ensure a good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco En Thea H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie rustig. Alles wat nodig is, is daar. Baie rustig. Soos die naam sê, rustic. Eienaar doen baie moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Peace and quiet. Ideal place to stop overnight, allowing one to break the drive into two manageable days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

André Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 138, Rietvalley Farm, 6650, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA904252f43bc1562826d4815cfa86ba561c065fc497671012cdbb80022c8cd4b9d9c705fb160345b10559c3985156aa7dc33a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 Portion 138 Rietvalley Farm 6650 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.52397322811 22.485108375549

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang